Elana van Staden
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (74)
  • Photo Albums
  • Videos

Elana van Staden's Friends

  • Ria Pretorius
  • Gerrie Lambrechts
  • Hannelie Le Cornu
  • Louwnette Nelson
  • Joanette Le Cornu
  • Antoinette Henrico
 

Elana van Staden's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Pragtige foto, mooi sagte lig, WD!"
Dec 5, 2017
Paul Combrinck commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Ek dink nie die foto is te groot nie (141.8KB). Ek het dieselfde probleem wanneer ek foto's plaas in portret formaat, daarom plaas ek nie meer foto's nie."
Dec 5, 2017
Josef Steyn commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Baie mooi op volskerm. Alles reg. Alhoewel FS se maksimumgrootte tot 5MB beperk is, is dit beter om die foto wat jy laai kleiner as 1 MB te maak. Groot foto's maak soms stadig oop. As die foto klein genoeg is sal dit vinnig oopmaak en mense sal…"
Dec 5, 2017
Elna Geringer commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Op VS is hierdie foto perfek in portret formaat met goeie fokus en die monochrome is baie mooi. Hoekom sou dit so uit vorm rek hier????"
Dec 5, 2017
Vida van Schalkwyk commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"well done!  (volgrootte!) pragtige model, ek hou van die swart en wit"
Dec 5, 2017
Tersia Weitsz commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Op volgrootte vertoon foto reg en pragtig, vermoed die foto is te groot"
Dec 5, 2017
Linda Erasmus commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"mooi foto "
Dec 5, 2017
Pieter Steyn commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

IMGP6469

"Mooi een - vertoon reg op volskerm"
Dec 5, 2017
Elana van Staden posted a photo
Dec 4, 2017
Elana van Staden liked Elana van Staden's profile
Dec 4, 2017
Elana van Staden commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"baie dankie , dit lyk somer beter sonder die potte"
Oct 15, 2014
Henk Pretorius commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"Mooi, maar kon dalk die sambreel bietjie teen n hoek na bo gehou het om die kruike in die agtergrond te verbloem.."
Oct 14, 2014
Hennie Cronjé commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"Die belangrike punte is opstelling, posering, lig, agtergrond en fokus. In alles het jy goed gedoen, maar ek dink tog dit sou beter gewees het as sy in die kamera in gekyk het. Verder is die twee wit kruike in die agtergrond effe lastig."
Oct 14, 2014
Ferdinand van der Merwe commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"Die wit agtergrond is mooi vir portret trek die gesiggie nader sodat al die aandag op die gesiggie val dan het jy n uitstekende portret"
Oct 14, 2014
Piet Nel commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"uitstekend "
Oct 14, 2014
jan jordaan commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

vix

"PUIK WD"
Oct 14, 2014

Elana van Staden's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:04pm on February 20, 2012, Antoinette Henrico said…

Ek is bly ek is nou jou "friend". Ek hou van jou lokomotief. Waar het jy hom afgeneem?

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html