Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Liz Feb 7, 2014. 6 Replies 0 Likes
Christelle, jou woorde was klaar koud toe stamp ek my kop met ouers wat nie hul kleinding se fotos op Facebook wil sien nie. Baie onaangename ervaring maar briljante leer ervaring. Ek het sommer…Continue
Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Oct 4, 2013. 2 Replies 0 Likes
Help asb 'n bietjie...Watter een koop ek as ek wil spesialiseer in troues, couples, ens. Groot focus is dus mense...Continue
Started this discussion. Last reply by Edwin Hawthorn Oct 1, 2013. 6 Replies 0 Likes
Ek hoop iemand kan my help. Ek wil graag 'n lens aanskaf spesifiek vir trou fotografie en oorweeg tans die volgende twee opsies. 1. Canon 24 70 L2. Canon 24 105 L Watter een sal die beste werk of is…Continue
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Edwin,
Ek het onlangs 'n 6D gekoop en ek praat dus uit eerstehandse ondervinding. 'n Baie goeie eienskap van die 6D is dat hy baie maklik en vinnig in baie swak lig kan fokus. Dan hanteer hy ook hoe ISO's baie goed. Ek het al by ISO6400 geskiet en ek kon nog nie grein sien nie. Die feit dat jy nie 'n vinnige "rapid fire" benodig nie pas ook in by die 6D want hy kan slegs teen 5 fotos per sekonde skiet. Ek is baie tevrede met myne. Hy voel solied in die hand. Ek kan hom nie vergelyk met die ander twee wat jy noem nie want ek het hulle nie gebruik nie. Die 6D is egter 'n uitstekende kamera. Vra gerus as jy nog inligting of voorbeelde van portretfotos benodig. my epos: josefmsteyn@gmail.com