Elizma Fourie
  • Female
  • Upington
  • South Africa
Share Twitter

Elizma Fourie's Friends

  • Johann du Plessis
  • hettie meyer
  • Pieter Steyn
  • Louise Viljoen
  • amanda van der Hoff
  • andries haasbroek
  • Henry Inocco
  • Hannelie Loubser
  • Rean3 Keuler-Nortje
  • Elsa Crous
  • Gene
  • Emsie Deysel
  • Tina le Grange
  • cornelius ungerer
  • Nico van der westhuizen

Elizma Fourie's Discussions

Salonne

Started this discussion. Last reply by Elizma Fourie Feb 4. 4 Replies

Miskien is ek net baie stupid, maar wat is salonne, waar is dit, hoe bereik mens dit, ens. Ek sien baie mense praat van 'n salon toekenning, maar ek het geen idee wat dit is nie.Continue

Help asb. met resize van foto's

Started this discussion. Last reply by Susan Oct 23, 2012. 1 Reply

Kan iemand asb. vir my sê hoe resize ek 'n foto. Ek soek my foto's tenminste 4MB. By my macro foto's met die crop verklein my foto's vanf 20.5MB na net 2.02MB.Die proses wat ek volg is as volg.1. Ek…Continue

Jou styl van fotografie

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Sep 25, 2012. 5 Replies

Dit is seker nou so 8 maande wat ek so heeltemal fanaties oor foto's begin raak het. En as ek so kyk op my blad, dan sien ek 'n defnitiewe styl na vore tree. Ek kom agter ek verkies  om diere af te…Continue

Wat se kamera???

Started this discussion. Last reply by Elliot Jan 12. 40 Replies

Julle wat nou al ou hande is, kan julle sê wat se kamera 'n mens kan koop. Ek weet daar is altyd 'n geveg tussen Nikon en Canon, maar dit daar gelaat. Wat ek eintlik wil weet is.Ek het gehoor/lees…Continue

 

Elizma Fourie's Page

Latest Activity

Pieter Steyn commented on Elizma Fourie's photo
Sunday
Hennie Cronjé commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 139 - Golfer

"Baie goed gedoen! Net jammer die skoensole is afgesny, maar verder puik."
Sunday
Piet Nel liked Elizma Fourie's photo
Sunday
Gerrie Lambrechts commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 139 - Golfer

"Netjies, puik baie mooi."
Sunday
Elizma Fourie posted a photo
Sunday
Elizma Fourie commented on Piga's photo
Thumbnail

Spanfoto

"Ek neem aan jy praat van die fokus. Eintlik nee, want jou fokus lê agter en nie op die spelers nie, jy kan dit probeer bietjie beter maak met sharpening, en clarity, maar geen editing program gaan 'n uitfokus foto in fokus bring nie"
Sunday
gabriel parsons liked Elizma Fourie's photo
Sunday
Susan Geldenhuys commented on Elizma Fourie's photo
Saturday
Henriette Visser liked Elizma Fourie's photo
Saturday
Pieter Steyn commented on Elizma Fourie's photo
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 138 - Dove

"Baie mooi Elizma."
Saturday
Joanette Le Cornu liked Elizma Fourie's photo
Saturday
Hennie Cronjé commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 138 - Dove

"Dis pragtig! Die treffende aspek van die foto is die mooi eenvoud en sterk kontras in kleur - altyd twee wenners, veral as hul saam voorkom. Die agtergrond is ook pragtig. Hoekom is die balkie onder so effens skeef?"
Saturday
Anita du Toit commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Project 365 - Day 138 - Dove

"Die beligting is pragtig op die duifie met die herfsblare wat die foto opkikker, mooi Elizma"
Saturday
Piet Nel commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Day138

"Prag foto Elizma"
Saturday
Elizma Fourie posted a photo
Saturday

Elizma Fourie's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Elizma Fourie's Blog

Canon Lense

Posted on August 19, 2012 at 9:14pm 7 Comments

Gee raad oor lense asb. Wie van julle het 'n Canon EF 28-300mm f3.5-5.6 L IS USM lens? Omdat ek so 'n verskeidenheid van goed afneem is dit vir my baie lastig om lense te "change" dan wil ek naby wees dan vêr ens. Nou het ek gewonder oor hierdie lens, of iemand hom het en gebruik en hoe ervaar hulle dit? Die ander vraag is, is ek reg as ek sê dat 'n EF-S lens nie op 'n "full sensor" camera gebruik kan word nie. Maw as ek 'n lens koop moet ek die EF-S lense vermy want as ek my kamera…

Continue

Is daar iets fout met my lens?

