Hanli
  • Female
  • Levubu
  • South Africa
Share

Hanli's Friends

  • John Cronje
  • Marenschia Goosen
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Annatjie Conradie
 

Hanli's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz liked Hanli's photo
Tuesday
Vida van Schalkwyk commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"beautiful!!"
Tuesday
Willie Schoombee commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"Hanli ñ pragtige tonnel wat jy goed gefotografeer het. WD!"
Tuesday
Hanli commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"More Hennie al die fotos wat ek geneem het is met my selfoon (18mp) geneem en baie dankie vir al die komentaar dit help om nog beter te doen... ek het nog nie eers gaan kyk na die wat ek met my kamera geneem het nie..."
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"Baie mooi."
Monday
Hennie Cronjé commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Die komposisie is baie goed en die lig is uitstekend hanteer. Ek vermoed dis met 'n kamera gedoen wat 'n klein lensie het, omrede die afwesigheid van spookbeelde. Sulke klein lensies doen goed in…"
Jul 16
Donald Daniel Jacobs commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"mooi foto maar die son oorheers die strand... my mening sal weer kom loer"
Jul 16
Josef Steyn commented on Hanli's photo
Thumbnail

Strand

"Jy het goed gedoen om te keer dat die son die foto bederf. Goed gedoen."
Jul 16
Hanli posted a photo
Jul 16
jan jordaan commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"BAIE MOOI "
Jul 14
Hennie Cronjé commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Dis pragtig! Nog beter as die vorige een omdat die beligting hier beter is. Ook 'n goeie komposisie met die weerkaarsing in 'n lyn mooi op 'n derde van links en regdeur die foto. Die horison is goed geplaas en is ook horisontaal. Baie…"
Jul 14
Willie Schoombee commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Hanli weer eens die lig wat die foto treffend maak. Pragtig gefotografeer."
Jul 14
Gerrie Lambrechts commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Lig op rotse en sand baie mooi, goed geneem."
Jul 13
gabriel parsons commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Pragtig Hanli"
Jul 13
Rika Schoeman commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Die lig in hierdie foto skep atmosfeer. Baie mooi."
Jul 13
Tersia Weitsz commented on Hanli's photo
Thumbnail

Natal 1

"Baie mooi gedoen Hanli"
Jul 13

Hanli's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html