Gerrie Lambrechts
  • Female
  • Strand
  • South Africa
Share

Gerrie Lambrechts's Friends

  • Debbie Johnstone
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Wilma
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Bessie van der Westhuizen
  • Elaine de Bruin
  • Herman Swanepoel
  • Sandra Grobler
  • Leon Viljoen
  • Sandra Mouton
  • Rita Koen
  • Adriaan Loots

Gerrie Lambrechts's Discussions

2017 - 2018

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 6, 2018. 13 Replies

Hallo Igno. Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het.  Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare. …Continue

Vadersdag

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Jun 15, 2014. 1 Reply

Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.Geniet die…Continue

Sterkte

Started this discussion. Last reply by Madeleine Hardinge Dec 13, 2013. 1 Reply

Madeleine, ek wil vir jou sterkte toe wens met die operasie. Ons glo en vertrou dat dit goed sal gaan en dat ons Groot Geneesheer jou spoedig sal herstel en dat jy weer op en wakker sal wees vir jou…Continue

 

Gerrie Lambrechts's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Gerrie Lambrechts's photo
Wednesday
Tersia Weitsz commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

"Daardie wolk kombers is pragtig, goed gedoen Gerrie"
Wednesday
Rika Schoeman commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

"Jy het 'n mooi voor -middel en agtergrond en die mis op die berge is pragtig. Goed gedoen Gerrie."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

"Sjoe, ja, dit brei baie uit in daardie area. Die toneel is pragtig met die berge en miswolke bo-op. Mooi kleure met goeie beligting ens kerp fokus. Baie mooi!"
Wednesday
Donald Daniel Jacobs commented on Gerrie Lambrechts's photo
Tuesday
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

"Gerrie hierdie wolk wys nou die reën wat die Weerman vanaand op TV voorspel het vir die binneland. Die panorama-formaat is baie goed!!"
Tuesday
Pine commented on Gerrie Lambrechts's photo
Tuesday
Dine Potgieter commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

"Baie netjies! Die kamera moet net nie uit die venster val nie..."
Tuesday
Josef Steyn commented on Gerrie Lambrechts's photo
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog so bietjie Suid-Oos.

"Dankie Tersia, Erika, Josef, Hennie, Pine, Tina, Pieter en Rika."
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Tuesday
Gerrie Lambrechts posted a photo

So brei die Helderberg uit. Geneem vanaf vriendin se woonstel 7de verdieping.

Hierdie is een foto, ek weet nog nie van aanmekaar plak nie.
Tuesday
Rika Schoeman commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog so bietjie Suid-Oos.

"Die mis wat so afrol is mooi en gee sommer baie atmosfeer aan die foto!"
Tuesday
Pieter Steyn commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog so bietjie Suid-Oos.

"mooi een Gerrie"
Tuesday
Anita du Toit liked Gerrie Lambrechts's photo
Monday
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nog so bietjie Suid-Oos.

"Verseker soos 'n wit duvet Gerrie Skerp fokus Goeie kontras. En so vertrou ons vir reën vir die binneland en suide van Namibia."
Monday

Gerrie Lambrechts's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html