Geraldine Botes
  • Female
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (3)
  • Photos (10)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Geraldine Botes's Page

Geraldine Botes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:25pm on December 14, 2011, Sonja Myburgh said…
Hi Geraldine,
Jong, RAW is 'n foto formaat. Om dit maklik te vverduidelik: as jy 'n foto neem met RAW, is dit 'n frmastkeuse wat jy op jou kamera stel. Jy't gewoonlik ' n keuse om JPEG small, medium, large of RAW te kies. Indien jy RAW kies, laat jy glad nie die kamera se ingeboude sagteware toe om verwerkings soos kleur kompensasie of wit balans of "brightness" te verstel nie en ie foto word ook nie gekompresseer (verklein) nie. In RAW is jy ten volle in beheer om alle veranderinge self met die foto te doen in Lightroom en/of Photoshop. Die enigste nadeel daarvan om jou fotos met RAW te neem is dat elke foto baie grootter (meer Megabites of Kilibites) is as met 'n JPEG formaat en dat nie alle programme RAW formaat fotos kan lees nie. Die meeste kameras mer 'n RAW formaatkeuse het gewoonlik ook sagteware wat saam met die kamera kom om al die formate van daardie kamera te kan hanteer. Hoop dit help. Groete.
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html