Elaine Els
  • Female
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Elaine Els's Friends

  • Claudi Lourens
  • Annelie Tolmay
  • Elna Geringer
  • Pieter Steyn
  • Derick Oosthuizen
  • Danie Mouton
  • Diane Darlow
  • Derrick Darlow
  • Melissa
  • Elzaan le Roux
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Jaco Bruwer
  • Karin
  • Anneliese

Elaine Els's Discussions

Elaine Els se tegniek : "Decayed flowers" en "Just an old tree" . Aangevra deur Elna Geringer

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 28, 2019. 3 Replies

Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens.  Create a new file in Photoshop.  Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS.  Begin met background en werk layers op…Continue

 

Elaine Els's Page

Latest Activity

Elaine Els commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Baie dankie vir almal se positiewe en opbouende kommentaar."
May 22
Elaine Els commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Haai daar Dine Potgieter.  Ek het sommer met die eerste plasings al bestellings gekry.  Ek is baie bevoorreg."
May 22
Dine Potgieter commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Asemrowend! Dit vra vir 'n groot "canvas" alleen teen 'n muur..."
May 21
Riaan commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"wow wow wow Elaine, die tegniese pluspunte is reeds verdienstelik genoem maar in leketaal is hierdie regtig 'n uitsonderlike stuk werk wat nie net aandag trek maar mens se aandag baie lank behou"
May 21
Elaine Els commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Hi daar Hennie Cronjé.  Hierdie is die uiteinde van 'n landskap.  Dit is die nuwe "verslawing"wat genoem word "Twirls".  "
May 21
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"'n Pragtige kunswerk wat sterk aandag trek. Die geel (seker afkomstig van meeldrade) vorm 'n sterk fokuspunt wat nogal mens se aandag vashou. Die lyne en kurwes na bo en onder, met mooi lig nuanses daarop, is pragtig. Elaine, hierdie is…"
May 21
Gerrie Lambrechts commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Baie mooi met besondere kleure."
May 21
Susan commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"WOW! Dis sommer nou OULIK gedoen. PRAGTIG"
May 21
Mark commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Baie kunstig!! MOOI!"
May 21
Neville Hein commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Pragtig en goed gedoen Elaine."
May 21
Tersia Weitsz commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Interessant en mooi"
May 21
Vida van Schalkwyk commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"wow, dis beslis BAIE beautiful!!"
May 21
Pine commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"UITSTEKENDE Kunswerk gedoen Elaine!!"
May 20
Magda vd Merwe commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Dit is werklik fantasties gedoen."
May 20
Josef Steyn commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Beautiful fangs

"Briljant gedoen Elaine. 'n ware kunswerk."
May 20
Elaine Els liked Hennie Cronjé's photo
May 20

Elaine Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:34am on July 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die lewe met sy mooi kant in die nuwe lewensjaar na jou toe kom.  Geniet jou dag, ek hoop dit is warmder as hier by ons in die Kaap.

At 11:32am on July 6, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Elaine, lekker dag en voorspoedige nuwe lewensjaar!

At 8:32pm on July 5, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Elaine, alles wat mooi is vir die jare wat voorlê met baie foto-geleenthede.

At 5:57pm on April 15, 2014, Anita du Toit said…

Hi Elaine, die temafoto's is aan die regterkant van die blad net onder verjaarsdae by FORUM beskikbaar. Wanneer jy terugvoering gee oor 'n foto, plaas jou kommentaar onder die blokkie van jou foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Lekker skoolgaan en lekker kiek!

At 9:30am on April 4, 2014, Bennie Greyling said…

Genade Elaine jou fotos is pragtig, jys n pro.

At 9:19pm on February 22, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Ek hou baie van jou foto's.

At 12:15pm on December 11, 2011, Juan Wernecke said…

Thank you for all the lovely comments :)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html