Elaine van Tonder
  • Female
  • Harrismith
  • South Africa
Share

Elaine van Tonder's Friends

  • André Pretorius
  • Hein Roos
  • Mandie Herbst
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Lizette
  • Johan Taljaard
  • Susan Geldenhuys
  • Erika Kotze
  • Paul Strydom
  • Chris de Vos
  • Magda Huisamen
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Elizma Fourie
  • Nelie du Toit
 

Elaine van Tonder's Page

Elaine van Tonder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Elaine van Tonder's Blog

Loutjie - Pinnacle

Posted on May 14, 2013 at 7:00pm 2 Comments

Hello Loutjie. Ek gebruik al geruime tyd pinnacle. Het met 11 begin en nou het ek 15.Die program werk net goed in die begin en dan begin die program probleme gee sodat ek glad nie editing kan doen nie(lyk of daar amper iets soos 'n virusse is.) Soms gebeur dit dat hy hang. Huidig is die program onbruikbaar. My comp is 'n i 7 en 12 G ram. Sal so bly wees as jy my kan help, ek wil nie graag ander program gebruik.

Pinnacle

Posted on May 12, 2013 at 9:00pm 4 Comments

Ek sukkel ongelooflik met my pinnacle HD ultimate collection version 15 program en dit is nie by my rekenaar maar program self waar sal ek hulp of advies kan kry. Hoop iemand sal my kan help! xxx

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:53am on August 8, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag Elaine, geniet jou dag en kom loer meer in hier by ons.

At 12:06am on August 8, 2014, Anita du Toit said…

So het die jaar omgevlieg, en ons wens alweer geluk met die verjaarsdae! Baie geluk en voorspoed vir jou Elaine!

At 1:10pm on August 8, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Elaine, mag dit 'n wonderlike jaar vol fotogeleenthede wees!

At 7:44am on August 8, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Hi Elaine, lekker verjaar, geniet jou dag en mag daar nog baie foto's vir ons gewys word.

At 8:46am on May 23, 2013, Erika Kotze said…

Hello Elaine! Dankie vir uitnodiging. Ek bly hier indie Middel v Vrystaat.  Winburg.  Waar is jy?  As ek almal se foto's so bekyk wonder ek heeltyd waar woon en werk die mense!!

 

At 9:28am on April 26, 2013, Donald Daniel Jacobs said…

Aangename kennis Elaine en dankie vir die uitnodiging

 

At 11:27am on April 20, 2013, Hennie Vuyk said…
Ja verseker ek dink ons kan net vorentoe gaan met die een tannie.
At 6:34pm on April 17, 2013, Pieter Steyn said…

Baie welkom hier, jy sal dit baie geniet en goeie raad kry.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html