Elna Geringer
  • Female
  • Mtunzini
  • South Africa
Share

Elna Geringer's Friends

  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Linda
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Hannes Claassens
  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Ansie van Rensburg
  • Werner Frylinck
  • Marsha Dreyer
  • Claudi Lourens
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus

Elna Geringer's Discussions

Dankie Igno

Started this discussion. Last reply by Johan Ayres Apr 27. 3 Replies

Trokke vol dankies Igno vir tyd spandeer aan FS en om ons klomp kletsers weer by mekaar uit te bringJy is 'n YSTERContinue

Constrain Proportions

Started this discussion. Last reply by Ella Fourie Feb 13. 3 Replies

Ek soek hulp by die slimmes tov Photoshop cc 2019In [Image-Image Size] was altyd die opsie om "Constrain Proportions" aan of af te sit. Sedert die 2018 op gradering is dit nie meer daar nie en ook…Continue

Watter lens vir Portret Fotografie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Nov 10, 2018. 3 Replies

Ek soek raad by die slim mense.............Ek hou nie daarvan om mense af te neem nie en een van die groot redes is dat ek nie plek het om binnehuis fotos te neem nie en ek ken nie regtig mense in…Continue

Die Creighton se Aalwyn Fees

Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Jul 23, 2018. 3 Replies

Die Aalwyn fees vind elke jaar gedurende Julie plaas vanaf die ou stasie in Creighton. Die dorpie is omtrent so 35km noordwes van Ixopo af. Dit is vernoem na die gade van Sir Henry McCullum, ‘n nooi…Continue

 

Elna Geringer's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Huisie in Riemvasmaak

"Elna, jy het die huisie mooi gewys, hulle is nogal weggesteek en dis 'n belewenis om daar te kamp ook.  Pragtige foto"
12 minutes ago
Elna Geringer posted a photo

Huisie in Riemvasmaak

Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Dis hoe die “park” se blyplekkies lyk. Elkeen van die huisies smelt perfek met die omgewing saam. Ek het geen idee hoe dit binne lyk nie, maar mense wat ons daar gekry het, het gesê dat die…
2 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Die lewe in Riemvasmaak

"Elna die beligting is ekstra spesiaal op die voorgrond en die koppie en ek hou veral van die huisie wat wolf amper omgeblaas het."
23 hours ago
Hennie Cronjé commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Die lewe in Riemvasmaak

"Hierdie huisie is behoorlik skeef! Hy gaan seker nie lank bly staan nie. Dis 'n baie mooi foto, maar die lug kan effens donkerder kom."
23 hours ago
Elna Geringer liked Marsha Dreyer's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Industriële Fotografie.

"Skitterend Willie"
yesterday
Elna Geringer commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Ek hou jou dop (MG_3453 h)

"Dit lyk nogal na 'n dragtige mamma hierdie Pieter. Die blou skynsel kan dalk agv versadiging wees. Kontras en detail is egter baie mooi en "spot on""
yesterday
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Lila

"Die histogram van die foto wys 'n baie mooi "high-Key" foto Mickey. Ek hou van haar plasing in die middel van die raam maar ek wonder oor die baie wit aan die bo-kant. Ek gaan weer kom kyk hoe voel die res van die klas. Nietemin…"
yesterday
Elna Geringer commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Lila

"Die histogram van die foto wys 'n baie mooi "high-Key" foto Mickey. Ek hou van haar plasing in die mideel van die raam maar ek wonder oor die baie wit aan die bo-kant. Ek gaanweer kom kyk hoe voel die res van die klas. Nietemin…"
yesterday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

van bo gesien .....

"Fyne porselein en 'n baie mooi tema foto Vida"
yesterday
Elna Geringer commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tema foto: van bo-af gesien

"Perfek vir die tema Linda. Ek is gek oor die agtergrond wat ek aanvaar is 'n tafel?????"
yesterday
Elna Geringer liked Gerrie Lambrechts's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Kampvuur stories

"Lekkertes man......."
yesterday
Elna Geringer liked JJ's photo
yesterday
Elna Geringer commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

ngwenja 2017 - birds

"Ella, jy het 'n  moeilike Byevanger baie mooi gekry met 'n klein glinster in die ogie.Die kleure is mooi helder en die besige agtergrond is mooi "blurry""
yesterday
Elna Geringer commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Monkeyland 1

"Dirbaarheid Rika. 'n Sagte swart borsel met "opacity" so 10 na 12% oor die wit dele van die gesiggie gaan dalk die erge wit verbeter. EK sal kom kyk watseraad gee Hennie"
yesterday

Elna Geringer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Elna Geringer's Videos

  • Add Videos
  • View All

Elna Geringer's Blog

Wat Fotoskool + vir my beteken

Posted on October 1, 2015 at 3:14pm 7 Comments

WOW………’n maklike vraag maar waar begin ek?Daar is so baie aspekte.

