Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on March 23, 2013 at 7:40pm 5 Comments 5 Likes
Posted on December 3, 2012 at 9:29am 3 Comments 3 Likes
Aan al die vriendelike vriende op FS wil ek graag sê:
Mag hierdie Kerstyd vir julle vreugde en baie blydskap inhou.
Ons is bevoorreg om in SA Kerstyd te kan vier.
Mag 2013 nog vele mooi foto's oplewer.
Goeie gesondheid en voorspoed wens ek julle toe.
Gerrie Lambrechts.
Posted on July 27, 2012 at 4:00pm 13 Comments 4 Likes
Igno van Niekerk se brein was aan die werk,
waar kan hy FOTOGRAFIE met ander deel en versterk.
Hy kry toe die gedagte van die Internet
en spring…
Continue
marianna loots said… Baie dankie vir die add Gerrie
Hanlie Sales said… Dankievir nooi. XXX
Charles Whitehead said… Dankie vir die wense Gerrie
Hannelie Le Cornu said… baie dankie Gerrie!
Baie dankie Gerrie.
Piet Nel said… Gerrie dankie jy maak my dag met jou komentaar oor my fotos. Ek geniet jou fotos ek kan sien jy is al n ou hand in die foto neem bedryf. Ek sal op n latere stadium vir jou van my skildertye wys. Ek probeer nou eers agter die kap van die byl kom met my fotos
Elize said… Hi, ja ek het pas aangesluit en wil graag my kennis vergroot. Baie dankie vir die raad ek gaan dit verseker gebruik.
Groete
het n utube merker op my vloed-foto gelos vir video snit
Baie dankie vir die mooi wense Gerrie. Vrede en vreugde vir julle oor die tydperk

Josef Steyn said… Dankie Gerrie vir die vriend uitnodiging. As ek kan help, vra net.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.