Hannelie Loubser
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Hannelie Loubser's Friends

  • Lindi van Deventer
  • Hannelie Le Cornu
  • Elliot
  • Elizma Fourie
  • Antheny Esterhuizen
  • Josef Steyn
  • Gerhard Beukes
  • Hennie Cronjé
  • Sonia Small- Kaleidoscope Studio
 

Hannelie Loubser's Page

Hannelie Loubser's Photos

  • Add Photos
  • View All

Hannelie Loubser's Blog

Voorspoedige nuwe jaar.

Posted on January 15, 2015 at 10:00am 0 Comments

Ek is maar nog nuut in die bedryf. Ek wil graag 'n wye hoek lens koop vir troues, maar ondat mens dit nie so baie gebruik nie, wil ek graag weet wat beevel julle aan wat nie te duur is nie.

Dan het ek my fotos wat ek laat print het vir 'n plek hier in Bloemfontein in gegee, dit waar so swak dat ek nie weer kans sien om terug te gaan nie. Waar beveel julle aan vir goeie print werk

 

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:15pm on January 23, 2013, Josef Steyn said…

Middag Hannelie. Dankie vir die inligting wat jy verskaf het. Ek is ook maar 'n kort rukkie besig met fotografie en ek leer nog altyd.

Ek het nog heelwat van die toerusting wat ek adverteer het oor. Die Ringlite flash het ek besluit om vir eers te hou. As jy in van die lense belangstel, laat weet my dan gee ek jou 'n goeie prys daarop.

Aanbeveling:

Ek het onlangs 'n e-boekie geskryf oor die basiese bginsels van fotografie wat gratis beskikbaar is aan enigiemand wat hom wil aflaai. Kyk op my Facebook Page: www.facebook.com/photographytricksandtips  Ek wil graag beklemtoon dat ek niks verkoop nie en dat jy onder geen verpligting van enige aard is nie. Ek laai ook gereeld van my fotos daar en op my blog en dan bespreek ek hoe ek die foto geneem het.

Ek is tans besig om 'n reeksie te doen oor hoe om skerp fotos te neem. Die eerste hoofstuk het ek 'n paar dae gelede gelaai en ek gaan vanaand of binne 'n dag of twee die tweede hoofstuk laai. Die inligting is beskikbaar slegs aan mense wat inskryf op my Facebook Page.

As jy die boekie afgelaai en gelees het sal ek dit waardeer as jy my kan laat weet of dit van nut vir jou was.

Laat weet oor die lense.

Watter kamera en lense het jy?

Vra gerus as ek op enige ander manier van nut kan wees.

At 11:42am on January 23, 2013, Josef Steyn said…

Dankie vir die uitnodiging Hannelie. Ek het jou fotos gekyk en ek hou baie van die twee honde en die portret. Jy het besonder goed daarin geslaag om mens te laat voel die honde is gefokus en op 'n dringende missie en dat daar nie tyd is vir stadig loop nie. Pragtig. Vraag: Is jy 'n ervare fotograaf? Hoe lank is jy besig?

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html