Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Female
  • Hartbeespoort
  • South Africa
Share

Engela Johanna Magrietha Britz ('s Friends

  • Sean Samwell
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia
  • Gert Van Wyk
  • Deon
  • Albertyn Potgieter
  • Magda vd Merwe
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • Willie Botes
  • Marius De Wet Els
  • Riaan
  • Dine Potgieter

Engela Johanna Magrietha Britz ('s Discussions

Uncle

Started Nov 12 0 Replies

Die snaakste van die lewe is dat ons onvoorwaardelik wéét dat áls wat "is", sy eie bestaansiklus het. Die érgste is dat ons nie ons kennis as féit wil aanvaar nie. Twee jaar gelede het ek dit só,…Continue

Uncle

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Nov 16. 4 Replies

Die snaakste van die lewe is dat ons onvoorwaardelik wéét dat áls wat "is", sy eie bestaansiklus het. Die érgste is dat ons nie ons kennis as féit wil aanvaar nie. Twee jaar gelede het ek dit só,…Continue

Ek soek hom...............

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 24, 2017. 2 Replies

Ek soek hom, soek hom, ek kry hom, hy is weg.Fotoskool se sanity wat hy bied word erg benodig................ het gou kom inloer.Hopelik sal dinge meer kalm begin raak as die afgelope (meer as 'n…Continue

In my liefde verlaat :)

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Jul 26, 2016. 1 Reply

Ai, voel ek nou soos die gedig, koud is die windjie en skraal, soos die van n meisie in haar liefde verlaat. ....Sedert ek my bank se "sekuriteitsding van IBM geïnstalleer het wéier my komper om te…Continue

 

Engela Johanna Magrietha Britz ('s Page

Latest Activity

Bruwer Burger commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"'n puik foto."
Nov 22
Donald Daniel Jacobs commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"pragtig met mooi vignette"
Nov 22
Vida van Schalkwyk commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"beautiful - jou foto en die raad!!"
Nov 22
Ita le Roux liked Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Nov 22
Gerrie Lambrechts commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Puik foto Engela. Is dit die laaste van Angel?"
Nov 22
Rika Schoeman commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Pragtige aanhaling saam met die baie mooi foto Engela."
Nov 22
gabriel parsons commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Baie pragtig Engela"
Nov 22
Hennie Cronjé commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Dis pragtig en baie treffend. Mooi skerp fokus. Mens kan baie in hierdie foto lees, bo en behalwe jou aanhalng. Baie mooi!"
Nov 22
Willie Schoombee commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Pragtig Engela met goeie eenvoud en konsentrasie op die oog. WD!"
Nov 22
Doretha Kock commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Pragtig, Engela."
Nov 22
Tersia Weitsz commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"Baie mooi Engela"
Nov 22
Pieter Steyn commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Angel

"mooi een"
Nov 22
Engela Johanna Magrietha Britz ( posted a photo

Angel

When a new day begins, dare to smile gratefully.When there is darkness, dare to be the first to shine a light.When there is injustice, dare to be the first to condemn it.When something seems difficult, dare to do it anyway.When life seems to beat…
Nov 21
Bruwer Burger commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Dit is uitstekend gedoen Engela..WD."
Nov 21
Elna Geringer commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Awesome Tersia"
Nov 21
Rika Schoeman commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Pragtige foto en mooi verwerk met die raam!"
Nov 21
Hennie Cronjé commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"My meegevoel met Uncle se heengaan. Dis 'n groot verlies vir jou. Dis asof hierdie blom aan hom opgedra is. Dis pragtig en regtig goed gefotografeer en verwerk. Baie mooi!"
Nov 21
Doretha Kock commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Lieflik, Engela."
Nov 21
Tersia Weitsz commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Dis baie mooi gedoen Engela"
Nov 21
Gerrie Lambrechts commented on Engela Johanna Magrietha Britz ('s photo
Thumbnail

Daglelie. Selfoonfoto

"Pragtige selfoon foto.  Baie goed gedoen met die geel."
Nov 21

Engela Johanna Magrietha Britz ('s Photos

  • Add Photos
  • View All

Engela Johanna Magrietha Britz ('s Blog

Uncle

Posted on November 11, 2018 at 2:57pm 2 Comments

Die snaakste van die lewe is dat ons onvoorwaardelik wéét dat áls wat "is", sy eie bestaansiklus het.

Die érgste is dat ons nie ons kennis as féit wil aanvaar nie.

