Ella Fourie
  • OLIFANTSHOEK
  • South Africa
Share

Ella Fourie's Friends

  • Mark
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Ronell
  • Anita du Toit
  • Ansie van Rensburg
  • Claudi Lourens
  • Elna Geringer
  • Carl Joubert
  • Dine Potgieter
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Susan
  • Tersia Weitsz

Ella Fourie's Discussions

Watter kamera? Ek het Nicon D5100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 10. 4 Replies

Ek het skade aan my kamera en 1 lens (het dit al +- 10 jaar). Fotografie is net 'n stokperdjie vir my, so geen inkomste word genereer.  Nou wat nou....hoe effektief en koste effektief is herstel en…Continue

Watter rekenaar?

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Oct 30, 2018. 7 Replies

Tegnologie het my nou gedwing tot punt waar nuwe rekenaar gekoop moet word.Watter is die beste as fotos, hoof funksie van rekenaar is, die admin deel is minimaal,...Skootrekenaar of tafelrekenaar.Sal…Continue

VERWERKING

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Oct 11, 2018. 2 Replies

Ek sal graag wil hoor ivm tot hoe vêr gaan jy met verwerking van fotos? Of is dit eie gevoel dat jy dit jou "prentjie" wat jy ingedagte het vervolmaak.Dit maak dan verskil tussen natuurlik, soos in…Continue

 

Ella Fourie's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

lyne 1

"Mooi gesien en geneem.  Hier is net so baie drade wat soms mens se foto bederf.  Hierdie pas mooi by die tema."
13 hours ago
Tersia Weitsz commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

lyne 1

"Baie oorspronklik en goed"
13 hours ago
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

lyne 1

"Vir die tema is dit 'n baie goeie foto met die sterk lyne en voëltjie 'n fokuspunt, wat jy mooi op 'n derde geplaas het. Mooi eenvoud ook - dis 'n mooi "skoon" foto. Baie mooi!"
15 hours ago
Elna Geringer liked Ella Fourie's photo
18 hours ago
Ella Fourie commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Black & White

"Dankie Carol, wel as jy die foto oopmaak is hy reg...so verstaan nie hoekom hy hier onderste bo is."
22 hours ago
Ella Fourie commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Neef Soontjie en nig Sannie speel stertjie-stertjie.

"Besonderse foto!  Goeie komposisie en so skerp op daardie ogies.  Josef, ek glo as jy besluit om hulle dop te hou....sal dir dag vinnig verbygaan. "
22 hours ago
Christa Snyman commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

lyne 1

"Baie goeie lynfoto ... met die duifie as 'n bonus!"
yesterday
Josef Steyn commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

lyne 1

"Hierdie is 'n goeie 'lyne-foto' Ella."
yesterday
Ella Fourie posted a photo

lyne 1

Dankie vir kyk/kommrntaar op vorige foto.ISO : 1250AP : 6.3SS : 1/1250Brandpunt : 300mmReg vir tema?
yesterday
Tersia Weitsz commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

KNP 1

"Mooi gedoen"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

KNP 1

"Mooi foto, goed geplaas."
yesterday
Ella Fourie liked Dirk van Rooyen's photo
yesterday
Ella Fourie commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Black & White

"Pragtige swart & wit foto Carol! Skerp met goeie kontras.  Ek sal graag die kleur weergawe van die foto wil sien."
yesterday
Ella Fourie commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Net wys foto

"Bly weg van daardie dorings!"
yesterday
Ella Fourie commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Deurmekaar en uitmekaar

"Puik titel! Goeie foto, skerp , goed versadigde kleur en tekstuur wat aandag trek. WD."
yesterday
Ella Fourie commented on Johannes's photo
Thumbnail

Spin

"Goeie idee en mooi skerp , maar ek dink jy sal moet verduidelik. Agtergrond reeds aangespreek."
yesterday

Ella Fourie's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:44am on October 22, 2019, Ella Fourie said…

Jammer vir al die aktiwiteit wat nou van my kant wys, ek het net bietjie my fotos probeer orden.  Wil voorkom asof my tegnologie probleme bietjie uitgestryk is, so nou kan ek weer deelneem. Mooi dag vir almal

At 9:45pm on August 23, 2019, Anita du Toit said…

Hi Ella, baie dankie vir die gelukwense met my verjaarsdag, ek was op 'n wonderskone plek en is heerlik bederf.. so ook met foto's wat ek daar kon neem by die kus van Angola.

At 12:18pm on December 12, 2018, Josef Steyn said…

Ella, skryf asb. vir my by josefmsteyn@gmail.com Ek wil jou iets vra oor vanoggend se foto

At 3:15pm on May 3, 2018, Linda Erasmus said…

baie welkom Ella!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html