Elna Geringer
  • Female
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Elna Geringer's Friends

  • Linda
  • Bruwer Burger
  • Hannes Claassens
  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Ansie van Rensburg
  • Werner Frylinck
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Dirk Koekemoer
  • Dawid Roos
  • Amanda Swanepoel

Elna Geringer's Discussions

Die Creighton se Aalwyn Fees

Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Jul 23. 3 Replies

Die Aalwyn fees vind elke jaar gedurende Julie plaas vanaf die ou stasie in Creighton. Die dorpie is omtrent so 35km noordwes van Ixopo af. Dit is vernoem na die gade van Sir Henry McCullum, ‘n nooi…Continue

Videos op 'n Donderdagaand

Started Jun 13 0 Replies

Hi al die skolersAs julle nog nie na Igno se videos op die hoofblad gaan kyk het nie, wil ek julle regtig sterk aanmoedig om dit te doen. Dit is baie leersaam en na so 'n video kyk 'n mens met ander…Continue

Options Blokkie

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Jun 13. 8 Replies

Maters, is daar nog van julle wat agtergekom het dat die "options" blokkie soms weg is en dat fotos nie kan verwyder word en/of om beskrywings reg te maak nie?Tina sukkel al geruime tyd daarmee en…Continue

Die fotoskool boek : Deur Josef en Hennie geskryf en saam gestel

Started Jan 13 0 Replies

Liewe Maters,Op die hoofblad is daar 'n skakel na die fotografie boek wat Josef en Hennie saam gestel het. Die boek is digitaal en in hardeband beskikbaar, in beide Engels en Afrikaans. Gaan kliek op…Continue

 

Elna Geringer's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema DOF : Flaminko Lelie (Fokus beter op VS)

"Kan deurgaan as temafoto, veral om te illustreer dat, as bv. die blom groot is en die agtergrond naby, dit onmoontlik is om die hele blom in fokus te kry en terselfdertyd die agtergrond volledig te blur. Die blom is pragtig skerp. Gee net 'n…"
7 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema DOF : Flaminko Lelie (Fokus beter op VS)

"Elna jy is baie goed met verwerkings; veels geluk Die blom is mooi skerp met goeie detail"
7 hours ago
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

IHorseshoe 2. Vervlakste sprinkaan.

"Om nou so aan die tak vas te klou en dan nog te spook met 'n masiewe sprinkaan te spook kan nogal 'n rukkie vat.....Oulik gedoen Josef"
7 hours ago
Elna Geringer liked Dawid Roos's photo
7 hours ago
Elna Geringer commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Witsieshoek - Mahai

"Ditto met alles reeds genem Dine"
7 hours ago
Elna Geringer commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

1G1A4007

"Dit vertel beslis 'n storie Magda. Ek wonder net oor die afsny van die outjie met die "kitaar" reg is??? Ek gaan weer kom kyk"
8 hours ago
Elna Geringer commented on Ansie van Rensburg's photo
Thumbnail

pienk en oranje

"Ek ditto met alles reeds genoem Ansie."
8 hours ago
Elna Geringer liked Pieter Steyn's photo
8 hours ago
Elna Geringer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

BLOU KOP

"Blouer as dit gaan jy nie gou weer kry nie. Ek leer saam met jou by Hennie. Ek vergeet aanhoudend daarvan"
8 hours ago
Elna Geringer commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Kreatiewe Verwerking 15.

"Dankie dat jy sê Willie"
8 hours ago
Elna Geringer commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Kreatiewe Verwerking 16.

"Lieflik Willie"
8 hours ago
Elna Geringer liked Willie Schoombee's photo
8 hours ago
Elna Geringer commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

KOLGANS IN VLUG, WIKKEL FOTO

"Ek hou van die abstrakte gevoel wat die foto het. Die hou nogal die kyker se oog gevange"
8 hours ago
Elna Geringer commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TEMA: DOF VISVANGER

"Stunning Carl"
8 hours ago
Elna Geringer liked Eduard Labuschagne's photo
8 hours ago
Elna Geringer commented on Linda's photo
Thumbnail

DSC_2033 (2)

"Hmmmmm.....die Halo het jou sleg gekelder hier Linda. Vertel ons watter proses jy hier vir verwerking gebruik het? Iemand sal kan help met die probleem Die poot in die lug is kostelik"
8 hours ago

Elna Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Elna Geringer's Videos

  • Add Videos
  • View All

Elna Geringer's Blog

Wat Fotoskool + vir my beteken

Posted on October 1, 2015 at 3:14pm 7 Comments

WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.

 

Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…

Continue

Hande was en virusse...........

Posted on August 30, 2015 at 2:36pm 6 Comments

Hierdie storie het nou niks met fotografie te doen nie,maar daar is dalk van julle wat dit tog sal geniet

Ek loop nou al 'n paar dae met die storie in my kop maar ek gaan dit tog vir julle vertel.Saterdag, 22/08/2015, kom ons terug van Stutterheim af nadat ons gaan blomme kyk het.Ons val maar vroeg in die pad want groot dele van die Oos-Kaap is mos nou maar 60-80km per uur en as jy gelukkig is,100km.Huey sit die radio aan en ons sit en luister die Saterdagoggend program op…

Continue

Die wildebeeskalfie,die vlakvarkie en God se genade...........

Posted on January 16, 2015 at 12:19pm 4 Comments

Vroeg Saterdag oggend besluit ons in so “spur of the moment” om bietjie wildtuin toe te gaan.Ons het geweet dit gaan warm wees maar as ons nie so een maal n maand in die veld kom nie, raak ek mos effe “bossies”. Woerts - warts is die koffie en kook water reg, ‘n paar koeldranke in die yskas en daar gaan ons.......

Die Masinga skuiling in die Mkhuze wildtuin is ‘n baie gewilde plek vir fotograwe en ook sommer vir die mense wat wild kyk en nie noodwendig fotos neem nie. By hierdie…

Continue

Die jaar 2014.......

Posted on December 22, 2014 at 10:12am 6 Comments

Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne

Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?

Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis

Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …

Continue

Comment Wall (64 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on August 8, 2018, Magda vd Merwe said…

My liewe vriendin, baie dankie vir jou mooi woorde by my foto van gister.

Ek mis jou ook geweldig, dit was so lekker om net saam met julle te wees.

Ons sal dit weer doen.

Liefde groete.

At 8:14pm on July 25, 2018, Rassie van Graan said…

Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

At 6:28pm on June 17, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

At 2:32pm on May 28, 2018, Riaan said…

nee jong ek's dom oor 'n verklaring vir die wegraping van my boodskap hier. ewenwel wat ek gesê het is dat jou foto met die spieëls teen die ongepleisterde muur my onverklaarbaar laat dink het aan 'n skets wat ek iewers op hoërskool gemaak het terwyl ek in die hospitaal met 'n gekrokte rug gelê het. ek kan dit skielik nou onthou asof gister, die son het deur iets op die muur oorkant my bed geskyn en die interessantste vorm gemaak. ek't dit fasinerind gevind en geteken want ek het op daardie stadium baie geskets. ek sit die skets hierby net vir agtergrondmusiek

At 5:32pm on May 15, 2018, Doretha Kock said…

Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

At 9:27am on May 14, 2018, Pierre Hardinge said…

More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

Foto Groete

Pierre.

At 5:43pm on March 19, 2018, Tina le Grange said…

Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

At 1:13pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

My palm-weerkaatsing in die water: 

Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

At 6:03pm on January 16, 2018, Tina le Grange said…

Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

At 11:24am on November 25, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html