Elza de Bruyn
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Elza de Bruyn's Friends

  • Gerhard Niemand
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Christo Blaauw
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Hennie Cronjé
  • Sonia Small- Kaleidoscope Studio
  • Charles Whitehead

Elza de Bruyn's Discussions

Tema foto's

Started this discussion. Last reply by Renette van der Merwe Aug 28, 2013. 6 Replies

Hi kan iemand vir my inligting gee oor die tema foto's, waar vind ek uit wat die tema is bv.Continue

 

Elza de Bruyn's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Elza Photography (107)

"Elza, veels geluk met Hennie se goeie kommentaar.  "
Jul 24
Elza de Bruyn commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Venesië (1)

"Briljant!!!!!!!!"
Jul 24
Hennie Cronjé commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Elza Photography (107)

"Die opstelling is goed en hulle poseer baie mooi (eintlik lekker!). Jy het die lig van agter mooi aangewend en aangevul met lig van voor, wat baie goed gedoen is. Tegnies is die foto goed uitgevoer en die verwerking is goed (behalwe vir die horison…"
Jul 24
Josef Steyn commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Elza Photography (107)

"Die twee mense is mooi skerp Elza. Miskien is die gesigte effens oorbelig. Ek wonder of jy miskien kan kyk hoe lyk dit as jy die foto vierkantig crop sodat jy net die veld as agtergond het."
Jul 24
Magda vd Merwe commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Elza Photography (107)

"Baie mooi foto, maar daar is geen spasie nie. En die son is bo is te helder."
Jul 24
Tersia Weitsz commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Elza Photography (107)

"Mooi skerp foto, my gevoel is dat jy die son kan afsny, maar sal kom kyk wat ander se mening is"
Jul 24
Elza de Bruyn posted a photo
Jul 24
jan jordaan commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"BAIE MOOI AKSIE "
Jun 11
Doretha Kock commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"Puik foto!"
Jun 11
Marenschia Goosen commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"Baie mooi die aksie vasgevang"
Jun 10
Adriaan Loots commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"Goeie aksie vasgevang, goed gedoen Elza."
Jun 10
Dine Potgieter commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"Uiters netjies! Op 'n dag soos vandag voel alle waterfotos koud!"
Jun 10
Gerrie Lambrechts commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

Watersport

"Mooi aksie en goed geneem Elza."
Jun 10
Elza de Bruyn posted a photo
Jun 10
Hennie Cronjé commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

DN7Y53 (72)

"Die opstelling is baie goed. Sy poseer ook baie mooi, al lyk sy verwese. Die lig is mooi sag. Die agtergrond of omgewing is wel aan die besige kant, maar dit wys mooi dat die kind in die natuur is. Die diagonale lyn wat sy op die boomstam vorm, is…"
May 9
Josef Steyn commented on Elza de Bruyn's photo
Thumbnail

DN7Y53 (72)

"Sy is pragtig en op haar gemak. Mooi."
May 8

Elza de Bruyn's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:23am on December 5, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Hi Elza, geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele FotoSkool jare wees. Ek hoop jy word lekker bederf.  Ek geniet jou mooi foto's.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html