Gerda Robbertse
  • Female
  • Rustenburg, North west
  • South Africa
Share

Gerda Robbertse's Friends

  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Louisa van Niekerk
  • Ben van Heerden
  • Johan Visser
  • Marenschia Goosen
  • jan jordaan
  • Hein Roos
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Amanda Coertze
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Gene
  • hennie viljoen
 

Gerda Robbertse's Page

Latest Activity

Anita du Toit left a comment for Gerda Robbertse
"Baie geluk Gerda, hoop jy het 'n lekker dag vol bederf."
Nov 20, 2018
JJ liked Gerda Robbertse's photo
Jan 26, 2018
André Pretorius commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Pragtige detail en fokus Gerda!"
Jan 25, 2018
Riaan commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"ja Gerda in die dierewêreld het meeste wyfies aan die kortste ent getrek toe prag uitgedeel is, (met goeie rede ook) maar hierdie dame is een van die rare uitsonderings. Die klein sprinkaanspesies is meesal maar valerig ook met goeie rede maar…"
Jan 25, 2018
Rika Schoeman commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Die mooiste kleure en goeie detail."
Jan 25, 2018
Tersia Weitsz commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Gerda, pragtig"
Jan 25, 2018
Willie Schoombee commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Gerda pragtig gefotografeer met baie goeie detail. WD!"
Jan 25, 2018
jan jordaan commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"BAIE BAIE MOOI "
Jan 25, 2018
Neville Hein commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Mooi skerp foto en pragtige kleure Gerda."
Jan 24, 2018
Christa Snyman commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Pragtige detail, kleure en skerp fokus, Gerda."
Jan 24, 2018
Josef Steyn commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Treffend skerp en kleurvol Gerda."
Jan 24, 2018
Tina le Grange commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Gerda die oog lyk soos 'n pêrel; mooi skerp en goeie kleurversadiging."
Jan 24, 2018
Magda vd Merwe commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Briljante foto Gerda."
Jan 24, 2018
Marenschia Goosen commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Sprinkaan

"Pragtig Gerda"
Jan 24, 2018
Gerda Robbertse commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog hawe

"Uitstekend! Gerrie"
Jan 24, 2018

Gerda Robbertse's Photos

  • Add Photos
  • View All

Gerda Robbertse's Blog

Anet Potgieter - Tsumeb

Posted on January 24, 2013 at 11:27am 16 Comments

More fotoskolers,

Dit is vir my baie hartseer om aan julle mee te deel dat ons fotomaatjie Anet Potgieter van Tsumeb se man vonoggend oorlede is na 'n kort siekbed.

Ek en my man het die voorreg gehad om hulle met ons Namibia vakansie Nov 2012 in Tsumeb te ontmoet en toe weer in Hentiesbaai.

Ons harte en gebede gaan uit na haar en haar gesin.

Sterkte!!

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:48pm on November 20, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk Gerda, hoop jy het 'n lekker dag vol bederf.

At 2:18pm on November 20, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerda, seenwense vir 'n wonderlike nuwe lewensjaar!

At 2:36am on November 20, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerda. Hoop jy word lekker bederf vandag.

At 9:41pm on November 20, 2015, Tina le Grange said…

Gerda, my allerbeste wense vir jou nuwe lewensjaar, gevul met ons Vader se Liefde, Vrede, Genade en goeie gesondheid.

Ek leer by jou van fotografie;  baie dankie.

At 5:11pm on November 20, 2015, Elsa crous said…

 Gerda Baie geluk met jou verjaardag mag daar nog velewonderlike jare wees Ek mis jou mooi diere fotos!

At 10:39am on November 20, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar!

At 8:00am on November 20, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Gerda ons sien jou maar min, maar mis jou in die 'klas'.  Veels geluk met jou verjaarsdag, seën en vele meer wens ek jou toe. Geniet jou dag.

At 1:52pm on February 4, 2015, Josef Steyn said…

Gerda, ivm Etosha. Ek sou eksperimenteer met die ligskuif funksie. (Exposure compensation). Ek het nie persoonlike ondervinding van so 'n situasie nie maar dit mag wees dat as jou foto donker en ligte tonele bevat, jy dalk sal moet bracket met so 2 stops weerskante toe. In my en Hennie se boek gee ek 'n detail bespreking van die regte manier om die bracketing proses te doen. Dit is 'n bietjie lank om hier te skryf. Agterna mag dit dalk nodig wees om foto's te kombineer om die verlangde foto te kry. (Die proses word ook in die boek beskryf)

As jy 'n lang lens gebruik mag dit dalk werk as jy die spot metingsfunksie vir ligmeting gebruik.

 

At 10:40am on January 7, 2015, Albertyn Potgieter said…

Hi Gerda

Ek het die settings by die glas-foto ge-post. As jy dit nie sien nie, dit was Spoed 1/800 sek; F4.5; en ISO 125. Ek het n swart doek agter gehang en lekker gelag want my maatjie wat die aarbei moes laat val, het die glas gemis met die eerste probeerslag!! Ek het die kamera op "high speed continious" gesit en shutter begin druk as hy die aarbei los. Hierdie een was die beste poging.

Lekker dag jou kant

Albertyn

At 12:56pm on November 20, 2014, Elsa crous said…

 Gerda baie geluk met jou verjaarsdag mag die dag vir jou mooi wees en voorspoed vir die jaar wat voorle groetnis

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html