Frans van Heerden
  • Male
  • Kuwait Kuwait City
  • South Africa
Share Twitter

Frans van Heerden's Friends

  • Fred Beck
  • Phillip Liebenberg
  • Sus Laing
  • Hannelie Le Cornu
  • mariska rozanne batt
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Tillie Beaton
  • Jackie Blackford
  • Celia Claase
  • Adri Carstens
  • Leané Cilliers
  • Marita McCabe
  • Juan Wernecke
  • Fred Bronner
 

Frans van Heerden's Page

Latest Activity

Petro Geldenhuys left a comment for Frans van Heerden
"Baie geluk met jou verjaarsdag."
Mar 16
Frans van Heerden left a comment for Fred Beck
"Fred kan jy asseblief jou persoonlike epos adres aan my stuur by fheerden@kockw.com. Dankie, Frans van Heerden  "
Mar 5
Tina Snijder commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Hawe

"Ek hou hiervan. Die paadjie nooi mens so in die foto in."
Feb 27
Frans van Heerden posted a status
"Gaan loer op YouTube na God Made A Photographer!"
Feb 16
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Perched

"Baie mooi! Ten spyte van die effe besige agtergrond, staan die voël mooi uit."
Feb 3
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Op die uitkyk

"Baie goed gedoen, maar die kleurbalans is uit. Hier is 'n blou tint oor die foto."
Feb 3
Anita du Toit commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Op die uitkyk

"Dis baie mooi FvH, Hennie sal jou mooi se wat jy met die agtergrond moet doen."
Feb 2
Joanette Le Cornu liked Frans van Heerden's photo
Feb 2
Gerrie Lambrechts commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Perched

"Ek is seker jy sou die voël op ’n ander plek wou neersit. Fokus op die voël is goed gedoen."
Feb 2
Louise Viljoen commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Op die uitkyk

"Ek het nou al hoeveel maal teruggekom en na hierdie fototjie gekyk. Dit lyk behoorlik asof die honde die outjie se kos afgevat het. Daar maal beslis broeiende gedagtetjies in daardie koppie rond. Dankie vir die deel van die foto, ek het dit baie…"
Feb 2
Frans van Heerden commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Op die uitkyk

"Dankie Louise - ek het self baie goed gevoel toe ek die produk gesien het. Jy is reg, daar is emosie in die foto. Ek vermoed dis nog n kuiken - te oordeel aan die snawel. Dalk is daar n kundige Fotoskoler wat weet of dit wel die geval is"
Feb 2
Louise Viljoen commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

FVH_Op die uitkyk

"Dis 'n pragtige foto... Mens wil jouself wysmaak die geveerte lyk bietjie bek-af, so asof daar emosie op die gesig wys! Baie mooi."
Feb 2
Frans van Heerden posted photos
Feb 2
Frans van Heerden commented on Guy Jacques Zondagh's photo
Thumbnail

Renoterhoring2

"Guy: Is dit eg of n Photoshop manipulasie? Of is dit dalk n manier om die stropers van hom af weg te hou of is dit n genetiese afwyking?"
Jan 13
Frans van Heerden commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Vissermanne op Victoriabaai

"Charles: Knapskoot! Ek het nou die dag by n ander soortgelyk web bladsy gaan loer. Tewens, ek dink die bepaalde bladsy gebruik dieselfde platvorm as Fotoskool. Die eienaar vd bladsy het n vaste voorwaarde vir die fotograwe wat fotos daar oplaai - oa…"
Jan 12
Frans van Heerden liked Hannelie Le Cornu's photo
Jan 12

Frans van Heerden's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Frans van Heerden's Blog

Kom ons gaan reis, verken,beleef en onthou

Posted on February 18, 2012 at 10:08pm 2 Comments

Ek oorweeg dit om n Fotoskool reis geleentheid aan te bied. Met die reis geleenthede waaraan ek al kon deelneem het ek baie goeie ondervinding opgedoen en ek wil dit graag met mede amateur fotograwe deel. Daar is n hele paar opsies - van Alaska to Swede, van Griekeland tot Tukye.

Ek verneem graag van Fotoskolers wat moontlik in so n inisiatief sal belangstel.Indien daar belangstelling is, skryf asseblief aan my en laat weet hoedanig jou belangstelling is.

