Elna Geringer
  • Female
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Elna Geringer's Friends

  • Koos de Wet
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Linda
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Hannes Claassens
  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Ansie van Rensburg
  • Werner Frylinck
  • Marsha Dreyer
  • Claudi Lourens
  • Rika Schoeman

Elna Geringer's Discussions

Raad met Laai van Foto’s

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 30. 3 Replies

Of die volgende vir julle enige sin gaan maak weet ek nie maar dit werk. Sodra ek ‘n foto klaar verwerk het, stoor ek dit in volgrootte in ‘n lêer Elke keer wat die laai van ‘n foto nie wil/kan…Continue

Doring bome in uMkhuze met spieëlbeeld

Started this discussion. Last reply by Heleen Moulder Jul 27. 1 Reply

Wat word Benodig ?‘n Foto wat ‘n goeie senter punt het. In die foto wat ek gebruik het, was die Koorsboom tussen die twee Doringbome, my senter punt.Photoshop en Topaz (Magda ek weet jy het beide die…Continue

Dankie Igno

Started this discussion. Last reply by Johan Ayres Apr 27. 3 Replies

Trokke vol dankies Igno vir tyd spandeer aan FS en om ons klomp kletsers weer by mekaar uit te bringJy is 'n YSTERContinue

Constrain Proportions

Started this discussion. Last reply by Ella Fourie Feb 13. 3 Replies

Ek soek hulp by die slimmes tov Photoshop cc 2019In [Image-Image Size] was altyd die opsie om "Constrain Proportions" aan of af te sit. Sedert die 2018 op gradering is dit nie meer daar nie en ook…Continue

 

Elna Geringer's Page

Latest Activity

Gustav Wentzel liked Elna Geringer's photo
Dec 1
Gustav Wentzel liked Elna Geringer's photo
Dec 1
Karen Kemp commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tuintjie in 'n Glas

"dis nou oulik ! Ek gaan dit probeer...die drankie nie die foto nie..."
Nov 30
Elna Geringer commented on Pine's photo
Thumbnail

Slang

"Pine, Christa is reg en dis ook wat Riaan gesê het. Dit is egter nog 'n jong een en dus kan dit enige een van die twee wees. Goed gesien hoor"
Nov 26
Anita du Toit liked Elna Geringer's photo
Nov 25
Christa Snyman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Pragtige foto met lieflike beligting en komposisie, Elna. Baie sterkte met die trekkery!"
Nov 25
Rika Schoeman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Die ou kerke het darem 'n bekoring van hul eie. Hierdie een het jy pragtig gefotografeer Elna."
Nov 25
Hennie Cronjé commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Dis 'n besondere mooi foto van hierdie pragtige kerk. Mooi balans (en diepte) en tegnies baie goed uitgevoer. Goeie beligting van bo tot onder. Baie mooi!"
Nov 25
Josef Steyn commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Mooi simmetrie. Sterkte met die trek."
Nov 25
Rassie van Graan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Pragtige simitrie!"
Nov 25
Tersia Weitsz commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Baie mooi klip kerk soos vele in daardie omgewing. Die oop hek en deur nooi mens in, baie mooi gedoen. Hoop om julle binnekort weer in die klas te sien"
Nov 25
Mark commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"Mooi foto, die omweers wolke werk eintlik mooi."
Nov 25
Vida van Schalkwyk commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Clarens se Kerk

"dis pragtig elna!! ek het al 2 eredienste daar bygewoon - 'n mooie gebou met baie vriendelike mense!!"
Nov 25
Elna Geringer posted a photo

Clarens se Kerk

Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Vandag se kerk is in Clarens en ek glo vele van julle het al daar stil gestaan. Ons sal asap weer ons aktieweteite opneem hier in die klas maar eers is die groot trek………..Canon 7D MK I :…
Nov 25
Vida van Schalkwyk commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Caltizdorp se Kerk

"well done - pragtige gebou!!  met 'n hele paar lyne en vorms ..."
Nov 22
Anita du Toit commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Caltizdorp se Kerk

"PUIK gedoen Elna!"
Nov 22

Elna Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Elna Geringer's Videos

  • Add Videos
  • View All

Elna Geringer's Blog

Wat Fotoskool + vir my beteken

Posted on October 1, 2015 at 3:14pm 7 Comments

WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.

 

Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…

Continue

Hande was en virusse...........

Posted on August 30, 2015 at 2:36pm 6 Comments

Hierdie storie het nou niks met fotografie te doen nie,maar daar is dalk van julle wat dit tog sal geniet

Ek loop nou al 'n paar dae met die storie in my kop maar ek gaan dit tog vir julle vertel.Saterdag, 22/08/2015, kom ons terug van Stutterheim af nadat ons gaan blomme kyk het.Ons val maar vroeg in die pad want groot dele van die Oos-Kaap is mos nou maar 60-80km per uur en as jy gelukkig is,100km.Huey sit die radio aan en ons sit en luister die Saterdagoggend program op…

Continue

Die wildebeeskalfie,die vlakvarkie en God se genade...........

Posted on January 16, 2015 at 12:19pm 4 Comments

Vroeg Saterdag oggend besluit ons in so “spur of the moment” om bietjie wildtuin toe te gaan.Ons het geweet dit gaan warm wees maar as ons nie so een maal n maand in die veld kom nie, raak ek mos effe “bossies”. Woerts - warts is die koffie en kook water reg, ‘n paar koeldranke in die yskas en daar gaan ons.......

Die Masinga skuiling in die Mkhuze wildtuin is ‘n baie gewilde plek vir fotograwe en ook sommer vir die mense wat wild kyk en nie noodwendig fotos neem nie. By hierdie…

Continue

Die jaar 2014.......

Posted on December 22, 2014 at 10:12am 6 Comments

Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne

Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?

Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis

Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …

Continue

Comment Wall (65 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:23pm on November 11, 2019, Anita Wessels said…

Elna, op my stillewe vra jy vir my die EXIF,... ai my liewe mens, ek het geen idee wat dit is en waar om dit te kry nie - ek is groenner as 'n toegeslykte plaasdam,...- moet 'seblief nie te hard lag nie.

At 11:26am on August 8, 2018, Magda vd Merwe said…

My liewe vriendin, baie dankie vir jou mooi woorde by my foto van gister.

Ek mis jou ook geweldig, dit was so lekker om net saam met julle te wees.

Ons sal dit weer doen.

Liefde groete.

At 8:14pm on July 25, 2018, Rassie van Graan said…

Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

At 6:28pm on June 17, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

At 2:32pm on May 28, 2018, Riaan said…

nee jong ek's dom oor 'n verklaring vir die wegraping van my boodskap hier. ewenwel wat ek gesê het is dat jou foto met die spieëls teen die ongepleisterde muur my onverklaarbaar laat dink het aan 'n skets wat ek iewers op hoërskool gemaak het terwyl ek in die hospitaal met 'n gekrokte rug gelê het. ek kan dit skielik nou onthou asof gister, die son het deur iets op die muur oorkant my bed geskyn en die interessantste vorm gemaak. ek't dit fasinerind gevind en geteken want ek het op daardie stadium baie geskets. ek sit die skets hierby net vir agtergrondmusiek

At 5:32pm on May 15, 2018, Doretha Kock said…

Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

At 9:27am on May 14, 2018, Pierre Hardinge said…

More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

Foto Groete

Pierre.

At 5:43pm on March 19, 2018, Tina le Grange said…

Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

At 1:13pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

My palm-weerkaatsing in die water: 

Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

At 6:03pm on January 16, 2018, Tina le Grange said…

Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html