Elizma Fourie
  • Female
  • Hermanus
  • South Africa
Share

Elizma Fourie's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Christelle
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Elaine van Tonder
  • Johann du Plessis
  • Laetitia Bothma
  • hettie meyer
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • Amanda Coertze
  • andries haasbroek
  • Henry Inocco
  • Hannelie Loubser

Elizma Fourie's Discussions

Salonne

Started this discussion. Last reply by Elizma Fourie Feb 4, 2013. 4 Replies

Miskien is ek net baie stupid, maar wat is salonne, waar is dit, hoe bereik mens dit, ens. Ek sien baie mense praat van 'n salon toekenning, maar ek het geen idee wat dit is nie.Continue

Help asb. met resize van foto's

Started this discussion. Last reply by Susan Oct 23, 2012. 1 Reply

Kan iemand asb. vir my sê hoe resize ek 'n foto. Ek soek my foto's tenminste 4MB. By my macro foto's met die crop verklein my foto's vanf 20.5MB na net 2.02MB.Die proses wat ek volg is as volg.1. Ek…Continue

Jou styl van fotografie

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Sep 25, 2012. 5 Replies

Dit is seker nou so 8 maande wat ek so heeltemal fanaties oor foto's begin raak het. En as ek so kyk op my blad, dan sien ek 'n defnitiewe styl na vore tree. Ek kom agter ek verkies  om diere af te…Continue

Wat se kamera???

Started this discussion. Last reply by Elliot Jan 12, 2013. 40 Replies

Julle wat nou al ou hande is, kan julle sê wat se kamera 'n mens kan koop. Ek weet daar is altyd 'n geveg tussen Nikon en Canon, maar dit daar gelaat. Wat ek eintlik wil weet is.Ek het gehoor/lees…Continue

 

Elizma Fourie's Page

Latest Activity

Petro Geldenhuys liked Elizma Fourie's photo
Apr 7, 2016
Dawid Roos commented on Elizma Fourie's photo
Oct 25, 2015
Pieter Steyn commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"BAie mooi een en uitstekend verwerk Elizma"
Oct 25, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Fantastiese verwerking, skerp."
Oct 25, 2015
Tina le Grange commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Elizma jy verras ons met 'n skitter-foto. Baie goed gedoen!! Ek soek Hoye se koppie;  Hermanus oos?"
Oct 25, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Wow- laat my dink aan die onlangse "profetiese" voorspelling oor die Tsunamie wat Kaapstad sou tref - sovele wou vlug.......... binneland toe.......... die tsunami sou volgens voorspellings, sou die tsunami tot in Noord-Afrika gegaan…"
Oct 25, 2015
Vida van Schalkwyk liked Elizma Fourie's photo
Oct 25, 2015
Elsa crous commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

" Elizma jy het hier 'n verwerking gedoen wat my bang maak baie goed gedoen"
Oct 25, 2015
Donald Daniel Jacobs commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"baie mooi gedoen MAAR MOENIE SPOKE OPJAAG NIE!!!!!"
Oct 25, 2015
Dine Potgieter commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Wow - baie goeie verwerking! Hoop maar ek is in die berge as daai golf kom..."
Oct 25, 2015
Hennie Cronjé commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Sjoe, maar dis indrukwekkend! Uitstekend gedoen. Dit laat mens werklik dink....."
Oct 25, 2015
Magda vd Merwe commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Baie mooi foto en baie goed verwerk Elizma,"
Oct 25, 2015
Riaan commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"al is dit 'n vreeslikverneukfoto is dit nogtans goed en oortuigend gedoen, goed genoeg vir 'n paar "doomsday" profete om oor sleg te slaap"
Oct 25, 2015
Tersia Weitsz commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

As 'n Tsunami Hermanus tref

"Interessante verwerking"
Oct 25, 2015
Piet Nel commented on Elizma Fourie's photo
Oct 25, 2015
Elizma Fourie posted a photo

As 'n Tsunami Hermanus tref

Ek hoop As is verbrande hout soos hulle sê
Oct 24, 2015

Elizma Fourie's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Elizma Fourie's Blog

Canon Lense

Posted on August 19, 2012 at 9:14pm 7 Comments

Gee raad oor lense asb. Wie van julle het 'n Canon EF 28-300mm f3.5-5.6 L IS USM lens? Omdat ek so 'n verskeidenheid van goed afneem is dit vir my baie lastig om lense te "change" dan wil ek naby wees dan vêr ens. Nou het ek gewonder oor hierdie lens, of iemand hom het en gebruik en hoe ervaar hulle dit? Die ander vraag is, is ek reg as ek sê dat 'n EF-S lens nie op 'n "full sensor" camera gebruik kan word nie. Maw as ek 'n lens koop moet ek die EF-S lense vermy want as ek my kamera…

Continue

Is daar iets fout met my lens?

