Frank Swan
  • Male
  • George, Western Cape
  • South Africa
Share

Frank Swan's Friends

  • Ronnie Bresser
 

Frank Swan's Page

Latest Activity

Frank Swan replied to Willem Kruger's discussion Kritiek & Opinie Paleis (KOP) in the group Wildsfotografie
"Willem,   Dankie vir die krit op die Speg dit help baie. Ek moet net ‘n regsteling doen die 30m(sak Sarel ) was niks meer as 10m, maar op daardie oomblik het  dit so gevoel.  Die dobbertjie @380mm OEV…"
Nov 11, 2012
Frank Swan replied to Willem Kruger's discussion Kritiek & Opinie Paleis (KOP) in the group Wildsfotografie
"Willem, Dankie vir die raad oor die driepoot .   Hier het ek ‘n grondspeg  geneem met d7000,  auto iso 280, 1/500s, f-11, OEV-auto1,0,0  en sigma lens 50-500 @500 , 12h25 , afstand 35m nie gecrop.  Die stabelizer…"
Nov 8, 2012
Isoldé Laesecke commented on Frank Swan's photo
Thumbnail

As die son sak in die weste

"Mensig maar dis asemrowend!"
Nov 4, 2012
Frank Swan replied to Willem Kruger's discussion Kritiek & Opinie Paleis (KOP) in the group Wildsfotografie
"Willem,   Dankie vir jou tyd wat jy bereid is om aan ons te spandeer dit help geweldig nou kan ons mekaar se foute sien en ook daaruit leer.  Die skerpheid is my probleem,ek is geneig om die f-stop laag te maak waar met 'n f-9-11…"
Nov 4, 2012
Frank Swan replied to Willem Kruger's discussion Kritiek & Opinie Paleis (KOP) in the group Wildsfotografie
"Nikon D76000, VR 50/500mm, f4.5-6.3G,teen 240mm, ISO 560 1/2500s, f/6.3 0EV-AUTO1.0.0 Voel was omtrent 5m van my af. Ek het op die NX2 die komposisie na 0.6 geskuif. Die foto is sonder 'n driepoot geneem. Enige raad sal gaaf wees om dit…"
Nov 4, 2012
Willem Kruger replied to Frank Swan's discussion Nie maklik daar bo in the group Wildsfotografie
"Hi Frank, ek sien jy het hierdie aksie foto van die African Darter gepos, maar deesdae is ek maar versigtig om raad/kritiek te gee. Daaom het ek die KOP discussion hier op die wildsfotografie groep se site begin. Indien jy serious raad (en nie…"
Nov 3, 2012
Frank Swan added a discussion to the group Wildsfotografie
Thumbnail

Nie maklik daar bo

D7000  sigma 50-500   geneem teen 240mm auto iso 560  1/2500s  f6.3 OEV auto1,0,0Wat kan ek doen om dit beter te kry .…See More
Nov 2, 2012
Frank Swan joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Wildsfotografie

Kom deel gerus jou wildlewe fotografie in hierdie groep...See More
Nov 2, 2012
Frank Swan liked Johan van Zyl's photo
Nov 2, 2012
Frank Swan commented on Frank Swan's photo
Thumbnail

DSC_3243

"Hennie my idee was om te wys hoe word daar na hulle gekyk deur die mammas."
Nov 2, 2012
Frank Swan liked Ronnie Bresser's photo
Nov 2, 2012
Frank Swan liked Petro Geldenhuys's photo
Nov 2, 2012
Frank Swan commented on Juan Wernecke's photo
Thumbnail

Tsunami

"Jy het dit en dit is nie iets wat jy leer nie .My buurvrou is ook so en sy het al groot kompetiesies gewen met 'n nikon mik en druk weet nie wat is f stop of sluiterspoed is nie.Ons praat hier van 'n gawe. Hou so aan."
Nov 2, 2012
Frank Swan replied to Bertie Johan Theron's discussion Watter lense vir watter doel? in the group Nikon Gebruikers
"Die dag toe ek my kamera gekoop het het 'n fotograaf vir my gesê oor 3 jaar  is die kamera agter die tyd en dan wil jy vervang maar nie die lens nie .Byvoorbeeld R5000 kamera met R25000 lens gee beter fotos as 'n R13000 kamera…"
Nov 2, 2012
Gerrie Lambrechts commented on Frank Swan's photo
Thumbnail

DSC_3805

"Baie mooi, hy wonder seker of hy moet aanhou bou."
Nov 2, 2012
Gerrie Lambrechts commented on Frank Swan's photo
Thumbnail

DSC_6072

"Pragtig die natuur bied ons so baie."
Nov 2, 2012

Frank Swan's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:35pm on November 1, 2012, Frank Swan said…

dankie aan almal ek waardeer

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html