Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 10. 4 Replies 0 Likes
Ek het skade aan my kamera en 1 lens (het dit al +- 10 jaar). Fotografie is net 'n stokperdjie vir my, so geen inkomste word genereer. Nou wat nou....hoe effektief en koste effektief is herstel en…Continue
Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Oct 30, 2018. 7 Replies 0 Likes
Tegnologie het my nou gedwing tot punt waar nuwe rekenaar gekoop moet word.Watter is die beste as fotos, hoof funksie van rekenaar is, die admin deel is minimaal,...Skootrekenaar of tafelrekenaar.Sal…Continue
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Oct 11, 2018. 2 Replies 0 Likes
Ek sal graag wil hoor ivm tot hoe vêr gaan jy met verwerking van fotos? Of is dit eie gevoel dat jy dit jou "prentjie" wat jy ingedagte het vervolmaak.Dit maak dan verskil tussen natuurlik, soos in…Continue
Jammer vir al die aktiwiteit wat nou van my kant wys, ek het net bietjie my fotos probeer orden. Wil voorkom asof my tegnologie probleme bietjie uitgestryk is, so nou kan ek weer deelneem. Mooi dag vir almal
Hi Ella, baie dankie vir die gelukwense met my verjaarsdag, ek was op 'n wonderskone plek en is heerlik bederf.. so ook met foto's wat ek daar kon neem by die kus van Angola.
Ella, skryf asb. vir my by josefmsteyn@gmail.com Ek wil jou iets vra oor vanoggend se foto
baie welkom Ella!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by