Twee jaar gelede het ek dit só, hier by Fotoskool, "belei" dat Uncle se aardse paadjie sy lááste kronkelpad ingegaan het.

Maar hou mens tred met 'n ánder se wíl om te lewe?

Twee jaar nadat ek uit Warmbad is, 'n jaar en nege maande nadat ons…

Continue

Dankie Deon dat ek jou foto mag gebruik het in my blog

Posted on December 8, 2014 at 3:30pm 3 Comments

Ons Fotoskolers het op een of ander wyse altyd 'n invloed op mekaar en veral, 'n positiewe invloed.

Onlangs het ek 'n blog geskryf oor die siel van 'n kunstenaar en daarin het ek verwys na aasvoëls. Deon het in 'n kort tydjie uistekende fotos geplaas van die Monnik-aasvoël asook die Swart Aasvoël. Hy het toe toestemming gegee dat ek dit mag gebruik.

Ek deel die skakel na die blog soos bo in die "Post Title" asook hieronder.

In my hart glo ek dat elke persoon wat die lens…

Continue

Ons wereld

Posted on August 8, 2014 at 7:40am 7 Comments

Hierdie is nou nie regtig 'n "blog" soos wat ons normaal gebruik nie.

So 'n ruk gelede het ek fotos geneem van die natuur in Lesotho, die dam (die blou, blou fotos van die berge.......)

Vanoggend ontvang ek die volgende foto, vanuit die berg wat uitkyk oor die dam en omliggende gebied en al wat ek kan…

Continue

Comment Wall (43 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:02am on October 14, 2016, Doretha Kock said…

Engela,

Baie Geluk met jou Verjaardag. Wens jou alles wat mooi en goed is, toe.

At 10:54am on October 14, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag die nuwe lewensjaar veel mooier en beter wees as die wat verby is.  Geniet jou dag, ek bid Jesus se seën op jou af.

At 10:08am on October 14, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk Engela Johanna Magrietha Britz. Als wat mooi goed en deugsaam is vir jou die jaar! :-)

At 3:13pm on October 11, 2016, Riaan said…

Hallo Engela, vertrou dat als onder omstandighede wel is daar by jou en dat jy nog genoeg genade elke dag ontvang vir jou "pasiënt". Ekt kennis geneem van jou nota ivm julle verhuising binnekort waarna ons weer gesels vir 'n adres vijou botteltjie wyn.

Groete uit 'n heerlik koel Kaap wat maar net nie wil warm word maar waaroor ek ook baie bly is want enigiets bo 25 grade is te warm vir my

Riaan

At 12:59pm on September 24, 2016, Tina le Grange said…

Engela ek hou van jou kommentaar op my foto van gister oor die "kindersiekte" wat 'n klomp van ons uit die klas gehou het;  jy toor met woorde. 

At 12:10pm on August 31, 2016, Karen Kemp said…

Jy het 'n moeilike joppie jong ek haal my hoed af vir jou..ek het by Weskoppies baie met sulke pasiente gewerk..en meeste is eintlki ok ..want al is daar soms aggressie is dit die volgende oomblik vergete..so dis hul geliefdes wat swaarkry nie hulle nie!

At 8:08am on July 21, 2016, Riaan said…

hallo Engela, vertrou dit gaan goed onder omstandighede(jou ding met die owerhede). jy sal nie vergeet om wanneer dit jou pas my te laat weet waarheen ek die wyn moet stuur nie want ek't nog nie 'n adres van jou gekry nie. Geen druk, maar net 'n "reminder". wens jou 'n lekker dag toe

Groetnis

Riaan

At 8:40pm on June 29, 2016, Riaan said…

ek lees jou kommentaar oor die luiperdfoto van Carl, so as jy nog nie reeds het nie gaan Google gerus Wild Cats with spots (die Amur leopard, Clouded leopard, Ocelot ens vat die koek)

groetnis(is jy ook opgewonde oor môre se uitslae van die wynbottel raffle?)

At 8:15pm on June 29, 2016, Tina le Grange said…

Engela, dankie dat jy altyd kommentaar lewer;  ek waardeer dit.  My reënfoto:  Ons was in Maart in Namibia.  Nou in die Kaap en ons verwag koue nat weer die volgende twee dae.  Ek sal môre teruggaan Namibia toe - ons kuier altyd baie lekker daar.

At 10:19pm on June 23, 2016, Tina le Grange said…

My Ligtoring-foto in Lüderitz;  

Engela vir ons is Namibia altyd baie spesiaal;  'n Voorreg en Genade uit ons Heer se Hand om te kan reis.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html