Hannelie Le Cornu
  • Female
  • Carletonville, Gauteng
  • South Africa
Share

Hannelie Le Cornu's Friends

  • André Louw
  • Jacqueline
  • Annabel Kruger
  • Johan Taljaard
  • Sonja Kruger
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Amanda Coertze
  • Margo Maria (Mia) Le Cornu
  • Hannelie Loubser
  • gabriel parsons
  • Lize Hill
  • Ronnie Bresser
  • Laetitia
  • Cathy
 

Welkom hier op my bladsy

Latest Activity

ISSI POTGIETER commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"baie mooi Hannelie"
Feb 3, 2016
Pierre Hardinge commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Pragtige kleure, focus"
Feb 2, 2016
jan jordaan commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"BAIE MOOI "
Feb 2, 2016
Piet Nel liked Hannelie Le Cornu's photo
Feb 2, 2016
Tina le Grange commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Baie goeie tema-foto Hannelie met goeie diepte en kontraste tussen hemel en aarde"
Feb 1, 2016
Josef Steyn commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Dit beeld die uitgestrektheid van die land mooi uit Hannelie."
Feb 1, 2016
Hennie Cronjé commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Die vertes roep! Dis 'n baie mooi foto met mooi diepte. Ook skerp van voor tot agter, met goeie kleure. Jy kan net die swart kol in die pad uitvee."
Feb 1, 2016
Pieter Steyn commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"mooi toneel en foto - dink ook dit is effens oorbelig"
Feb 1, 2016
Tersia Weitsz commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Mooi foto, dink so bietjie kontras kan help"
Feb 1, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"Mooi foto, dit is darem uitgestrekte wêreld."
Feb 1, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn 2

"die voorgrond lyk n biejie oorbelig. wonder as jy die foto is jou program laai en na die grafiek(levels) kyk of die linker pyltjie nie bietjie regs kan skuif tot die begin van die grafiek....net n mening"
Feb 1, 2016
Joanette Le Cornu liked Hannelie Le Cornu's photo
Feb 1, 2016
Hannelie Le Cornu posted a photo
Feb 1, 2016
Hannelie Le Cornu commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn

"Dankie almal!"
Feb 1, 2016
Joan Nel liked Hannelie Le Cornu's photo
Feb 1, 2016
Pieter Steyn commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Namib woestyn

"BAie mooi toneel en foto beeld die land goed uit. Gelukkig is ek nog suidwester daai namibofiel klink al te naby aan pedofiel - LOL"
Jan 31, 2016

Hannelie Le Cornu's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:23pm on March 20, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag, mag die skooljaar sommer net die beste oplewer.  Lekker langnaweek om te geniet.

At 3:06pm on March 20, 2014, Liz said…

Baie geluk met die heuglike dag - mag daar sommer tonne wees!! Groetnis

At 6:09am on March 20, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hannelie, hoop jy word sommer baie bederf vandag

At 9:09pm on March 20, 2013, Elizma Fourie said…

Amper is die dag verby sonder dat ek geluk sê, baie geluk en ek hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en dat die jaar wat voorlê vir jou 'n baie gelukkige een sal wees xxx

At 8:26pm on March 20, 2013, Riana Pretorius said…

Baie geluk met jou verjaardag!!!

At 1:44pm on March 20, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hannelie, 'n wonderlike kiekiejaar vir jou !!!

At 1:09pm on March 20, 2013, Rudi Kleynhans said…

Geluk met jou verjaarsdag, Hannelie.  Hoop jy gaan 'n fantastiese jaar he!

At 12:15pm on March 20, 2013, Ronnie Bresser said…

Bie geluk met jou verjaarsdag mag daar sommer nog baie wees, geniet jou dag.

At 11:15am on March 20, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit vir jou ’n lekker dag wees en jy lekker bederf word.  Geniet die dag!!

At 6:55am on March 20, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html