Elaine Els
  • Female
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Elaine Els's Friends

  • Claudi Lourens
  • Annelie Tolmay
  • Elna Geringer
  • Pieter Steyn
  • Derick Oosthuizen
  • Danie Mouton
  • Diane Darlow
  • Derrick Darlow
  • Melissa
  • Elzaan le Roux
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Jaco Bruwer
  • Karin
  • Anneliese

Elaine Els's Discussions

Elaine Els se tegniek : "Decayed flowers" en "Just an old tree" . Aangevra deur Elna Geringer

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 28, 2019. 3 Replies

Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens.  Create a new file in Photoshop.  Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS.  Begin met background en werk layers op…Continue

 

Elaine Els's Page

Latest Activity

Elaine Els posted a status
"Baie dankie almal!"
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Skitterend."
Monday
Rika Schoeman commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Goeie detail met 'n kontrasterende agtergrond. Goed gedoen Elaine."
Monday
Elna Geringer commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Pragtig en verdien vol punte Elaine"
Monday
Vida van Schalkwyk commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Sjoe elaine, dit is fantasties!!!"
Sunday
Christa Snyman commented on Elaine Els's photo
Sunday
Pine commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Pragtige foto so met die druppels!"
Sunday
Johan de Beer commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Puik!! en besonders op volgrootte!"
Sunday
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Hierdie foto moet op volgrootte waardeer word. Dis pragtig met baie mooi fyn detail. Mooi skerp ook met goeie kontras teenoor die agtergrond. Baie mooi!"
Sunday
Rassie van Graan liked Elaine Els's photo
Sunday
Elaine Els liked Dine Potgieter's photo
Sunday
Elaine Els liked Claudi Lourens's photo
Sunday
Elaine Els liked Anita du Toit's photo
Sunday
Elaine Els posted a photo
Sunday
Elaine Els commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Monochroom

"Hierdie is 'n goed-voel foto en inspireer mens om met sepia te eksperimenteer."
Mar 6
Elaine Els commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3029

"Pragtig!"
Mar 6

Elaine Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:34am on July 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die lewe met sy mooi kant in die nuwe lewensjaar na jou toe kom.  Geniet jou dag, ek hoop dit is warmder as hier by ons in die Kaap.

At 11:32am on July 6, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Elaine, lekker dag en voorspoedige nuwe lewensjaar!

At 8:32pm on July 5, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Elaine, alles wat mooi is vir die jare wat voorlê met baie foto-geleenthede.

At 5:57pm on April 15, 2014, Anita du Toit said…

Hi Elaine, die temafoto's is aan die regterkant van die blad net onder verjaarsdae by FORUM beskikbaar. Wanneer jy terugvoering gee oor 'n foto, plaas jou kommentaar onder die blokkie van jou foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Lekker skoolgaan en lekker kiek!

At 9:30am on April 4, 2014, Bennie Greyling said…

Genade Elaine jou fotos is pragtig, jys n pro.

At 9:19pm on February 22, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Ek hou baie van jou foto's.

At 12:15pm on December 11, 2011, Juan Wernecke said…

Thank you for all the lovely comments :)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html