Elize Perrin
  • Female
  • Victoria-west Northern cape
  • South Africa
Share Twitter

Elize Perrin's Discussions

Karoo-dam en dorp

Started May 2, 2012 0 Replies

Dit si Victoria-wes. Reg geraai!Continue

 

Elize Perrin's Page

Latest Activity

Nicolene van der Kruk commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Baie Mooi!!! "
Aug 28, 2012
Nicolene van der Kruk liked Elize Perrin's photo
Aug 28, 2012
Mariska Cilliers commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Dis pragtig Elize. Die laat lig is so mooi en sag."
Aug 28, 2012
Jimmy Jim James commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0588

"Stem saam met Martha"
Aug 27, 2012
Jimmy Jim James commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Pragtig Elize - 'n anderste mooi as Victoria Wes"
Aug 27, 2012
Martha van der Westhuizen commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0588

"Die foto het baie potensiaal! - maak net jou horison gelyk en gee baie meer kontras"
Aug 27, 2012
Martha van der Westhuizen commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Sjoe, dis mooi. Stem saam met die ander. En waar is dit?"
Aug 27, 2012
Tina le Grange commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Elize, baie mooi tyd van die dag ;  so mooi rustig.   Soos Gerrie en Anita sê, met minder swart onder sal die mooi toneel nog meer tot sy reg kom."
Aug 27, 2012
Tina le Grange commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0588

"Elize, ek hou van jou foto, maar stem saam met Anita.   Ekself is nog nuut by Fotoskool en leer elke dag iets nuuts.  Ek het nog nie voorheen jou naam gesien nie en aanvaar jy het nuut aangesluit, indien wel, baie welkom!"
Aug 27, 2012
Gerrie Lambrechts commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Pragtig Elize stem saam met Anita dat daar te veel swart onder is."
Aug 27, 2012
Gerrie Lambrechts commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0588

"Elize ek mag verkeerd wees, maar ek het al gesien as ek baie zoom tel ek noise op."
Aug 27, 2012
Anita du Toit commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0588

"Hier is 'n groot lollery met die foto Elize. Eerstens is die groot flater die skewe horison, 2dens die foto het baie "noise" op en 3dens kort die foto "seriaaaas" kontras en die voorwerp moet bietjie eksentries geplaas…"
Aug 27, 2012
Anita du Toit commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0591

"Wow dis 'n mooi foto Elize, ek dink 'n bietjie minder swart onder sou die klem meer op die agtergrond geplaas het. Dis pragtig skerp en ek hou van die wolke wat jy bo gelaat het."
Aug 27, 2012
Elize Perrin posted photos
Aug 27, 2012
Elizma Fourie liked Elize Perrin's photo
Aug 25, 2012
Gene commented on Elize Perrin's photo
Thumbnail

SANY0585

"Ek het hier vir jou 'n voorbeeld van bo afkap soos Anita voorstel. Die mense links en voels is ook meer sigbaar so. Moet nie dink die gevleuldes is onwelkom nie , dit gee ekstra diepte aan jou foto."
Aug 25, 2012

Elize Perrin's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:08pm on February 12, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Hi Elize, Dankie dat jy my aan fotoskool bekend gestel het, ek leer so baie van hulle! (ons het een aand in De Oude Pastorie geslaap), Geniet jou fotografie, Martha van der Westhuizen

 
 
 

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html