Gerhard Oosthuizen
  • Male
  • Oudtshoorn, Western Cape
  • South Africa
Share

Gerhard Oosthuizen's Friends

  • Stephanie du Plessis
  • Ilze Esterhuizen
  • Helena
  • Gerhard Oosthuizen Snr.
  • Louise Rogers
  • Carl Joubert
  • Christelle
  • roelie van wyk
  • Corné
  • Adrinette Maartens
  • Erika Kotze
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Benita Kock

Gerhard Oosthuizen's Discussions

Raad oor photoprogram

Started this discussion. Last reply by Attie Claassens Oct 14, 2016. 5 Replies

Ek soek asb raad van die kenners. Ek wil moontlik begin om shoots te doen oor bv. verjaarsdae, matriekafskeid ens. Om dit te begin, kort ek 'n voldoende fotoprogram. Ek het bietjie rondgekyk en…Continue

Hulp met Nikon 80-400mm VR lens

Started this discussion. Last reply by Neville Hein Dec 11, 2015. 6 Replies

Hallo julle. Ek het die nikon 80-400mm lens aangeskaf, maar op die lens is n knoppie wat aandui "full" en "limit". Dit is 'n skuifknoppie. Weet iemand egter wat die funksie daarvan is en of hy op…Continue

ADDO

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Mar 24, 2014. 3 Replies

Is oppad Addo Olifant Park toe vir 'n week. Enige aspekte vir foto's waarna ek kan oplet of kan uitkyk?Continue

Makro fotografie

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Aug 14, 2013. 1 Reply

Hallo fotoskolersEk wil graag my hand probeer met makro fotografie, maar ek soek jul raad. Ek gebruik huidiglik 'n Nikon D90 kamera. Watter mikro lens sal jul aanbeveel (nie te duur) vir die…Continue

 

Gerhard Oosthuizen's Page

Gerhard Oosthuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Gerhard Oosthuizen's Blog

Fotoprogram

Posted on January 15, 2014 at 12:30pm 4 Comments

Ek het, met die skoonmaak van my rekenaar, my fotoprogram verloor en moet dus weer een aankoop. Wil graag weet watter programme jul sal voorstel en waar ek navrae kan doen daaroor.

Kalahari

Posted on October 12, 2012 at 11:00am 7 Comments

Hey almal

Ek gaan bietjie kalahari nasionale park toe tydens Desember. Behalwe dat ek baie warm gaan kry, is daar dalk enige tips, voorstelle of foto's waarop ek kan fokus??

Hulp met lense

Posted on August 24, 2012 at 9:05am 3 Comments

Ek het gekyk na 'n 200-400mm Tamron AF lens vir my nikon D3100, maar toe hoor ek die lens sal nie outo fokus op my kamera nie. Op watter kamera sal hierdie lens outofokus hê en watter zoom lense sal outofokus op my nikon D3100??

Raad?

Posted on August 13, 2012 at 12:34pm 8 Comments

Aangesien ek "wildlife" foto's op wil fokus, het ek navrae gedoen oor 'n groter 'zoom' lens. Ek kan die Sigma AF 170-500mm f5-6.3 lens koop vir R4500. Ek het maar 'n klein begroting. Enige raad?

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:34pm on February 4, 2016, Tina le Grange said…

Gerhard ek hoop jy het ook jou dag  geniet en dat al jou drome sal waar word in jou nuwe lewensjaar met volop foto-geleenthede.

At 10:33am on February 4, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi dag en gelukkige jaar wees. Geniet die dag!!

At 9:01am on February 4, 2015, Tina le Grange said…

Gerhard veels geluk met jou verjaardag;  geniet elke oomblik en soos ek vir Carl gesê het, ek hoop jy gaan nog lank deel  wees van Fotoskool.

At 12:33pm on August 1, 2012, hennie viljoen said…

hallo gerhard... welkom  dra by.. ek is ook nuut.. kom ons leer bymekaar  kyk iewers by die groepe is iets wat sê jy wil "join"  groetnis

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html