"Baie mooi maar wie is dit wat bokant die rots in die middel uit loer en dan lyk dit of daar 2 uit n skeur probeer uitkom.. moet kruisings wees want hulle is grys.... : )"
"Dis 'n pragtige foto! Mooi kleure en lekker skerp. Die groot rots regs voor is belangrik, omdat dit die primêre fokuspunt is, vanwaar jou oog na die res van die foto gaan."
"Mens moet altyd versigtig wees om 'n blom in direkte sonlig af te neem. Die skaduwees raak so maklik lastig. Hier is hulle aan die lastige kant, hoewel nie baie erg nie. Verder is die foto baie goed."
Aan al Fotoskool vriende ek wil graag vir almal n baie geseende Kersfees toewens en mag die Nuwejaar net die beste enmooiste vir jul almal bring Laat die kamaras kliek en stuur in dat ons almal dit kan geniet Elsa