Elaine de Bruin
  • Female
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (14)
  • Photo Albums
  • Videos

Elaine de Bruin's Friends

  • Gerrie Lambrechts
 

Elaine de Bruin's Page

Latest Activity

jan jordaan commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"PUIK WD "
18 hours ago
Rassie van Graan liked Elaine de Bruin's photo
yesterday
Tina le Grange commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"My wêreld Elaine, baie dankie vir die wys; goeie eenvoud en mooi skerp op die boonste gedeelte Die skadu gee 'n besondere effek."
Monday
Pieter Steyn commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Baie mooi skerp een"
Monday
Josef Steyn commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Dankie vir die wys en inligting Elaine. Mooi dokumentasiefoto."
Monday
Pierre Hardinge commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Ek sal net daar verkas en van Zipcode verander...hehehe. Pragtige ontwerp en fokus en kleur WD"
Monday
Elaine de Bruin commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Baie dankie Willie, Hennie en Rika. Hennie ek dink die stokkies is dalk om hulle te kamoefleer."
Monday
Rika Schoeman commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Dit is baie interessant en 'n goeie foto!"
Monday
Hennie Cronjé commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Baie interessant! Ook baie mooi en goed gefotografeer. Ek wonder wat die doel met die stokkies is? Hierdie foto gee 'n baie goeie idee van die werklikheid. Mooi!"
Monday
Willie Schoombee commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Elaine pragtige foto en goeie inligting. Die natuur is vol wonders. Pragtig!"
Monday
Elaine de Bruin commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Klein geitjie

"Baie dankie  Josef, Anita, Gerrie, Hennie en Rika."
Monday
Elna Geringer commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Baie mooi gedoen Elaine en baie waar dat ons 'n wonderlike natuur om ons het"
Monday
Tersia Weitsz commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Jou foto is baie mooi en interessant"
Monday
Johan de Beer commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Besonderse kleure en foto"
Monday
Gerrie Lambrechts commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Wurm

"Besondere mooi kleure en baie mooi skerp foto. Ja die natuur bly vol interessanthede."
Monday
Elaine de Bruin posted a photo

Wurm

Weereens besef hoe wonderlik die natuur is, hierdie is 'n bag worm, hulle maak hout stokkies vas teen die cocoon. Die wyfie lê eiers en gaan dan dood, die mannetjie word 'n mot wat weer kan vlieg. Die een was besig om teen die muur op te klim, en…
Monday

Elaine de Bruin's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html