Elaine de Bruin
  • Female
  • Rustenburg
  • South Africa
Share Twitter

Elaine de Bruin's Friends

  • Clive Ramsden
  • amanda van der Hoff
  • Marnus Norval
  • Gerhard Oosthuizen
  • Riana Pretorius
  • Elizabeth Kendall
  • Josephine Hebshibah Joseph
  • Tina le Grange
  • Ria Pretorius
  • Gerrie Lambrechts
  • Gerda Robbertse
  • Ilze du Plessis
  • Doret Le Cornu
  • Hannelie Le Cornu
  • Bertie Johan Theron
 

Elaine de Bruin's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Ai Elaine, dit is pragtig. Lyk amper soos 'n skildery. Die komposisie is goed met die bome effe na regs wat balanseer met die klein boompie links. Die kleure is baie goed gesatureer en die lae horison is goed in die lig van die mooi wolkies.…"
2 hours ago
ArrA duTwa liked Elaine de Bruin's photo
3 hours ago
Hennie Cronjé commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

NG Moedergemeente - Rustenburg

"Hierdie ou kerk is fenomenaal, 'n ware ou moeder. Dis 'n baie mooi foto met niks regtig verkeerd nie, maar daar is nie veel fotografiese ontwerp in nie. Gaan probeer weer en soek iets soos 'n voorgrond of inleidende lyn. Probeer ook…"
3 hours ago
gabriel parsons commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Elainedit is pragtig"
7 hours ago
Erika Kotze commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Stunning foto!! lyk soos 'n skildery!!"
11 hours ago
Erika Kotze commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

NG Moedergemeente - Rustenburg

"Pragtige foto! Mooi skerp!"
11 hours ago
Pieter Steyn commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Baie mooi een, Elaine"
12 hours ago
Pieter Steyn commented on Elaine de Bruin's photo
12 hours ago
Henriette Visser liked Elaine de Bruin's photo
13 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Baie, mooi.  Ek het nou gekyk as jy tot net bo die klein wolkies, bo die bome, afsny is die fokus pragtig, mooi  landskap.  Elkeen se kyk is mos maar anders."
14 hours ago
Petro Geldenhuys commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Pragtig Elaine "
14 hours ago
Riana Pretorius commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Dis 'n pragtige landskapfoto!!!"
14 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

NG Moedergemeente - Rustenburg

"Uitstekend Elaine, mooi profiel foto."
14 hours ago
Elaine de Bruin commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Dankie Piet, Anita en Lientjie.  Piet, ek het gou foto bo effens ge-crop, en ek dink dit lyk baie beter."
15 hours ago
Lientjie Beyer commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

NG Moedergemeente - Rustenburg

"Baie mooi!, die kleure fokus en komposisie mooi gedoen."
15 hours ago
Lientjie Beyer commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Landskap

"Baie mooi Elaine! Lyk amper soos 'n HDR verwerking?"
15 hours ago

Elaine de Bruin's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:34pm on December 24, 2012, Riana Pretorius said…

Elaine, baie geluk met jou verjaardag!!!  Mag dit 'n geseënde jaar wees!!!

At 12:49pm on December 24, 2012, Elizma Fourie said…

Elaine, geluk met jou verjaardag, hoop jy het 'n wonderlike dag, en dat jy persente kry vir jou verjaardag en vir kersfees.

At 3:28pm on December 10, 2012, Tina le Grange said…

Elaine, Veels geluk met jou wenfoto op Rondrits;  ek is baie bly saam met jou !!!

At 9:16pm on July 30, 2012, Tina le Grange said…

Welkom as deel van my vriende Elaine.   Wat 'n heerlike voorreg om so baie nuwe vriende te leer ken en wat bowenal almal dieselfde belangstelling het.  Dankie dat ek ook by jou kan leer.  Groete,  Tina

At 11:39am on January 11, 2012, Martie Venter said…

Baie dankie vir die mooi verjaardagwense, Elaine!

At 3:02pm on December 24, 2011, Johan van Zyl said…

Geluk met jou verjaarsdag Elaine jy moet n wonderlike dag he.

At 11:27am on December 24, 2011, Rudi Kleynhans said…

Geluk met jou verjaarsdag, Elaine.  Hoop jy gaan 'n foto geïinspireerde nuwe lewensjaar beleef!  Geniet die dag!

At 9:36am on December 23, 2011, Joss van Wyk said…

Geseende verjaarsdag 24/12.

At 3:15pm on December 22, 2011, Martie Venter said…
Baie geluk, Elaine - jou foto;s is altyd 'n inspirasie!
At 1:48pm on December 22, 2011, Rudi Kleynhans said…

Baie geluk met die "feature", Elaine.  Dis welverdiend.  Jy lewer 'n ongelooflike bydrae tot Fotoskool.

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html