Hierdie is regtig n…

Continue

Kyk hier watter verskil maak iemand met n kamera - moenie dit misloop nie

Posted on November 16, 2011 at 5:27pm 4 Comments

Neem n paar minute en gaan kyk na hierdie webwerf:

http://www.wartoysproject.com 

Dis n puik storie van n fotograaf wat met sy kamera (sonder enige spesiale toerusting so ekstra lense of flitse), kinders in oorlog geteisterde gedeeltes help om die skok en trauma van oorlog, te verwerk.

Ons is so gelukkig en bevooreg om n stokperdjie te beoefen wat n dramtiese verskil in mense se lewens in hierdie stukkende…

Continue

Die Wonder en Krag van Fotoskool

Posted on November 2, 2011 at 7:19pm 3 Comments

Paar dae gelede verskyn n Blog van Igno. Hy vertel van die motiverings video "Celebrating what is right wit the World" van Dewitt Jones. Ek het na die web ruimte gaan kyk en neem daar die spoor na die promosie video. Ek was nie alleen be-indruk nie, maar ek het sterk met die Fotograaf kon identifiseer. Ek dink dis n treffende titel en het aan die Fotograaf n epos gestuur en sy toestemming om die titel van sy Video op my "shooting vest" te laat borduur. Tot my verbasing, skryf hy terug en gee…

Continue

Die Naakte Waarheid van Fotoskool

Posted on October 31, 2011 at 8:30pm 14 Comments





Dankie dat jy besluit het om die stuk te lees, ek is bly dit

het jou aandag getrek. Lees dit asseblief volledig.

Fotoskool het as n inisiatief totstand gekom om n gemeenskap

van mense, met n belangstelling in fotografie as n stokperdjie of beroep te

bedien. Dit  is n plek, in die warboel en

chaos van die die digitale era, waar Afrikaans sprekende mense, die volgende

kan doen of beleef:



  • Hulle belangstelling in fotografie…
Continue

Comment Wall (9 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:49pm on March 16, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.

At 9:05pm on March 16, 2012, Rudi Kleynhans said…

Frans, baie geluk met jou verjaarsdag!  Ek hoop jy het 'n fantastiese dag gehad en dat die volgende 365 dae net die beste vir jou sal inhou.  Jy maak 'n ongelooflike bydrae tot FS! 

At 3:56pm on January 2, 2012, Adri Carstens said…

Frans, dankie vir die inligting oor Lightroom 3. Ek gaan jou raad volg en die Lightroom 2 se inligting aflaai. Mag 2012 'n besonderse fotografiese jaar vir jou wees

 

At 1:31pm on December 19, 2011, Marita McCabe said…

Frans, jou foto's is ongelooflik! Ek geniet almal, maar "passion for photography" en "deur oop venster", om nie van "brekfis" te praat nie, is uitstaande! Ag man, almal is! Dit inspireer mens!

At 8:35pm on November 27, 2011, Karin Olivier said…

Hi, Waar in die wêreld is jy?

At 7:45am on July 8, 2011, Ingrid said…

Baoe dankie vir die kommentaar dit gaan my al baie help. Ek het darm al so 3 troues afgeneem, maar was maar net vriende en familie, het dit baie geniet as ek agter die kamera is en fotos neem weet ek aan die gevoel hier binne my dat dit is wat ek entlik wil doen.

Ek moet sê my passie is om mense af te neem.

 

Weereens baie dankie vir die raad. 

At 7:37pm on June 27, 2011, Johan van Zyl said…
Ek verkyk my aan jou fotos daar in die verre land baie mooi laat my terug dink toe my seun in Irak vir 3 jaar was.
At 5:17am on May 17, 2011, Gerrie van Vuuren said…
Dankie Frans.
At 8:59pm on April 15, 2011, Josef Steyn said…

Hallo Frans,

Dankie vir jou positiewe kommentaar. Alhoewel ek al lank belangstel het ek egter baie onlangs eers die geleentheid gekry om te begin fotos neem. Die insekte wat ek afgneem het is, met een uitsondering wat ek later sal instuur, my heel eerste insekfotos. Die feit dat jy positiewe kommentaar oor my blog-bydrae gelewer het beteken baie vir my.

Hoekom Lightroom en nie Photoshop nie? Ek het PS eers baie onlangs gekry en ek ken nog baie min daarvan. Ek voel min of meer soos 'n foxterrier wat 'n bus gevang het. 

Ek gaan later na jou fotos kyk en dan gaan ek weer met jou kommunikeer.

Groetnis tot later.

Josef

 

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html