Posted on June 17, 2012 at 6:51pm 8 Comments

Ek het 'n Canon 50mm 1.8 EF II "prime lens" Hoe sal ek weet of daar iets fout is met die lens? Ek kry baie "blur" foto's van dit af. Ek gebruik meestal Auto Focus, want my oê is te 'crappy" en ek kan nie my Manual Focus altyd vertrou nie. Ek blur nie met my ander lense nie wat 2 zoom lense is. Is daar 'n manier wat ek die lens kan toets of iets. Ek wil hom nie eens meer gebruik nie, en dit is veronderstel om beter te wees as die ander twee.

Groete

Elizma

 

Foto druk

Posted on April 27, 2012 at 10:49am 6 Comments

Hoe moet ek my foto's resize om te kan druk? Ek het foto's geneem van iemand en wil dit vir haar op 'n cd sit sodat sy dit ook kan print. Maar ek is bang as ek dit net so vir haar opsit sal daar dele van die foto wees wat sal afsny as sy dit druk. Ek het hierdie fotos in raw en oorgesit in jpeg. Ek dink sy sal dit net gewoonweg standaard grootte wil print. Wat is die grote en waar gaan verander ek dit. Ek het lightroom, photoshop (wat ek nie ken nie) gimp en nog ander gratis editing…

Continue

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:41am on February 24, 2015, Elsa crous said…

 Hello Elizma veels geluk met jou verjaarsdag mag daar nog baie goeie jare wees met mooi fotos!

At 8:45pm on February 24, 2014, Henry Inocco said…

Happy Birthday Elizma!

At 6:29am on February 24, 2014, Pierre Hardinge said…

Jy moet n lekker dag he lekker verjaar en mag volgende lewensjaar stunning fotgeleenthede op bring

At 7:36pm on February 23, 2014, Anita du Toit said…

Jy moet more 'n heerlike bederfdag he, en dit sommer uitreeeek vir die hele nuwe lewensjaar!!! Baie geluk!

At 9:23pm on January 2, 2014, Pierre Hardinge said…

Baie dankie Elizma vir die gelukwensing....hoekom so skaars....verlof het vandag begin.....so ek super heppie....

At 2:32pm on October 24, 2013, Christelle said…

Hi Elizma - ek sien jy het verlede jaar navraag gedoen oor lense.  Mag ek vra wat of jy toe lense aangekoop het en hoe tevrede jy is?  Ek het ook 'n Canon 600D.  Sal jou insette waardeer!  Hou van jou fotos!

At 10:20pm on August 25, 2013, Riaan said…

Hi Elizma tnx vijou kat innie sak comment, as die kat 'n mannetjie is is dit seker normaal dat hy van d.. errrr bokse hou!

At 8:23pm on July 24, 2013, Anita du Toit said…

Hi Elizma, jy kan 'n groen foto plaas as deel van jou 3 foto's per dag en is deel van Hennie se beoordeling. Hier het al skatte die week te voorskyn gekom, vanaf makro tot landskappe, dis maar net iets om Fotoskool bietjie op te helder vir ons. DIe foto tema sal afskop op Sondag, maar jy is onder geen verpligting om deel te neem nie, so as jy se nou maar 1x per week deelneem is dit goed so. Ons plaas die tema onder Forum heel regs net onder Verjaarsdae. Maar ons sien uit daarna om jou uitstaande fotografiese vermoeens ook by die tema's te sien. :-)

At 8:48am on April 20, 2013, Petro Geldenhuys said…

More Elizma... Ek's besig om my kamera ook te bestel... wil net hoor watse ND lens filter ek moet bestel en watse remote shutter release jy gebruik op die Canon 5D Mark iii

At 10:45am on March 29, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie dankie Elizma ... ek dink ek het reeds besluit op hierdie kamera. Sal maar net nog 'n maand of twee moet spaar

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html