Hannes Claassens
  • Male
  • Witbank
  • South Africa
Share

Hannes Claassens's Friends

  • Sandra Grobler
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn
  • Hennie Cronjé

Hannes Claassens's Groups

 

Hannes Claassens's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs liked Hannes Claassens's photo
1 hour ago
Elna Geringer commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Oupa se visvang goed

"Hannes, die titel is "oupa se visvang goed".......dalk moes fokus dan reg deur die foto skerp gewees het. As die titel verwys het na die kunsaas in die voorgrond, sou die foto vir my verwys het na primêr en sekondêr, soos…"
5 hours ago
Elna Geringer liked Hannes Claassens's photo
5 hours ago
Bruwer Burger commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Oupa se visvang goed

"Pragtige foto Hannes."
8 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Oupa se visvang goed

"Mooi geplaas en geneem."
9 hours ago
Tersia Weitsz commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Oupa se visvang goed

"Mooi fokus, primer en sekondere, WD"
10 hours ago
jan jordaan commented on Hannes Claassens's photo
11 hours ago
Hannes Claassens posted a photo
11 hours ago
jan jordaan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"HIERDIE FOTO SOU SOVEEL WARMER GEWEES HET MET N CANON, NOGTANS PUIK "
yesterday
Pieter Steyn commented on Hannes Claassens's photo
yesterday
Susan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"Mmmmm, daai koffetjie en koekie vertel verseker die verhaal. MOOI"
Thursday
Vida van Schalkwyk commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"mooi advertensiefoto vir NIKON!! love it"
Thursday
Herman Swanepoel commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"Dit is nou ''nice''"
Thursday
Willie Schoombee commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"There is no place like home...Hannes dit is goed opgestel en ñ pragtige foto. WD!"
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Dit is die klein dingetjies

"Goed beplan en mooi geneem."
Thursday
Tersia Weitsz commented on Hannes Claassens's photo
Thursday

Hannes Claassens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:19pm on April 24, 2018, Riaan said…

hey Hannes, ek's tans af van FS maar nie onbepaald afwesig. ek geniet jou foto's veral die makro's. dis egter veral jou liefde vir en kennis van die gogters en ander lewende wesens wat deurskemer in jou foto's. sal jy asb as jy iets besonders interessant tussen die goggas en diere teëkom dit met my deel op Whatsapp of op my e-pos riaanforx@gmail.com. groetnis, Riaan

At 8:23pm on April 11, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Hannes. Jy doen goed met die makro en ek is ook beindruk daarmee dat jy altyd bietjie inligting gee oor jou foto's. Inligting soos die uitdagings wat met die foto se neem teenwoordig was (of dalk watter toerusting jy gehad het of dalk nie) maak dat 'n mens 'n foto na regte kan waardeer. Dit is vir my die 'provenance' van die foto en dra baie by tot die sukses daarvan. Ek sal graag meer van jou wil weet. As jy wil kan jy my e-pos by superfoto7@gmail.com

At 9:20am on April 9, 2018, Anita du Toit said…

Hi Hannes. Die tema's word op die regterkant van die hoofblad onder verjaarsdae op  FORUM geplaas elke 2de week. Jy kan dit soos gewoonlik laai dit tel dan net vir jou dag se foto. Geniet!

At 2:03pm on April 1, 2018, Josef Steyn said…

Hannes, jy het gevra oor die gebruik van die LED liggies. Ek gebruik twee Godox liggies. (Nie die top model nie). Wat ek doen is die volgende: Ek stel my kamera so op dat daar 'n 10 sekonde vertraging is en ek stel 'n 5 skoot 'bracket' op met 1/2 stop intervalle en die middelpunt van die bracket op nul. Witbalans op 4000 of 4500K.  Dan skakel ek beide liggies aan en hou die een wat op die hoogste intensiteit gestel is in my een hand en lig op dit wat ek wil afneem. Op hierdie stadium sal ek die liggie dan sterker of swakker stel, afhangend van omstandighede. Dan druk ek die sluiter en in die 10 sekondes wat ek beskikbaar het neem ek dan die ander liggie en hou dit op 'n manier wat maak dat ek die beligting kry wat ek benodig. (Verder of nader of skuins om intensiteit aan te pas.) Soms gebruik ek 'n klein gorilla staander vir een liggie of as my vrou saam is help sy met die liggies. Ek maak vooraf seker dat ek fokus kan kry en vir die bedryf soos ek bo beskryf moet ek natuurlik 'n driepoot gebruik. Soms gebruik ek outomatiese fokus en soms fokus ek per hand. Die bracket is nodig omdat die ligintensiteit op die moment wat die kamera die lig gemeet het nie dieselfde is as nadat die tweede liggie bygekom het nie. Jy is enige tyd welkom om vir my te e-pos op superfoto7@gmail.com

At 9:29pm on March 30, 2018, Tina le Grange said…

Hannes ek het nou per ongeluk op julle gesprek afgekom. Ek kry so min tyd om nog meer aandag aan fotografie te gee en makro is nog op my doen-lysie. Dankie vir julle gesprek; klink soos 'n hospitaal-teater met al die buise.... :-)

Ek sal weer kom loer en baie dankie dat jy bereid is om jou kennis met ons te deel. Kaapse groete

At 1:57pm on March 25, 2018, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Hannes, hoop jy geniet die deelname hier en ons sien uit na jou foto's. Vra asb as jy iets nie verstaan op die blad nie.. ons help graag.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html