Guy Jacques Zondagh
  • Male
  • Gaborone
  • Botswana
Share

Guy Jacques Zondagh's Friends

  • belinda
  • Josef Steyn
 

Guy Jacques Zondagh's Page

Guy Jacques Zondagh's Photos

  • Add Photos
  • View All

Guy Jacques Zondagh's Blog

Algemene inligting

Posted on July 22, 2012 at 7:10pm 1 Comment

Graag wil ek voorstel dat ons FOTOSKOLERS meer moeite sal doen om van mekaar en self te leer...

om `n foto te neem van "iets" is lekker; om `n foto te neem van "ek weet wat dit is" is opvoedkundig...

Kom ons doen meer navorsing oor dit wat ons afneem en leer by mekaar!!

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:50pm on June 21, 2013, Gene said…

Guy , ek dink jy probeer die idee aanblaas dat fotoskolers meer betrokke raak by die onderwerp of lokasie. 'n Fototitel soos [Blom] beteken nie veel nie , as dit dan wel 'n foto van 'n Roosblom is.

Dus is dit seker maar 'n algemene kreet dat meer inligting oor die plek of onderwerp geplaas kan word. En as die ding wat jy afneem onbekend is , vra ander om te help met identifikasie.

At 9:21pm on February 1, 2012, belinda said…

DANKIE VIR JOU COMMENTS OOR MY KROKKIE KROKODIL EK MOES BAIE LANK WAG DAT HY SY OE OOP MAAK EN KYK VIR DIE KAMARA DIE SON WAS OOK BAIE SKERP

DIE OGGEND

At 8:32pm on February 1, 2012, Josef Steyn said…

Ek het jou fotos deurgekyk en jy het sommer 'n mooi versameling. Die een van die houtkapper is my gunsteling. (Is dit 'n houtkapper?)

At 8:03pm on February 1, 2012, Josef Steyn said…

Dankie vir die uitnodiging Guy. Ek gaan bietjie na jou fotos kyk. Ek ploeter ook nog maar hier aan die begin rond.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html