Gerhard Beukes
  • Male
  • Bloemfontein, Freestate
  • South Africa
Share Twitter

Gerhard Beukes's Friends

  • Hannelie Loubser
  • Nickie Kotze
  • Sandra Grobler
  • liezel jansen van vuuren
  • Isoldé Laesecke
  • sam van vuuren
  • Paula Spies
  • Elize Bakkes
  • Landi Volschenk
  • Nadia
  • Nicolaas Smit
  • Tillie Beaton
  • Martha van der Westhuizen
  • Jackie Blackford
  • Jimmy Jim James

Gerhard Beukes's Discussions

Druk van Fotos

Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Jan 26, 2012. 6 Replies

Help, ek het altyd my groot hoeveelhede fotos by die plek in Langenhofenpark (langs Checkers) laat druk maar toe ek laas week daar kom vertel die mense my die besigheid het gekuif na Kroonstad. ek…Continue

Kamera Flits

Started this discussion. Last reply by Schalk Bezuidenhout Jun 6, 2011. 26 Replies

Ek het onlangs ge"upgrade" na my eerste DSLR - 'n Nikon D3100 en wil nou vir my 'n flits koop vir die kamera, wat is julle aanbevelings? Onthou asb die ekonomiese omstandigde.

 

Gerhard Beukes's Page

Latest Activity

Wynand commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Shona Man

"Die gesig vertel darem n storie! Pragtige foto!"
Mar 29
Anita du Toit left a comment for Gerhard Beukes
"Baie geluk met jou verjaardag Gerhard, mag jy 'n lekker bederfdag he en sommer die hele jaar geseend wees in als wat jy doen."
Jan 15
Henk Pretorius liked Gerhard Beukes's photo
Jan 7
Gerrie Lambrechts commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 12

"Ek lief hierdie foto, mooi."
Jan 6
Gerrie Lambrechts commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 10

"Pragtig. Ek hou hiervan."
Jan 6
Gerrie Lambrechts commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 1

"Baie mooi."
Jan 6
Anita du Toit commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 1

"Pragtig Gerhard"
Jan 6
Gerhard Beukes commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 12

"Danknie julle, Elizam, Katse dam is in Lesotho so 140km van Ficksburg af"
Jan 6
Elizma Fourie liked Gerhard Beukes's photo
Jan 6
Elizma Fourie commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 12

"Mooi, nou was almal van julle by Katse Dam? en waar is hierdie Katse Dam?"
Jan 6
Hennie Cronjé commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 12

"Mooi, treffende eenvoud en kontras. Dit gee hierdie foto trefkrag en dis baie mooi."
Jan 6
Hennie Cronjé commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 10

"Die eenvoud en herhaling v/d bome is treffend. Jy kan die dodge tool ook hier inspan op die water regs onder."
Jan 6
Hennie Cronjé commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 1

"Die klippe vorm die voorgrond en die wolke die agtergrond - baie effektief. Jy kan gerus die klippe met die dodge tool verf om hulle meer te laat uitstaan. Stel dit op highlights teen 5%. Eintlik kon jy die klippe 'n effe meer prominente plek…"
Jan 6
Anita du Toit liked Gerhard Beukes's photo
Jan 6
Anita du Toit commented on Gerhard Beukes's photo
Thumbnail

Katse Dam 10

"Wow dis stunning, jy kon net die halwe boompie links krop"
Jan 6
Riana Pretorius liked Gerhard Beukes's photo
Jan 5

Gerhard Beukes's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Gerhard Beukes's Blog

Foto geleentheid

Posted on July 21, 2012 at 10:02am 0 Comments

More almal, vir die wat belang stel daar is vanmiddag 14:30 (21 July) n kranslegging by die ou Fort museum en by die Pres Brand Begraafplaas. dit is deur die vriende van die Ou Presidensie gereel ter viering van Pres JH Brand, die 4de President van die Republiek van die Vrystaat. Dalk n goeie foto geleentheid??

Comment Wall (15 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:55am on January 15, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Gerhard, mag jy 'n lekker bederfdag he en sommer die hele jaar geseend wees in als wat jy doen.

At 11:35am on April 13, 2012, Jackie Blackford said…

Jou FB page lyk stuning :)

At 12:18pm on March 14, 2012, Martha van der Westhuizen said…

En hoe vergelyk dit met Nikon se "ViewNX2" of iPhoto se program?

At 3:57pm on March 8, 2012, sam van vuuren said…

Hi baie dankie,,,,ek sal vinnig die blad leer ken,,,....ek is baie nuut met als,, ek het die naweek eers my kamera gekry en die was my errste fotos,, ekt die naweek net met die kamera gespeel en leer ken ens nog nooit vooreen eers met een gewerk nie. ;-) ekt n canon 1000d vir nou gekry.

 

At 12:39pm on March 5, 2012, suzann ellis said…

Dankie Gerhard !

At 4:27pm on January 2, 2012, Adri Carstens said…

Gerhard, jammer ek het verkeerdelik jou boodskap na Frans toe gestuur.  Dankie vir die inligting oor Lightroom 3. Ek gaan jou raad volg en die Lightroom 2 se inligting aflaai. Mag 2012 'n besonderse fotografiese jaar vir jou wees.

At 7:45pm on October 2, 2011, Rudi Kleynhans said…
Hi Gerhard - ek is nou jammer ek het die Photowalk misgeloop - dit lyk asof dit pret was! Groete.
At 3:27pm on June 15, 2011, Rudi Kleynhans said…
Hi, Gerhard.  Net gewonder wanneer ons weer 'n nuwe foto van jou gaan sien.  Jy is ietwat stil die afgelope tyd!  Groete.
At 5:34pm on May 31, 2011, Josef Steyn said…
Dankie Gerhard. Ek hou van beide fotos. Die eerste een is vir my 'n bietjie skerper, daarom dat ek hom eerste gelaai het. Terwyl ek skryf speel jou fotos en ek is baie beindruk. Jou foto van die donkiekar en windpomp het my baie ver laat terugdink aan my kinderdae in die Suid Vrystaat.
At 9:51pm on May 29, 2011, Josef Steyn said…
Dankie vir die uitnodiging.
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html