Erika Kotze
  • Female
  • Winburg Vrystaat
  • South Africa
Share

Erika Kotze's Friends

  • Dawid Roos
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • ArrA
  • Susan Geldenhuys
  • Renette van der Merwe
  • Elaine van Tonder
  • Marieta
  • Gerhard Oosthuizen
  • Tina le Grange
  • ISSI POTGIETER
  • Gerrie Lambrechts
 

Erika Kotze's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"'n Baie interessante foto met mooi kleure van die peule."
Dec 3
Pieter Steyn commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"mooi een Erika"
Dec 3
Anita du Toit commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"Die peule is mooi diagonaal geplaas.. mooi gedoen Erika!"
Dec 2
Pine commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"Baie interessante plant en ñ goeie foto geneem Erika! Van die peule is skerp in fokus met ook goeie kleur"
Dec 2
Hennie Cronjé commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"Hierdie is 'n foto met tekstuur. Die peule staan sterk uit teenoor die agtergrond wat goed geblur is. Dis baie mooi en goed gedoen!"
Dec 2
Josef Steyn commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"'n Interessante foto om te wys hoe lyk die plant. As jy mooi uitsoek sal jy mooi foto's van die peule kan kry. Mooi skerp foto met goeie kleurversadiging."
Dec 2
Erika Kotze commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog so bietjie Suid-Oos.

"Ai Gerrie nog 'n pragtige mis foto. Pragtige teksture"
Dec 2
Erika Kotze commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Mosselkraker

"Mooi skerp fokus op die vis, hou van jou crop dit laat die persoon wat die vis vashou amper verdwyn."
Dec 2
Erika Kotze commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Lepelaar

"Pragtige lig, mooi een, agter en voorgrond gras werk regtig mooi"
Dec 2
Tersia Weitsz commented on Erika Kotze's photo
Thumbnail

Heuningbostee

"Die peule is interessant vir my, mooi gedoen Erika"
Dec 2
Erika Kotze commented on Mark's photo
Thumbnail

Rooirugstreepkoppie

"Mooi geneemde foto! Ken ongelukkig nie"
Dec 2
Erika Kotze commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

MOOI-NOOI

"Pragtige skerp foto! Baie goed uitgevoer"
Dec 2
Erika Kotze commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Wat kyk jy?? (IMG_2240)

"Pragtige skerp foto, stem saam met Mark"
Dec 2
Erika Kotze commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Klein Kaapse Fisantjie

"Mooi skerp foto, siestog hy lyk bietjie bek-af kos het seker afgeval!!"
Dec 2
Erika Kotze commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Simplicity

"Wow stunning foto! Pragtige beligting, agtergrond en die spatseltjies kleur maak dit spesiaal."
Dec 2
Erika Kotze commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Voetgangers in Quibala

"Mooi een vir my, hou van die skerp figure voor asook die naambord wat skerp is, dit staan mooi uit teen die koppie wat deinserig (rokerig) is."
Dec 2

Erika Kotze's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:10am on September 27, 2016, Tina le Grange said…

Hallo Erika, groete uit 'n koue en nat Kaap waaroor ons baie dankie baar is.

My foto van ma en baba seekoei:  Jy vra nou verkeerde een;  ek hap ook nog maar so in die lug.  Soos ek verstaan is dit tussen  +- 10:00 - 16:00 wat die lig hard is.  Maar Hennie sê dit hang ook van die seisoen af en die plek waar die foto geneem word.  Wintertyd lê die son mos laer. Soms kan 'n mens nie 'n toneel a.g.v. die tyd laat verbygaan nie en vat dan maar 'n kans en toor bietjie met 'n Verwerkingsprogram.

Hoop ek kon jou help. 

At 8:27pm on September 26, 2016, Tina le Grange said…

My renoster-foto:  Erika ek meen harde lig want ek het die foto om 11:20 geneem. :-)    Dankie vir jou kommentaar. 

At 12:05pm on October 19, 2015, Riaan said…

Hallo Erika, hier's 'n paar van die Bekerplant, hulle wissel redelik in kleur en grootte

Groetnis

Riaan

At 4:20pm on August 27, 2015, Elsa crous said…
Hello Erika baie geluk met jou verjaarsdag mag daar nog vele goeie jare wees
At 11:41am on August 19, 2015, Magda vd Merwe said…

Hi Erika wat het van jou geword, sal graag weer van jou foto's wil sien. Groete

At 9:03pm on September 18, 2014, Tina le Grange said…

Erika, ek hou van jou nuwe profiel-foto;  baie mooi!

At 6:40pm on September 7, 2014, Elna Geringer said…

Hi Erika,ek het n paar maande gelede ook die vraag oor makro lense gevra. Dit is nogal woes duur.Gaan kyk op my blog wat het Albert vir my geskryf. Ek het nou vir my n EF 25 II buis gekoop vir R2 200.00 en gaan makro fotos daarmee doen

Hoop dit help

At 4:59pm on August 27, 2014, Elna Geringer said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Erika. Ek hoop jy het n heerlike dag gehad en mag Jesus vrede en vreugde vorentoe vol op jou lewenspad wees

At 4:05pm on August 27, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Erika.  Dankie vir jou mooi foto's en gereelde kommentaar op ons foto's.  Geniet jou dag, mag daar nog vele jare van foto's wees.

At 8:33am on August 27, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Erika, geniet jou bederfdaggie!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html