Flip Ferreira
  • Male
  • Mpumalanga
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (3)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Flip Ferreira's Page

Latest Activity

Johan de Beer commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Koning van Kgalagadi

"Mooi foto , ek stem saam met Pine oor lig"
1 hour ago
Pine commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Koning van Kgalagadi

"Wat ñ pragtige mannetjie Flip, en jy het ń mooi foto daarvan geneem! Jou foto het ń baie mooi komposisie met die leeu wat die foto instap. Die son was ongelukkig al hoog en die lig baie skerp wat dit ń moeilike foto gemaak het"
2 hours ago
Magda vd Merwe commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Koning van Kgalagadi

"Dis n pragtige foto Flip."
2 hours ago
Josef Steyn commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Koning van Kgalagadi

"Definitief 'n grootmeneer!!"
2 hours ago
Flip Ferreira posted a photo

Koning van Kgalagadi

Geneem mte Canon 7d MII ISO 100, 175mm f5,0 en 1/800
3 hours ago
Tersia Weitsz liked Flip Ferreira's photo
yesterday
Vida van Schalkwyk liked Flip Ferreira's photo
Friday
Rika Schoeman commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Sons ondergang in die Kalahari

"Jy het reeds goeie raad gekry Flip. Dit maak nie saak hoe lank jy fotografie be-oefen nie, mens leer altyd weer iets. Hou net aan foto's neem!"
Friday
Elna Geringer commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Sons ondergang in die Kalahari

"Filp, ek het jou nou nog nie ontmoet nie maar baie welkom hier by ons. Ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam, by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet, en hulle kennis aan ons oordra. Om raad…"
Friday
Flip Ferreira commented on Flip Ferreira's photo
Thursday
Josef Steyn commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Sons ondergang in die Kalahari

"Goeie raad van Hennie, Flip. Fotografie is 'n nimmereindegende leerproses."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Sons ondergang in die Kalahari

"Sonsondergange in die Kalahari is omtrent altyd iets spesiaals. Maar die lig daar is "hard" met 'n baie groot verskil tussen lig en donker. Hierdie verskil is gewoonlik groter as wat jou kamera kan vaslê op sy sensor. Wat die…"
Thursday
Flip Ferreira posted a photo
Thursday
Dine Potgieter commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

0A4A6815

"Baie mooi - ek hou ook baie van die rapsie lig op die pad."
Jan 14
Flip Ferreira posted a status
"Dankie vir die verwelkoming en kommentaar op my eerste foto."
Jan 14
Tina le Grange commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

0A4A6815

"Baie welkom Flip; altyd lekker om nuwe lede in ons klas te verwelkom. Jy het reeds goeie wenke en kommentaar gekry. Ek hou veral van die sagte lig op die regterkant van die pad Mooi diepte en goeie atmosfeer."
Jan 14

Flip Ferreira's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html