Gawie van der Westhuizen
  • Male
  • witbank Mpumalanga
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (15)
  • Photo Albums
  • Videos

Gawie van der Westhuizen's Friends

  • Mark
  • Pine
 

Gawie van der Westhuizen's Page

Latest Activity

Karen Kemp commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"sjoe dis mooi...ek hou van jou crop"
Tuesday
Dirk van Rooyen commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

HET JOU

"Gawie jy was baie gelukkig om op die regte plek op die regte tyd te wees. Baie pragtige foto, en mooi skerp. "
Dec 9
Hennie Cronjé commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Dis pragtig, Gawie. Mooi kleure met skerp fokus. Dit maak indruk. Die lig val ook baie mooi op die blom om mooi kontraste te gee. Die afsny onder is heeltemal in orde. Baie mooi!"
Dec 9
Josef Steyn commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Ek hou van die crop soos dit is Gawie. Lekker skerp."
Dec 9
Heleen Moulder commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Dit is baie mooi,,, ek is geneig om hier met Pine saam te stem oor die linker onderste hoek bietjie af te sny... ek is nie kenner nie, maar dis baie mooi."
Dec 9
Pine commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Baie mooi skerp met druppels en blaar kleure baie mooi Gawie!  Ek sou die linkerkant ook wegsny sodat die kern van die blom in die linker onderste hoek is. Die blare wat oorbly het pragtige druppels en mooi kleur en die druppels sal meer…"
Dec 9
Tersia Weitsz commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Ek  hou van ou crop hier, druppels mooi, pragtige foto vir my Gawie"
Dec 9
Mark commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

WATER DRUPPELS

"Gawie, fokus is mooi, maar eks onseker oor die afsny onder, dis anders, wat ook goed is. Die kern is dalk bietjie donker, maar ek dink jy het so bedoelling gehad, ek sien links bo het jy ook donkerder gemaak. Dit gaan seker oor persoonlke smaak gaan…"
Dec 9
Gawie van der Westhuizen posted a photo
Dec 9
Michiel Prins liked Gawie van der Westhuizen's photo
Dec 9
Pieter Steyn commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

RALREIER

"Baie mooi een Gawie - stem saam met die pos. kommentare"
Dec 6
Pine commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

RALREIER

"Gawie hierdie is een van die beste Ralreier fotos wat ek al gesien het. Pragtig!!!"
Dec 5
Rika Schoeman commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

RALREIER

"Die reier het die mooiste kleure en jy het 'n uitstekende foto geneem van hierdie vreeslike mooi voël Gawie!"
Dec 5
Hennie Cronjé commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

RALREIER

"Ek het nog nooit van hierdie reier gehoor nie. Dis pragtig - die voël en die foto! Mooi skerp met pragtige kleure. Baie goed gedoen!"
Dec 5
Koos de Wet commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

HET JOU

"Baie mooi Gawie. Kan nie ophou kyk nie"
Dec 5
Koos de Wet commented on Gawie van der Westhuizen's photo
Thumbnail

RALREIER

"Geluk Gawie, dis n fantastiese mooi foto."
Dec 5

Gawie van der Westhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html