Gerrie van Vuuren
  • Male
  • Pilanesberg
  • South Africa
Share

Gerrie van Vuuren's Friends

  • Johan Visser
  • Bramie Crous
  • Pieter Steyn
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • cornelius ungerer
  • Ria Pretorius
  • Gerda Robbertse
  • Theunis Coetzee
  • Joanette Le Cornu
  • Johann Visser
  • Corne Lourens
  • Jan de Beer
  • Frans van Heerden
  • Rudolph Müller

Gerrie van Vuuren's Groups

 

Gerrie van Vuuren's Page

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:42pm on May 16, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerrie!

At 10:43am on May 16, 2014, Liz said…

Baie geluk met hierdie dag!! Groete

At 12:03am on May 16, 2014, Anita du Toit said…

Wow dis alweer sulke tyd van die jaar.. jou groot dag! Baie geluk daarmee, ek hoop my wens van verlede jaar het vir jou waar geword en jy moet jou dag ten volle geniet!

At 8:12am on May 16, 2013, Ronnie Bresser said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Gerrie mag daar sommer nog baie wees, geniet jou dag.

At 12:23am on May 16, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou nuwe lewensjaar, mag jou drome vervul word en geniet die dag!

At 8:14am on August 22, 2011, Marietjie Whitehead said…
Gerrie, ongelukkig is dit net 'n eie geskepte kalender !
At 8:02am on August 22, 2011, Marietjie Whitehead said…
Gerrie, dankie vir die gelukwensing.  Is darem gelukkig vandag een jaar jonger, nie waar nie ?
At 9:15am on July 15, 2011, Susan said…
Ek geniet makco regtig baie. Dit is 'n ander wêreld wat vir mens oopgaan deur daardie lens.
At 8:24pm on July 14, 2011, Susan said…
Ek het gedink ek het al jou naam raakgelees. Jy is baie krieties op jouself. Dit gebeur met my ook en dan staar ek my blind teen klein goedjies.  Sterkte ek is maar meer 'n pictorial, makro, landskap en mens fotograaf. Sal nog eendag vir my die regte lense kry vir voëls en wildlife.
At 7:52pm on June 1, 2011, Josef Steyn said…

Gerrie jy is reg oor die stert. ongelukkig is die foto so geneem. Ek het dit nie af gecrop nie.

Ek het 'n tweede poging van die gesin leeus gelaai. Kan jy asb. kyk of dit meer aanvaarbaar is.

Terwyl ek skryf kyk ek na jou fotos en hulle is absoluut verstommend!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html