Freek vd Merwe
  • Male
  • Standerton
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (1)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Freek vd Merwe's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"My lief ek is bly jy het n foto gelaai, moet nou nie stop nie. Regtig n briljante foto."
Mar 2
Hennie Cronjé commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Ons is bly jy het by ons aangesluit. Baie welkom! Ek hoop jy gaan dit baie geniet. Jy skop af met ‘n pragtige foto. Baie mooi kleure en detail. Wat opval is dar die blom in geheel skerp in fokus is, met ‘n agtergrond wat goed geblur is.…"
Mar 2
Freek vd Merwe commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie dankie almal. Voel sommer welkom. Sal beslis meer fotos laai. "
Mar 2
SJ Botha liked Freek vd Merwe's photo
Mar 2
Rika Schoeman commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom Freek. Pragtige foto waarmee jy begin!"
Mar 2
Vida van Schalkwyk liked Freek vd Merwe's photo
Mar 2
Willie Schoombee commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Freek baie welkom en jy skop af met ñ baie goeie foto en pragtige blom......laat die foto's maar inrol. "
Mar 2
Gerrie Lambrechts commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom, ek is bly Magda het jou hier gekry.  Ek weet jy gaan dit net soos sy, baie geniet om in ons klaskamer te wees. Ons wag nou vir meer foto's.  Baie mooi en skerp met pragtige kleure."
Mar 2
Doretha Kock commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom Freek. Jy skop af met 'n puik foto. Ons sien uit na die res."
Mar 2
Tersia Weitsz commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom by FS Freek, gelukkig weet ek jy is nie heeltemal vreemd hier nie en bly Magda het jou oortuig om fotos te plaas.  Jou eerste foto is werklik pragtig, alles in plek"
Mar 2
Elna Geringer commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Jippeeeeee............at last!!!!! Welkom mater. Jy gaan hopelik baie gereeld in die klas wees???? Mooi gedoen Freek met 'n  skoon agtergrond en eenvoud. (jy moet solank jou swart lappie uithaal hoor.....)"
Mar 2
Christa Snyman commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom ook van my, Freek. Pragtige foto, skerp fokus, goeie komposisie en mooi agtergrond."
Mar 1
Pine commented on Freek vd Merwe's photo
Thumbnail

Blom1

"Baie welkom by fotoskool Freek, jou eerste foto is PUIK. Hoop jy gaan dit geniet hier en dat ons baie van jou fotos gaan sien."
Mar 1
Herman liked Freek vd Merwe's photo
Mar 1
Freek vd Merwe posted a photo

Blom1

My eerste foto by fotoskool. Pragtige blom. Moes dit deel
Mar 1
Freek vd Merwe commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Addo-Oliefante

"Baie mooi foto my Lief. Lief vir jou"
Feb 12

Freek vd Merwe's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html