Ella Fourie
  • OLIFANTSHOEK
  • South Africa
Share

Ella Fourie's Friends

  • Henriette Vermeulen
  • Ronell
  • Anita du Toit
  • Ansie van Rensburg
  • Claudi Lourens
  • Elna Geringer
  • Carl Joubert
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Susan

Ella Fourie's Discussions

Watter kamera? Ek het Nicon D5100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 10. 4 Replies

Ek het skade aan my kamera en 1 lens (het dit al +- 10 jaar). Fotografie is net 'n stokperdjie vir my, so geen inkomste word genereer.  Nou wat nou....hoe effektief en koste effektief is herstel en…Continue

Watter rekenaar?

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Oct 30, 2018. 7 Replies

Tegnologie het my nou gedwing tot punt waar nuwe rekenaar gekoop moet word.Watter is die beste as fotos, hoof funksie van rekenaar is, die admin deel is minimaal,...Skootrekenaar of tafelrekenaar.Sal…Continue

VERWERKING

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Oct 11, 2018. 2 Replies

Ek sal graag wil hoor ivm tot hoe vêr gaan jy met verwerking van fotos? Of is dit eie gevoel dat jy dit jou "prentjie" wat jy ingedagte het vervolmaak.Dit maak dan verskil tussen natuurlik, soos in…Continue

 

Ella Fourie's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Ns - ek sal nie sommer 'n landskapstoneel omdraai nie. In die eerste plek weens die dokumentere aard, tweedens die feit dat dit selde werklik 'n verskil maak. In GEEN klubkompetisie wat ek bygewoon het, is daar ooit voorgestel dat 'n…"
3 hours ago
Dine Potgieter commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Baie mooi, maar dit stem my mismoedig. Ek verstaan vir sommige boere is die droogte nou al in die 9e jaar - ek kan nie eers begin dink hoe dit moet voel nie."
3 hours ago
Tina le Grange commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Ella goeie wenke gekry; ek hou van die onderste foto; maar net weer die gedagte van, ons lees van links na regs en daarom werk die draad en die pad vir my beter soos Elna voorgestel het. Dankie vir jou huiswerk."
4 hours ago
Tina le Grange commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte

"Ella ons het nou in Namibia baie immergroen bome gesien maar op die grond is dit horingdroog. Ek is so jammer vir mens, plant en dier. Die toneel wys die pyn van droogte; goed gedoen."
7 hours ago
Pine commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Mooi foto Ella. Die crop het die boonste gedeelte wat te lig was baie verbeter, maar die onderste gedeelte is nog steeds bietjie donker. Jou komposisie met die 2 spoor paadjie so langs die draad af is baie mooi."
9 hours ago
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"In 'n toneel soos hierdie het mens altyd 'n beligtingsprobleem, omdat die lug lig is en die land aan die donker kant is. Ons oog sien dit nie so nie, maar vir die kamera is dit redelik uitgesproke. In jou foto is die lug effens oorbelig en…"
9 hours ago
Ella Fourie commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Blomme : Rooi Malva

"Baie mooi malva, mal oor die kleur.  Baie geluk met verjaardag Huey, hoop dit is 'n vreugdevolle foto jaar.  Ns.  Hoop Editor bederf darem so bietjie vandag."
9 hours ago
Rika Schoeman commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Ek hou van die onderste foto nadat jy gecrop het Ella. Die pad is 'n goeie leidende lyn na agter."
10 hours ago
Ella Fourie commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Na aanleiding van Elna en Josef se kommentaar voeg ek 2de foto sommer hier by."
11 hours ago
Ella Fourie commented on Ella Fourie's photo
11 hours ago
Josef Steyn commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Mooi foto Ella. Ek sou egter ook bo afsny tot net onder die helder gedeelte. Miskien bietjie meer lig op die bossies."
13 hours ago
Elna Geringer commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte 2

"Goeie inleiding met beide die heining en die pad. Mooi klere op die horison. Jy kan die baie helder gedeelte weg sny, dit trek die oog weg van die res van die mooi toneel af. Horisontaal gedraai het die foto vir my meer trefkrag. Gaan kyk of jy saam…"
14 hours ago
Ella Fourie posted photos
14 hours ago
Pine commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte

"Baie mooi foto van die harde werklikheid. Baie goed gedoen Ella"
yesterday
Christa Snyman commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte

"Dié foto vertel die hartseer storie van droogte, Ella  .... goeie komposisie en beligting lyk vir my ook reg."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

droogte

"Hierdie foto is pragtig met mooi kleure. Die beligting is perfek - ek weet nie wat jou probleem daarmee is nie. Die voorste boompie is goed op 'n derde van regs geplaas. Baie mooi!"
yesterday

Ella Fourie's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:18pm on December 12, 2018, Josef Steyn said…

Ella, skryf asb. vir my by josefmsteyn@gmail.com Ek wil jou iets vra oor vanoggend se foto

At 3:15pm on May 3, 2018, Linda Erasmus said…

baie welkom Ella!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html