Eduard Labuschagne
  • Male
  • Centurion, GP, ZA
  • South Africa
Share

Eduard Labuschagne's Friends

  • Riana de Beer
  • Marinda
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • SJ Botha
  • Karen van Zyl
  • Anita du Toit
  • Josef Steyn
 

Eduard Labuschagne's Page

Latest Activity

gabriel parsons commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0138

"Baie mooi foto van die dametjie. Ek wonder net van die been wat lyk of hy geamputeer is?"
30 minutes ago
Eduard Labuschagne posted a photo

IMG_0138

EK het uit eindelik my nuwe studio opgestel en gebruik die foto is met n 18-55 kit lens geneem
1 hour ago
Elna Geringer commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0114

"Mooi gedoen Eduard. Hennie se raad werk goed om die voorgrond effe sagter te maak"
Saturday
Donald Daniel Jacobs commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0114

"pragtig"
Friday
Rassie van Graan liked Eduard Labuschagne's photo
Friday
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0114

"Dis pragtig! In alle opsigte 'n uitstekende foto, behalwe vir die voorgrond wat visueel net te sterk is. Al wat jy moet doen is om met 'n groterige, sagte swart swart brush, opacity so 20%, daaroor te verf. Dit sal die model ook sterker…"
Friday
gabriel parsons commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0114

"Uitstekende foto Eduard"
Friday
Willie Schoombee commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0114

"Mooi skerp gefokus Eduard en ñ pragtige model. Die uit fokus hand ? Ek weet te min van die tipe fotografie om ñ mening te lug. "
Friday
Tersia Weitsz liked Eduard Labuschagne's photo
Friday
Eduard Labuschagne posted photos
Friday
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0127

"Heel vrolike foto Eduard."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0127

"Die opstelling en toneel is baie goed en mooi. Die man poseer mooi, maar die dame minder goed. Dit lyk asof lig in die lens ingeskyn het, wat die kwaliteit van hulle beelde in die foto effe afrem. Dan pla die man se skoensole - hulle is te…"
Thursday
Donald Daniel Jacobs commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0127

"mooi foto. miskien die effens uitfokus onder verminder"
Thursday
Elna Geringer liked Eduard Labuschagne's photo
Wednesday
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0155

"Hulle speel heerlik en die foto toon die goeie gesindheid tussen die twee. Goed gedoen Eduard."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0155

"Die aksie (spel) kom mooi oor en ten spyte van jou moeilikhede, is dit 'n baie mooi en goeie foto. Lekker studente-pret!"
Wednesday

Eduard Labuschagne's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:26pm on July 31, 2017, Anita du Toit said…

Ek hoop jy het 'n heerlike bederdag gehad en dat dit sommer heel jaar gaan aanhou. Kan jy glo jy is alweer 'n jaar hier by Fotoskool. Geniet dit!

At 2:35pm on July 31, 2017, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Eduard;  hoop dit is 'n heerlike bederfdag vir jou en 'n nuwe lewensjaar met baie foto-geleenthede en goeie gesondheid.

At 5:34pm on January 5, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Eduard, ek hoopp ons kan mekaar beter leer ken.

At 3:05pm on July 31, 2016, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Eduard;  beste wense vir 'n opwindende nuwe lewensjaar met baie mooi foto-geleenthede.

At 3:56pm on July 22, 2016, Anita du Toit said…

Daar'hy... mooi man.. welkom hier met jou nuwe profiel Eduard!!! :-)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html