Posted on June 17, 2012 at 6:51pm 8 Comments

Ek het 'n Canon 50mm 1.8 EF II "prime lens" Hoe sal ek weet of daar iets fout is met die lens? Ek kry baie "blur" foto's van dit af. Ek gebruik meestal Auto Focus, want my oê is te 'crappy" en ek kan nie my Manual Focus altyd vertrou nie. Ek blur nie met my ander lense nie wat 2 zoom lense is. Is daar 'n manier wat ek die lens kan toets of iets. Ek wil hom nie eens meer gebruik nie, en dit is veronderstel om beter te wees as die ander twee.

Groete

Elizma

 

Foto druk

Posted on April 27, 2012 at 10:49am 6 Comments

Hoe moet ek my foto's resize om te kan druk? Ek het foto's geneem van iemand en wil dit vir haar op 'n cd sit sodat sy dit ook kan print. Maar ek is bang as ek dit net so vir haar opsit sal daar dele van die foto wees wat sal afsny as sy dit druk. Ek het hierdie fotos in raw en oorgesit in jpeg. Ek dink sy sal dit net gewoonweg standaard grootte wil print. Wat is die grote en waar gaan verander ek dit. Ek het lightroom, photoshop (wat ek nie ken nie) gimp en nog ander gratis editing…

Continue

Comment Wall (16 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:48am on April 20, 2013, Petro Geldenhuys said…

More Elizma... Ek's besig om my kamera ook te bestel... wil net hoor watse ND lens filter ek moet bestel en watse remote shutter release jy gebruik op die Canon 5D Mark iii

At 10:45am on March 29, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie dankie Elizma ... ek dink ek het reeds besluit op hierdie kamera. Sal maar net nog 'n maand of twee moet spaar

At 3:33pm on March 28, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie dankie Elizma... jy het nog altyd vir my baie waardevolle en nuttige wenke gegee.  Mag ek vir jou vra watter lense het jy alles vir jou Canon 5D Mark III?

En gebruik jy nog jou ou kamera?  Ek wil altwee kamera's hê en gebruik, maar dink ek miskien nie te groot nie?  Hoe weet ek of ek al op so 'n standaard is om groter te wil gaan?

At 8:16am on February 24, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Elizma.  Hoop jy het nog jare se lekker fotonemery en dat jy ryklik geseën sal wees.

At 8:04am on February 24, 2013, Anita du Toit said…

BAIE GELUK met jou verjaardag fotomaatjie, mag jy 'n wonderlike verrykende lewensjaar he, en sommer 'n heerlike bederfdag.

At 9:50pm on January 28, 2013, Rudi Kleynhans said…

Dankie vir die link, Elizma.  Daardie foto's is wow! Vir party ouens is druppel fotografie 'n ernstige saak en het hulle rekenaartjies wat hulle programmeer om die druppels vry te stel.  Verskillende "valves" laat dan verskillende kleure druppels val in 'n spesifieke tydsorde om die patrone te skep.  Ons sal moet opskerp!  Ha!Ha!

At 2:51pm on January 13, 2013, Josef Steyn said…

Dankie vir die raaksien en goeie wense Elizma. Van nou af gaan ek elke jaar een jaar aftrek. Die getal word nou te groot en ek sal iets daaraan moet doen!!

At 2:08pm on December 26, 2012, Elaine de Bruin said…

Hi Elizma, baie dankie, ek waardeer dit.  Hoop jy het 'n wonderlike Kersfees gehad.

At 7:58am on November 21, 2012, Tina le Grange said…

Hallo Elizma,  baie dankie vir jou goeie wense met my verjaardag;  dit was 'n baie lekker dag. 

At 10:21am on November 7, 2012, Petro Geldenhuys said…

Hi Elizma, dankie dat jy bereid is om bietjie te help.  Ek het net-nou my foto van out of bounds gelaai, maar sukkel nog erg.  Sal dankbaar wees as jy sal help. My e-mail adres: pgeldenhuys@mweb.co.za. 

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html