Frans van Heerden
  • Male
  • Kuwait Kuwait City
  • South Africa
Share

Frans van Heerden's Friends

  • Annatjie Conradie
  • Anita du Toit
  • Renske Jordaan
  • Marinda
  • Ansie Meintjes
  • Abri van der Walt
  • Maria Botha
  • Albertyn Potgieter
  • Hugh-Daniel Grobler
  • Magda vd Merwe
  • Dean Swanepoel
  • Renier Van Zyl
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
 

Frans van Heerden's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Met Poon

"Goeie ritme wat jy hier het Frans. Die perd lyk of daar skoene aan die voorpote is"
Aug 31
Donald Daniel Jacobs commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Met Poon

"mooi foto"
Aug 31
Frans van Heerden posted a photo
Aug 31
Michiel Prins liked Frans van Heerden's photo
Aug 28
Josef Steyn commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Ahmad

"Pragtig skerp en met goeie kontras Frans."
Aug 28
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Ahmad

"Die treffend hier is die uitstekende beligting en veral kontraste op sy gesig. Dit trek mens se aandag sterk. Mooi skerp ook.  Die uit-fokus hand regs dien as sekondêr, maar ek dink die foto sal beter doen sonder dit in portret formaat.…"
Aug 28
Willie Schoombee commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Ahmad

"Frans dit vertoon goed en dra sekerlik ñ storie oor."
Aug 28
Frans van Heerden posted a photo
Aug 27
Josef Steyn commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Taai -Tjop

"Die voël is pragtig en die aksie ook."
Aug 27
Elna Geringer commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

_Kapperjolle in die lug

"Oulike aksie gekry met die drie Frans. Hulle kan nogal aggressief met mekaar raak. BGG"
Aug 27
Elna Geringer commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Taai -Tjop

"Jy het goeie raad by pine gekry en ek sou dit ook voorstel. Nietemin is dit altyd 'n bonus as die roofvoëls so gesien kan word. "
Aug 27
Huey Geringer liked Frans van Heerden's photo
Aug 27
Huey Geringer liked Frans van Heerden's photo
Aug 27
gabriel parsons commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Taai -Tjop

"Pragtige foto Frans BGG"
Aug 27
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Taai -Tjop

"Pragtig! Sy houding en aksie is iets besonders. Verder is die foto uitstekend uitgevoer - skerp, goeie beligting en mooi kleure. Die lig val ook baie mooi op hom, terwyl daar ook goeie eenvoud is. Alles saam maak 'n pragtige en uitstekende foto!"
Aug 27
Tina le Grange commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Taai -Tjop

"Frans, uitstekende aksie !!"
Aug 26

Frans van Heerden's Photos

  • Add Photos
  • View All

Frans van Heerden's Videos

  • Add Videos
  • View All

Frans van Heerden's Blog

Die effek van Filters

Posted on November 16, 2018 at 2:39pm 5 Comments

Ek sal dit waardeer as die Fotoskolers op die volgende kwessie kan reageer

Op een van my kameras het ek Sigma 24-35 f2(Art). Ek het ook n Tiffen UV 82 mm filter wat ek gebruik om die lens te beskerm Dit wil voorkom of die onderwerpe wat ek met hierdie kombinasie fotografeer is, nie so skerp is as, wat ek verwag het dit behoort te wees nie. My eie ervaring is dat wanneer ek laasgenoemde kombinasie van kamera en lens sonder die Tiffen UV filter gebruik, wil dit blyk dat die…

Continue

Ons groet...

Posted on May 26, 2016 at 5:40pm 7 Comments

Die fotoskool familie is vandag n bietjie armer. Een van die Fotoskolers is verlede nag, na n lang siekbed oorlede. Johan van Zyl was, vroeg in my lidmaatskap van Fotoskool, reeds aktief. Hy het sinvolle kommentare geskryf en het my persoonlik  gehelp om die stokperdjie meer te geniet.

Sy siektetoestand het gemaak dat hy minder aktief betrokke was. Francien, sy vrou het hom in die laaste tyd opgepas. Sy het die groot verantwoordelikheid, met onderskeiding na gekom. Francien is ook lid…

Continue

Vra jouself, moet ek nie ook n Nikon kamera besit nie?

Posted on May 25, 2016 at 7:11pm 3 Comments

Hierdie twee kameras is in die sogenaamde, jaarlikse"Color Run" in die VSA gebruik. Alhoewel die fotograaf die kameras met "camera rain coats" wou beskerm, was dit onvoldoende, aangesien die kleurstof baie fyn is en dit die kameras deur die die "rain coat" bereik het.

Die fotograaf het bevestig dat die kameras steeds ten volle gefunksioneer het nadat die "rain coats"…

Continue

Die mees opwindende nuus uit die fotografie wêreld!

Posted on April 1, 2016 at 3:17pm 5 Comments

Nikon & Canon Join Hands to Bring A Selfie Only DSLR.

In an unprecedented development, Canon and Nikon have joined hands together to bring a Selfie only DSLR. Sony, Leica and Pentax have also pledged their support for this grand project. The DSLR will primarily target the huge market of selfie lovers…

Continue

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:28am on March 15, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Frans.

At 2:03pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Frans, Ek is amper klaar met my boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

(ek is nie seker oor jou e-pos adres nie)

Groete,

Josef

At 5:48pm on August 8, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Frans. Juis om noise vry te spring het ek die ISO laag gehou en ek kon geen noise raaksien nie. Verder gebruik ek die Canon 6D wat by lae lig baie min noise het en ook goed in sulke toestande fokus.

At 3:12pm on August 4, 2017, Tina le Grange said…

Frans jou vraag by my twee bokkies foto.  Hieronder Josef se mening.  Hennie is tans afwesig.

Heeltemal goed gedoen Tina. Omdat die wit deeltjies klein is, is die uitwas (as dit daar is) nie steurend nie. Wat Frans se kommentaar betref: Die bokkies se kleur lyk vir my reg versadig en baie kleurgetrou. Die skerm waarop 'n mens kyk het egter 'n groot invloed

At 10:19am on August 3, 2017, Tina le Grange said…

Bokkies se weerkaatsing:

Frans baie dankie vir jou nota oor die kleur.  Op my groot skerm en ook op my selfoon se skerm is die weerkaatsing helder maar ek sal ook kyk wat Hennie en die ander sê.

At 11:38am on April 16, 2017, Tina le Grange said…

My kruis-foto van gister:

Baie dankie Frans;  as ek reg onthou was dit 'n plaat wat so verwerk en op die hout vasgesit is.  Wanneer Josef terug is, sal ek vir hom vra.  Tans is sy kinders van oorsee by hulle.

At 9:38pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 10:02am on February 7, 2016, Riaan said…

hey Frans sal jy so gaaf wees om inligting, waar en naam ens, te deel van die pragtige kasteel wat jy geplaas het asb

groetnis

Riaan de Klerk

riaanforx@gmail.com

At 10:12am on November 28, 2015, Riaan said…

nav van jou pragtige "bubble" foto het ek gedink aan 'n foto wat ek iewers gesien het en gedink ek wys dit net vir interessantheidperfect-angle-bubble.jpg

groetnis

Riaan

At 1:31pm on January 30, 2015, Albertyn Potgieter said…

Hi Frans ek het relpy op jou mail, maar ons server by die werk is al van gister af. Ek op die oomblik op my laptop. As die server aankom behoort die mail deur te gaan na jou toe.

Lekker naweek

Albertyn

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html