Gerrie Lambrechts
  • Female
  • Strand
  • South Africa
Share Twitter

Gerrie Lambrechts's Friends

  • marianna loots
  • Susan Geldenhuys
  • Erika Kotze
  • Elaine van Tonder
  • Johann du Plessis
  • Wilma Horn
  • Karel Bezuidenhout
  • Laetitia Bothma
  • Annelize Barnard
  • Paulina
  • Melani & Mario De Noon
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • hettie meyer
  • Elize
 

Gerrie Lambrechts's Page

Latest Activity

ArrA duTwa commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

blaar

"We're already there...!"
1 hour ago
ArrA duTwa commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

blaar

"Pragtig."
1 hour ago
ArrA duTwa commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

blaar

"Hoef nie te wens ek was daar nie, jy vat ons dan saam!"
1 hour ago
ArrA duTwa liked Gerrie Lambrechts's photo
2 hours ago
Hannelie Le Cornu liked Gerrie Lambrechts's photo
4 hours ago
Hannelie Le Cornu liked Gerrie Lambrechts's photo
4 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Bietjie Vladimir

"Pragtig, Vladimir sou dit dalk wou terug koop."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Rustig in die berg

"Wat ’n ontdekking, pragtig selfs met die wiondpomp ook nog by."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Ou melkkanne

"Baie interessant, jammer van die skerp lug agter."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Piet Nel's photo
Thumbnail

Laaste rusplek

"Mooi kleurvol en fokus is goed."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

gryskop seemeeu

"Sorry wou nog sê 101%."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

gryskop seemeeu

"Hi dit is seker ’n xenofobiese een, pragtig Pieter."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

duif

"Wow Pieter jy is nou al baie naby aan 100% baie goed gedoen, fokus uitstekend."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Nico Blignaut's photo
Thumbnail

Jen-klein15

"Mooi is dit 2- in -1?"
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Nico Blignaut's photo
Thumbnail

Jen-klein4

"Uitstekend jy kan hiermee geld maak, by Gold Reeve City doen hulle dit en dit kos nogal paar pond. Jou komposisie en verwerking is baie goed."
5 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Kokerboom

"BAie mooi, low key foto."
5 hours ago

Gerrie Lambrechts's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Gerrie Lambrechts's Blog

Seënwense

Posted on December 3, 2012 at 9:29am 3 Comments

Aan al die vriendelike vriende op FS wil ek graag sê:
Mag hierdie Kerstyd vir julle vreugde en baie blydskap inhou.
Ons is bevoorreg om in SA Kerstyd te kan vier.
Mag 2013 nog vele mooi foto's oplewer.
Goeie gesondheid en voorspoed wens ek julle toe.
Gerrie Lambrechts.

IGNO VAN NIEKERK SE FOTOGRAFIE-PASSIE

Posted on July 27, 2012 at 4:00pm 13 Comments

      Igno van Niekerk se brein was aan die werk,

      waar kan hy FOTOGRAFIE met ander deel en versterk.

      Hy kry toe die gedagte van die Internet

      en spring…

Continue

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:13am on May 15, 2013, marianna loots said…

Baie dankie vir die add Gerrie

At 7:09pm on May 8, 2013, Hanlie Sales said…

Dankievir nooi. XXX

At 8:54am on April 19, 2013, Charles Whitehead said…

Dankie vir die wense Gerrie

At 2:34pm on March 20, 2013, Hannelie Le Cornu said…

baie dankie Gerrie!

At 8:34pm on March 18, 2013, Henry Inocco said…

Baie dankie Gerrie.

At 5:47am on March 1, 2013, Piet Nel said…

Gerrie dankie jy maak my dag met jou komentaar oor my fotos. Ek geniet jou fotos ek kan sien jy is al n ou hand in die foto neem bedryf. Ek sal op n latere stadium vir jou van my skildertye wys. Ek probeer nou eers agter die kap van die byl kom met my fotos

At 12:02pm on February 11, 2013, Elize said…

Hi, ja ek het pas aangesluit en wil graag my kennis vergroot.  Baie dankie vir die raad ek gaan dit verseker gebruik.

Groete

At 4:57pm on January 5, 2013, Donald Daniel Jacobs said…

het n utube merker op my vloed-foto gelos vir video snit

At 7:38pm on December 20, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Baie dankie vir die mooi wense Gerrie. Vrede en vreugde vir julle oor die tydperk

At 9:13pm on November 25, 2012, Josef Steyn said…

Dankie Gerrie vir die vriend uitnodiging. As ek kan help, vra net.

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html