 

Ek hoor van Fotoskool die eerste keer by Josef Steyn in Feb 2014 toe ons by hulle gaste huis gebly het.Ek sluit aan en begin fotos laai.Ek het op hierdie stadium van my lewe feitlik niks van al die tegnieke van fotografie geweet nie.Ek het maar fotos geneem en gehoop ek het sukses iewers.Ek het in 2004 van brug kamera na Canon Eos 1000D gegaan met ‘n 70-300mm lens.Toe koop Huey in 2013 vir my die 60D…

Continue

Hande was en virusse...........

Posted on August 30, 2015 at 2:36pm 6 Comments

Hierdie storie het nou niks met fotografie te doen nie,maar daar is dalk van julle wat dit tog sal geniet

Ek loop nou al 'n paar dae met die storie in my kop maar ek gaan dit tog vir julle vertel.Saterdag, 22/08/2015, kom ons terug van Stutterheim af nadat ons gaan blomme kyk het.Ons val maar vroeg in die pad want groot dele van die Oos-Kaap is mos nou maar 60-80km per uur en as jy gelukkig is,100km.Huey sit die radio aan en ons sit en luister die Saterdagoggend program op…

Continue

Die wildebeeskalfie,die vlakvarkie en God se genade...........

Posted on January 16, 2015 at 12:19pm 4 Comments

Vroeg Saterdag oggend besluit ons in so “spur of the moment” om bietjie wildtuin toe te gaan.Ons het geweet dit gaan warm wees maar as ons nie so een maal n maand in die veld kom nie, raak ek mos effe “bossies”. Woerts - warts is die koffie en kook water reg, ‘n paar koeldranke in die yskas en daar gaan ons.......

Die Masinga skuiling in die Mkhuze wildtuin is ‘n baie gewilde plek vir fotograwe en ook sommer vir die mense wat wild kyk en nie noodwendig fotos neem nie. By hierdie…

Continue

Die jaar 2014.......

Posted on December 22, 2014 at 10:12am 6 Comments

Dierbare Fotoskool Vriende en Vriendinne

Nou ja ons het aan die einde van die jaar gekom en wow………………..hoe vinnig het dit nie gebeur nie?

Aan die begin van 2014 het ek nie een van julle geken nie en nie eers van die Fotoskool Web geweet nie. Dankie tog dat Josef my en Huey se pad gekruis het in Januarie 2014 en dat hy net sommer so terloops vir my gevra het of ek weet van Fotoskool………….die res is geskiedenis

Daar is min mense soos julle en ek kan nie die geleentheid …

Continue

Comment Wall (64 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on August 8, 2018, Magda vd Merwe said…

My liewe vriendin, baie dankie vir jou mooi woorde by my foto van gister.

Ek mis jou ook geweldig, dit was so lekker om net saam met julle te wees.

Ons sal dit weer doen.

Liefde groete.

At 8:14pm on July 25, 2018, Rassie van Graan said…

Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

At 6:28pm on June 17, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

At 2:32pm on May 28, 2018, Riaan said…

nee jong ek's dom oor 'n verklaring vir die wegraping van my boodskap hier. ewenwel wat ek gesê het is dat jou foto met die spieëls teen die ongepleisterde muur my onverklaarbaar laat dink het aan 'n skets wat ek iewers op hoërskool gemaak het terwyl ek in die hospitaal met 'n gekrokte rug gelê het. ek kan dit skielik nou onthou asof gister, die son het deur iets op die muur oorkant my bed geskyn en die interessantste vorm gemaak. ek't dit fasinerind gevind en geteken want ek het op daardie stadium baie geskets. ek sit die skets hierby net vir agtergrondmusiek

At 5:32pm on May 15, 2018, Doretha Kock said…

Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

At 9:27am on May 14, 2018, Pierre Hardinge said…

More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

Foto Groete

Pierre.

At 5:43pm on March 19, 2018, Tina le Grange said…

Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

At 1:13pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

My palm-weerkaatsing in die water: 

Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

At 6:03pm on January 16, 2018, Tina le Grange said…

Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

At 11:24am on November 25, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html