Leer fotografie op 'n lekker prettige manier

Hennie Cronjé commented on Gerhard Oosthuizen's photo
Hennie Cronjé commented on Gerhard Oosthuizen's photoPosted on October 12, 2012 at 11:00am 7 Comments 0 Likes
Posted on August 24, 2012 at 9:05am 5 Comments 0 Likes
Ek het gekyk na 'n 200-400mm Tamron AF lens vir my nikon D3100, maar toe hoor ek die lens sal nie outo fokus op my kamera nie. Op watter kamera sal hierdie lens outofokus hê en watter zoom lense sal outofokus op my nikon D3100??
Posted on August 13, 2012 at 12:34pm 8 Comments 1 Like
Aangesien ek "wildlife" foto's op wil fokus, het ek navrae gedoen oor 'n groter 'zoom' lens. Ek kan die Sigma AF 170-500mm f5-6.3 lens koop vir R4500. Ek het maar 'n klein begroting. Enige raad?
Posted on August 3, 2012 at 12:01pm 6 Comments 0 Likes
Aangesien ek nog nuut in die fotografie wêreld is, het ek nog al my foto's in jpeg geneem. Nou hoor ek dat as jy in raw skiet, jy meer met die foto kan 'doen'? Voordele en nadele van jpeg vs raw?
hennie viljoen said… hallo gerhard... welkom dra by.. ek is ook nuut.. kom ons leer bymekaar kyk iewers by die groepe is iets wat sê jy wil "join" groetnis
© 2013 Created by Igno van Niekerk.