Gerhard Bruwer
  • Male
  • Riebeeckstad
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (9)
  • Photo Albums
  • Videos

Gerhard Bruwer's Friends

  • Karen Kemp
 

Gerhard Bruwer's Page

Latest Activity

Gerhard Bruwer commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Tema: Karen Kemp...lol!

"Jammer Karen jy hang so maar ek noet die nuus breuk. Sy word morr Ouma. Hoop als gaan goed daar."
Sep 28, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Boom Son celfoon

"Dit is baie mooi, ’n fotograaf se oë mis nooit die mooi in die natuur nie."
Sep 28, 2017
Hennie Cronjé commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Boom Son celfoon

"Dis die laatmiddag son wat die rooi kleur gee. Miskien bietjie erger gemaak deur die selfoon se ingeboude verwerking. Verder baie mooi."
Sep 28, 2017
Karen Kemp commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Boom Son celfoon

"fotografie gaan mos daaroor om dit wat vir mens mooi is te probeer vasvang... solank mens inspirasie kry uit dit wat mooi is..so moet nooit ophou nie!"
Sep 27, 2017
Gerhard Bruwer posted a photo

Boom Son celfoon

Dis nou wat ek gister gedoen het terwyl my dogter krieket oefen vir Vrystaat. Loop met my foon rond sien die Son wat sak en so mooi op die boom se stam skyn. Was maar net vir my mooi!
Sep 27, 2017
Gerhard Bruwer commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"En daar reen dit toe by ons."
Sep 25, 2017
Pieter Steyn commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"mooi een"
Sep 25, 2017
Gerhard Bruwer commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"Baie dankie julle. Ek moes met spoed fotos neem. Tussen ma met ODS en twee tieners was battery pap en laaier weg. Toe die Son hoog sit het ek hom eers gekry"
Sep 24, 2017
Gerhard Bruwer liked Karen Kemp's photo
Sep 24, 2017
Karen Kemp commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"Dis 'n besonderse blom en plant..ek hou van die toe knoppe in die agtergrond"
Sep 24, 2017
jan jordaan commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"BAIE MOOI "
Sep 24, 2017
Hennie Cronjé commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"Ek hoop jou voorspelling is reg! Dis pragtige blomme en ook 'n pragtige foto. Die agtergrond is bietjie besig, maar omdat die blomme groot is en die foto goed vul, is die agtergrond nie steurend nie. Mooi!"
Sep 24, 2017
Donald Daniel Jacobs commented on Gerhard Bruwer's photo
Sep 24, 2017
Elna Geringer commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"Gerhard die wit van die Lelie het jou so effe rond gegooi maar dis nogtans 'n baie mooi foto. As die foto in RAW geneem is kan jy dalk probeer om  meer kontras in die wit gedeeltes te kry"
Sep 24, 2017
Tersia Weitsz commented on Gerhard Bruwer's photo
Sep 24, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Gerhard Bruwer's photo
Thumbnail

Vrystaat Lelies

"Mooi foto.  Stuur so paar vd blomme na ons toe in die Kaap."
Sep 24, 2017

Gerhard Bruwer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:03am on September 9, 2017, Gerhard Bruwer said…
Dankie vir Karen wat my van fotoskool gewys en geleer het. Nou le my probeer foto's nie meer op my pc waar niemand dit sien nie. Nou kan ek uit my voute mooi leer.
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html