Gerda Robbertse
  • Female
  • Rustenburg, North west
  • South Africa
Share

Gerda Robbertse's Friends

  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Riaan Esterhuizen
  • Louisa van Niekerk
  • Ben van Heerden
  • Johan Visser
  • Marenschia Goosen
  • jan jordaan
  • Hein Roos
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Amanda Coertze
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Gene
 

Gerda Robbertse's Page

Latest Activity

Hans Myburg commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"Stem saam met Hennie net een ding as die foto uit n  hoor posiesie geneem is sou hy nog beter gewees het,Sodat die muur agter die helle agtergrond dek,die bomuur met die steen uit die foto is."
Jul 17
Hennie Cronjé commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"Ek weet nie wat die "rim lite" beteken nie, maar ek kan darem die foto waardeer! Die lig val pragtig op hierdie meisie se hare en die groen van haar rokkie vertoon baie mooi. Sy kon bietjie beter geglimlag het, maar verder is die foto…"
Jul 17
Elna Geringer commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"Jy is reg met die "rim light" Gerda. Die blomme moes dalk heeltemal in die raam gewees het. Fokus is skerp en die model speel lekker saam"
Jul 17
Donald Daniel Jacobs commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"draai foto regop ook andersins mooi"
Jul 17
Tersia Weitsz commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"Ek hou van jou foto"
Jul 17
SJ Botha commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

RIM LITE?

"Die rimlight is goed en die kleure ook,maar daar is net soveel goed wat aandag van die model af wegneem. Sny gerus die muur en blomme onder af. Meer moeite gaan wees om die muur bo op te bou om die foto vol te maak, maar in PS kans elf dit gedoen…"
Jul 17
Gerda Robbertse posted a photo
Jul 16
Susan commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Hou van dit so Gerda, Dit kan beslis werk. MOOI"
Jun 19
Elna Geringer commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Ek dink dit kan werk Gerda, veral as julle  'n vorm van verwerking moet doen. Ek hou van die foto soos jy dit hier het maar Gerrie se voorstel kan ook werk. PhotoScape het oulike rame vir "vintage" fotos"
Jun 19
Gerrie Lambrechts commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Baie mooi Gerda.  Mag jy ’n raam omsit? dan sou ek die donker hoekies weggeneem het en mooi fyn outydse raak omgesit het."
Jun 18
Gerda Robbertse commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Dankie julle!!"
Jun 18
Adriaan Loots commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Beslis, vir my lyk dit erg "vintage" mooi verwerking"
Jun 18
gabriel parsons commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

Jetty - Swakopmund

"Pragtige foto gerda"
Jun 18
Gerda Robbertse posted a photo

Jetty - Swakopmund

Ek vra al weer julle hulp! Ons moet vir ons klub 'n vintage" foto hê. Dit gaan oor die verwerking en daarmee sukkel ek. Wil net weet wat julle van die een dink - kan dit doen?
Jun 18
Neville Hein commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

BERGHAAN-PAAR in Kgalagadi

"Baie mooi geneem Gerda."
May 17
Hennie Cronjé commented on Gerda Robbertse's photo
Thumbnail

BERGHAAN-PAAR in Kgalagadi

"Dis pragtig! Die skerp fokus met ryk kleure, maak hierdie foto iets besonders. Baie mooi!"
May 17

Gerda Robbertse's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Gerda Robbertse's Blog

Anet Potgieter - Tsumeb

Posted on January 24, 2013 at 11:27am 16 Comments

More fotoskolers,

Dit is vir my baie hartseer om aan julle mee te deel dat ons fotomaatjie Anet Potgieter van Tsumeb se man vonoggend oorlede is na 'n kort siekbed.

Ek en my man het die voorreg gehad om hulle met ons Namibia vakansie Nov 2012 in Tsumeb te ontmoet en toe weer in Hentiesbaai.

Ons harte en gebede gaan uit na haar en haar gesin.

Sterkte!!

Comment Wall (17 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:36am on November 20, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerda. Hoop jy word lekker bederf vandag.

At 9:41pm on November 20, 2015, Tina le Grange said…

Gerda, my allerbeste wense vir jou nuwe lewensjaar, gevul met ons Vader se Liefde, Vrede, Genade en goeie gesondheid.

Ek leer by jou van fotografie;  baie dankie.

At 5:11pm on November 20, 2015, Elsa crous said…

 Gerda Baie geluk met jou verjaardag mag daar nog velewonderlike jare wees Ek mis jou mooi diere fotos!

At 10:39am on November 20, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.. hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar!

At 8:00am on November 20, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Gerda ons sien jou maar min, maar mis jou in die 'klas'.  Veels geluk met jou verjaarsdag, seën en vele meer wens ek jou toe. Geniet jou dag.

At 1:52pm on February 4, 2015, Josef Steyn said…

Gerda, ivm Etosha. Ek sou eksperimenteer met die ligskuif funksie. (Exposure compensation). Ek het nie persoonlike ondervinding van so 'n situasie nie maar dit mag wees dat as jou foto donker en ligte tonele bevat, jy dalk sal moet bracket met so 2 stops weerskante toe. In my en Hennie se boek gee ek 'n detail bespreking van die regte manier om die bracketing proses te doen. Dit is 'n bietjie lank om hier te skryf. Agterna mag dit dalk nodig wees om foto's te kombineer om die verlangde foto te kry. (Die proses word ook in die boek beskryf)

As jy 'n lang lens gebruik mag dit dalk werk as jy die spot metingsfunksie vir ligmeting gebruik.

 

At 10:40am on January 7, 2015, Albertyn Potgieter said…

Hi Gerda

Ek het die settings by die glas-foto ge-post. As jy dit nie sien nie, dit was Spoed 1/800 sek; F4.5; en ISO 125. Ek het n swart doek agter gehang en lekker gelag want my maatjie wat die aarbei moes laat val, het die glas gemis met die eerste probeerslag!! Ek het die kamera op "high speed continious" gesit en shutter begin druk as hy die aarbei los. Hierdie een was die beste poging.

Lekker dag jou kant

Albertyn

At 12:56pm on November 20, 2014, Elsa crous said…

 Gerda baie geluk met jou verjaarsdag mag die dag vir jou mooi wees en voorspoed vir die jaar wat voorle groetnis

At 12:51pm on November 20, 2014, Anita du Toit said…

Sjoe die jaar is alweer verby.. ek hoop jy was geseend met die afgelope jaar, en dat jy sommer 'n lekker jaar vorentoe sal beleef met baie opwindende kiekiegeleenthede!

At 11:02am on November 20, 2014, Tina le Grange said…
Gerda, my allerbeste wense vir jou verjaardag. Mag jy oorvloed seën uiy ons Vader se Hand ontvang!!!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html