Geo Jooste
  • Male
  • bloemfontein
  • South Africa
Share

Geo Jooste's Friends

  • Nadia Barnard
  • Gene
  • Liz
  • Daan Potgieter
  • Izak Groenewald
  • Lientjie Beyer
  • Susan
  • Phillip Olivier
  • Anet Potgieter
 

Geo Jooste's Page

Latest Activity

Anel du Plooy commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier8B-groot

"Amazing :-)"
Aug 6, 2013
Renette van der Merwe commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier7-groort

"Prag foto Geo sal jy so gaaf wees en jou verstellings van die kamera en watter lensgrote jy gebruik het met ons deel."
Aug 5, 2013
suzann ellis liked Geo Jooste's photo
Aug 4, 2013
Gerrie van Vuuren commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

rawbirds1-groot

"Uitstekend!"
Aug 3, 2013
Gerrie van Vuuren liked Geo Jooste's photo
Aug 3, 2013
Ronnie Bresser commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier8B-groot

"Alles is gese baie mooi."
Aug 2, 2013
Ronnie Bresser commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

rawbirds1-groot

"Uitstekend Geo goed gedoen."
Aug 2, 2013
Ronnie Bresser commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier7-groort

"Baie mooi Geo."
Aug 2, 2013
Amanda Coertze commented on Geo Jooste's photo
Aug 1, 2013
Annelize Barnard commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier8B-groot

"puik well done"
Aug 1, 2013
Annelize Barnard commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

rawbirds1-groot

"Baie mooi goed gedoen"
Aug 1, 2013
Annelize Barnard commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier7-groort

"Pragtig hou baie van die foto goed gedoen"
Aug 1, 2013
Henriette Nortje commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

rawbirds1-groot

"Baie mooi geneem dit vertel sy eie storie"
Aug 1, 2013
Doretha Kock commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier7-groort

"Uitstekend!"
Aug 1, 2013
Doretha Kock commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

rawbirds1-groot

"Uitstekend!"
Aug 1, 2013
Doretha Kock commented on Geo Jooste's photo
Thumbnail

reusereier8B-groot

"Puik! Treffend! Uitstekend!"
Aug 1, 2013

Geo Jooste's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Geo Jooste's Blog

Canon 1Dmark3-te koop

Posted on March 26, 2013 at 1:20pm 2 Comments

Ek het n Canon 1Dmerk3 in baie goeie toestand te koop.Al die bybehore en kamera is in oorspronklike verpakking.Ek het die kamera net as n backup gebruik en ook net as n stokperdjie..Die rede vir verkoop is dat ek n 1Dx gekoop het en nou my 1Dm4 as n backup gaan gebruik.Prys is R13000.Sel.nr--0823776615 en epos adres is  --joosteg@vodamail.co.za

Digitale kamera te koop

Posted on January 26, 2013 at 11:02am 2 Comments

Ek het n Nikon coolpix P100 digitale kamera tekoop.Dit is regtig so goed soos nuut(baie min gebruik) en alles nog in oorspronklike verpakking.Alles is ook volledig(bat.laaier,kabels,ens...)Rede vir verkoop:kamera wat ek gewen het,en ek gebruik net dslr kameras. prys:R1800. skakel a/u. 0823776615

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:51am on April 22, 2013, Charles Whitehead said…

Geluk met die groot dag Geo - nou's jy nog 'n jaar jonger. Alle voorspoed en geluk vir dievolgende jaar

At 8:40am on April 22, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Geo

At 2:18pm on April 22, 2012, Charles Whitehead said…

Geluk Geo - mag jy n baie voorspoedige jaar vorentoe hê !

At 9:28am on April 22, 2012, Marietjie Whitehead said…

Geo, Baie geluk met jou verjaarsdag vandag.  Hoop die komende jaar sal 'n vreugdevolle een wees en sterkte met jou en Charles se inisiatiewe vir hierdie jaar - hoop dit sal sommer 'n groot sukses wees !

At 9:48am on March 11, 2011, Izak Groenewald said…

Hallo Geo, is die Cannon 100-400 daardie "grys" L lens wat so R 15900 ongeveer kos.  Gaan die 300 f2.8 vaste lens nie dalk vir my  'n "beter" opsie wees vir die ver, wildfoto's nie?  Anders byt ek vas en kry die 100-400.

Groete Izak

At 9:31pm on January 17, 2011, WERNER HOEK said…

hi Geo.

 

Al sien ek julle nie meer nie kan ek darm jou fotografie bewonder> alles gaan goed in kimberley. Ek begin nou voel asof my nuwe huis my huis is. Jou wild fotos is baie mooi. sal so nou en dan 'n foto van jou houtwerk ook wil sien.

werner Hoek

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html