Fred Beck
  • Male
  • Springs
  • South Africa
Share

Fred Beck's Friends

  • lizette ludeke coetzer
  • Louisa van Niekerk
  • Ferdinand van der Merwe
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Amanda Coertze
  • Annelize van Rensburg
  • gabriel parsons
  • Elize
  • Henk Pretorius
  • Riana Pretorius

Fred Beck's Discussions

Foto formaat

Started this discussion. Last reply by Gene Aug 26, 2013. 3 Replies

Dit gebeur deesdae al hoe meer dat fotos geplaas word wat nie aan die normale groottes van gedrukte fotos voldoen nie, mates soos 4368x2912, 1920x683,1024x683/768 of 800x533 word oorboord gegooi en…Continue

Kommentaar

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Feb 2, 2016. 17 Replies

Het die vraag op "chat" gevra met bitter min terugvoering, hier gaan dit dalk beter: Op wie se fotos lewer jy kommentaar/terugvoering want dit is tydsgewyse net onmoontlik om 30+ fotos deur te blaai…Continue

Outeursreg

Started Sep 5, 2012 0 Replies

Weet nie of dit algemene kennis is en of alle lede daarvan bewus is nie, maar indien jy sou deelneem aan `n foto kompetisie deur `n tydskrif/koerant ge borg, doen jy afstand op die  kopie-reg van jou…Continue

Foto Kompetisies

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 19, 2012. 7 Replies

Verwys spesifiek na kompetisies deur die media wat `n "wen" foto kies deur middel van die aantal SMSe of "like" op facebook.Op die stelsel het `n onderwyser/es bv. `n geweldige voorsprong teen die…Continue

 

Fred Beck's Page

Latest Activity

Fred Beck posted a photo

33591610

Nie my foto! Van internet afgelaai en kan nie eens erkenning aan die onbekende outeur gee nie.Rede vir plasing, behalwe om te deel: Gedurende watter maand is die foto geneem,asb.
1 hour ago
Fred Beck commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Laaang pad.

"Tina, ja Hexrivier. Loer asb. na vandag se foto, dalk kan jy help. Dankie vir jul gawe terugvoering."
1 hour ago
Hennie Cronjé commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Laaang pad.

"Hierdie foto beklemtoon die laaaang pad baie goed. Die rooi lyn aksentueer dit. Baie mooi kleure regdeur, met skerp fokus. Baie goed gedoen - dis pragtig!"
18 hours ago
Elna Geringer liked Fred Beck's photo
21 hours ago
Tersia Weitsz liked Fred Beck's photo
22 hours ago
Tina le Grange commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Laaang pad.

"Fred ek raai jy ry deur die Hex-vallei ? Goeie diepte en mooi komposisie."
yesterday
Christa Snyman commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Laaang pad.

"Pragtige foto van 'n mooi landskap, hou van die mooi inleidende lyne."
yesterday
Fred Beck liked Carl Joubert's photo
yesterday
Fred Beck liked Johan Ayres's photo
yesterday
Fred Beck posted a photo
yesterday
Dine Potgieter commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Hanover

"Mooi, maar ek dink die foto moet bietjie kloksgewys gedraai word."
Tuesday
Tina le Grange commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Hanover

"Fred die beligting op die kerk is mooi  Die ander het reeds uitgewys dat die kerk effe na regs kan sak. Photoshop het ook 'n opsie om dit na die tyd te doen asook die program Picassa wat jy gratis van die internet kan aflaai."
Tuesday
Tersia Weitsz commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Hanover

"Mooi lig, jammer fokus sag is en ek dink ook regterkantste hoek moet bietjie sak"
Tuesday
Josef Steyn commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Hanover

"Mooi lig wat jy gehad het Fred. Interessante kleur wat die kerk geverf is. Waarskynlik om by die omgewing se kleur aan te pas."
Tuesday
Marenschia Goosen commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Hanover

"Baie mooi. Die toring lyk regop maar hoek aan regterkant lyk effe skeef."
Tuesday
Sandra Mouton liked Fred Beck's photo
Tuesday

Fred Beck's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Fred Beck's Blog

Stukkie wat ek `n paar jaar gelede in ons maand-blaaidjie geplaas het>

Posted on August 19, 2012 at 11:30am 20 Comments

SOME UNWRITTEN RULES IN THE PHOTO-GRADING WORLD

 

Fred Beck

 

Het jy al ooit die volgende ondervinding gehad met klub gradering: Jy het  die pragtigste foto, die fokus is perfek, die kleur, beligting, komposisie en balans is absoluut reg en dit is in jou oë die perfekte foto van bv. `n pad of laning wat na sonneblomme of kosmos lei, en dan word die foto afgeskiet  deur die be-oordeelaars omdat die…

Continue

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:29pm on February 11, 2015, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Hallo Fred.

Dankie vir di uitnodiging. Sien jy het onlangs verjaar en wat 'n skande dat ek dit gemis het.

Nietemin, mag hierdie jaar vir jou in alle heiligheid dra en alles wat Hy vir jou wil, in jou lewe verwesenlik word. Ons weet mos dit is altyd slegs die goeie - en dit wat nie volgens ons mening goed is nie, wel eendag aan ons sal openbaar word, as deel van dit waarin ons moet groei.

Hou aan met jou pragtige fotos!!!

At 3:38pm on February 5, 2015, Elsa crous said…

 Baie geluk met jou verjaarsdag Fred mag daar nog vele gelukkige wees Ek het gister in 'n By van September 'n foto gesien van 'n aalwyn wat jy geneem het baie geluk daarmee dit is baie mooi

At 7:21am on February 5, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Seën wense op hierdie dag, geniet dit.  Mag die jare wat voorlê vir jou mooi en goed wees.

At 4:44pm on February 5, 2014, Liz said…

Geluk met die verjaarsdag!!

At 4:19am on November 29, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Fred ek loer gereeld na jou fotos en hou van jou tonele jy sien hulle deurjou lens , Jou oog sien daardie ekstra raak ek hou van jou fotos dit inspireer my

At 3:45pm on October 23, 2013, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Fred baie insiggewend

At 5:49am on October 20, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Dankie Fred vir jou advies dis goeie raad . Ek gebruik PICASA om die foto later perfek te maak maar om dit uit die staanspoor reg te neem sal beter wees ek gaan dit sekerlik in toekoms toepas

At 8:19pm on March 5, 2013, Frans van Heerden said…

Fred kan jy asseblief jou persoonlike epos adres aan my stuur by fheerden@kockw.com. Dankie, Frans van Heerden

 

At 7:51pm on February 10, 2013, fred beck said…

Baie dankie vir verjaarsdagwense wat werklik waardeer word.

Weet nie of ek iemand te na gekom het nie, maar is met my tientalle fotos net eenvoudig van "fotoskool" verwyder

At 2:59pm on February 5, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Fred, Seen op jou nuwe lewensjaar.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html