Elsa van Eck
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Elsa van Eck's Friends

  • Liz
  • Hennie Cronjé

Elsa van Eck's Discussions

NG Kerk Vrystaat 150 jaar

Started this discussion. Last reply by JJ Jun 23, 2016. 5 Replies

Baie dankie aan fotoskool wat vir ons die advertensie deur gestuur het vir die foto kompitisie. 5 van my fotos het die boek gehaal. Boek bekendstelling is 14 Julie in Bloemfontein by die…Continue

Sigma Super 610 Flash - Nikon

Started Mar 26, 2013 0 Replies

Het pas vir my die flash gekoop. Is daar dalk iemand wat my kan inligting gee oor die verstellings van die flash? Sukkel so bietjie met die instruksie papiere wat saam die flash gekom het.Continue

Kinders & insekte

Started this discussion. Last reply by Elsa van Eck Aug 17, 2012. 2 Replies

So pas Nikon D90 gekoop, maar soek hulp met die neem van kinders (aktief nie studio) & insekte ook blomme. Watter lense? En  hoe?Continue

 

Elsa van Eck's Page

Latest Activity

Elsa van Eck commented on Rudolph Müller's photo
Thumbnail

Vlieg op Lavender

"Rudolph, hierdie is 'n pragtige foto. Ek hou van die baie detail van die vlieg wat so goed in fokus is. Die kombinasie met kleure is lieflik!"
Nov 1, 2016
Elsa van Eck commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Blommetjie nr. 3

"Tina, dit is 'n pragtige foto. Dink miskien volgende keer aan die komposisie en neem die blom nie so heeltemal in die middel nie."
Nov 1, 2016
Elsa van Eck commented on Philip Botha's photo
Thumbnail

Badtyd

"Pragtige foto Philip, (neem hulle ook af by Austen Roberts in Brooklyn) Geniet hierdie badtyd saam die voëls."
Sep 15, 2016
JJ replied to Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
Jun 23, 2016
Tersia Weitsz liked Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
Jun 20, 2016
Tina le Grange replied to Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
"Veels geluk julle;  ek is baie bly saam met julle!!!"
Jun 19, 2016
Vida van Schalkwyk replied to Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
"haai elsa, ek gaan ook die bekendstelling bywoon aangesien daar ook van my bydraes in die boek gaan wees - groot opgewondenheid, en alles danksy alles wat ek via fotoskool geleer het ... kyk asseblief uit vir my sodat ons mekaar kan hall sê!!…"
Jun 18, 2016
Elsa van Eck liked hennie viljoen's page VOËLS
Jun 17, 2016
Elsa van Eck commented on hennie viljoen's group VOëLS
"Die Grootkoning Riethaan - Kleure van die Reënboog. "
Jun 17, 2016
Elsa van Eck commented on hennie viljoen's group VOëLS
Jun 17, 2016
Elsa van Eck commented on hennie viljoen's group VOëLS
"Pieter kan sien hoekom dit jou gunsteling voeltjie is, hy is 'n voorwaar 'n wonderlike skepping uit die Skepper se Hande. "
Jun 17, 2016
Doretha Kock replied to Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
"Baie geluk!"
Jun 17, 2016
Pieter Steyn replied to Elsa van Eck's discussion NG Kerk Vrystaat 150 jaar
"Baie geluk daarmee"
Jun 17, 2016
Elsa van Eck posted a discussion

NG Kerk Vrystaat 150 jaar

Baie dankie aan fotoskool wat vir ons die advertensie deur gestuur het vir die foto kompitisie. 5 van my fotos het die boek gehaal. Boek bekendstelling is 14 Julie in Bloemfontein by die Universiteit. Nogmaals dankie!See More
Jun 16, 2016
Elsa van Eck commented on hennie viljoen's group VOëLS
"Pragtige foto Pieter"
Jun 16, 2016
Elsa van Eck replied to Leon's discussion Slanghals voël in the group VOëLS
"Hallo Leon, Hierdie is nie die Slanghals voël nie, maar die Reuse reier. Pragtige foto"
Mar 7, 2016

Elsa van Eck's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html