Hannes Claassens
  • Male
  • Witbank
  • South Africa
Share

Hannes Claassens's Friends

  • Sandra Grobler
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn
  • Hennie Cronjé

Hannes Claassens's Groups

 

Hannes Claassens's Page

Latest Activity

Karen Kemp commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Terloops ekt volgrootte gekyk...ek sou niks verander nie foto is vir my baie goed net so!"
Jan 12
Karen Kemp commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Haha Hannes...i wont try that...neem aan jyt darem n bril opgehad? hul gif is mos sitotoksies? dankie vir jou puik fotos ...slange fassineer my jy kan maar nog opsit dis baie leersaam...en jy het waarlik goens van staal hehe.."
Jan 12
Riaan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"kyk ek het ook 'n groot voorliefde vir alle slange maar daar is sommiges wat ek vermy juis vanweê hulle slegte temperament en hierdie is een van hulle. mens kan seker wees as jy hom konfronteer jy gif iewers op joou anatomie gaan kry. as…"
Jan 11
Susan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Net so 'n gesoute slanghanteerder soos jy sal dit op die regte manier hanteer. Ek is tog bly jy het dit afgeneem, want anders is daar nie record vir ons ander om te sien en te waardeer nie. Dit is 'n baie goeie foto in die omstandighede…"
Jan 11
Willie Schoombee commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Hannes jy speelmet gevaarlike goed, dankie vir jou onderskrif, want hierdie is een van die giftigstes. In die situasie wat jy was, aanvaarbaar, maar ek dink ook die foto het potensiaal om op dit te werk en te verbeter."
Jan 11
Tersia Weitsz commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Dankie vir die waarskuwing Hannes, maar ek kan jou belowe as ek daarop moes afkom, was daar nie n foto nie!!!! Baie goed gedoen onder omstandighede"
Jan 11
Anita du Toit commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Pragtige skerp fokus op die kop.. baie goeie foto!"
Jan 11
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Oe!! ek hardloop in plaas van foto neem.  Laat my nogal dink aan die prente van ou Egipte."
Jan 11
Hennie Cronjé commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Mosambiekse spoegkobra

"Mooi skerp op die kop met ‘n goeie agtergrond en komposisie. Die groot deel van die slang wat uit fokus is en donker is, is bietjie lastig. Daarom sal ek aanbeveel dat jy die foto in landskap formaat sny met net die boonste helfte. Jy kan oor…"
Jan 11
Hannes Claassens posted a photo

Mosambiekse spoegkobra

Laaste slang foto...vir nou! Die kobra het vir ons kom kuier by my Ma se huis in Marloth een oggend. Ek weet die veld diepte is bietjie vlak maar daar is nie baie tyd om te dink en stel in die situasie nie. Met kamera in die een hand en die ander…
Jan 11
Pierre Hardinge commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Gemarmerde boom slang

"Wel jou kamera was mooi stil gehku hier WD "
Jan 9
Elna Geringer commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Gemarmerde boom slang

"Nee wat......ek het lankal 'n papierpop gekraam"
Jan 9
Riaan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Gemarmerde boom slang

"ai klink my dis net ons slangmalles wat hierdie pragfoto kan waardeer. sjoe Hannes 10/10 dis 'n skitterfoto en glo my ek beny jou want ek't hom nog nooit gesien behalwe in foto's en om alles te kroon kom hulle nei eens in die mooiste…"
Jan 9
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Gemarmerde boom slang

"Skitterende foto, maar ook baie skrikkerig."
Jan 9
Carl Joubert liked Hannes Claassens's photo
Jan 8
Susan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Gemarmerde boom slang

"DIS SUPER STUNNING................ Ooooo ek lief hierdie foto, dis werklik 'n sterk foto. Daardie oog kyk so direk na jou toe. WOW! wat 'n wonderlike vangs en foto voorreg."
Jan 8

Hannes Claassens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:04am on October 24, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hannes hoop jy het 'n wonderlike dag en nuwe lewensjaar 

At 6:06am on October 23, 2018, Gerrie Lambrechts said…

More Hannes, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare wees en sommer nog vele foto's op FSkool.  Geniet jou dag.

At 8:19pm on April 24, 2018, Riaan said…

hey Hannes, ek's tans af van FS maar nie onbepaald afwesig. ek geniet jou foto's veral die makro's. dis egter veral jou liefde vir en kennis van die gogters en ander lewende wesens wat deurskemer in jou foto's. sal jy asb as jy iets besonders interessant tussen die goggas en diere teëkom dit met my deel op Whatsapp of op my e-pos riaanforx@gmail.com. groetnis, Riaan

At 8:23pm on April 11, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Hannes. Jy doen goed met die makro en ek is ook beindruk daarmee dat jy altyd bietjie inligting gee oor jou foto's. Inligting soos die uitdagings wat met die foto se neem teenwoordig was (of dalk watter toerusting jy gehad het of dalk nie) maak dat 'n mens 'n foto na regte kan waardeer. Dit is vir my die 'provenance' van die foto en dra baie by tot die sukses daarvan. Ek sal graag meer van jou wil weet. As jy wil kan jy my e-pos by superfoto7@gmail.com

At 9:20am on April 9, 2018, Anita du Toit said…

Hi Hannes. Die tema's word op die regterkant van die hoofblad onder verjaarsdae op  FORUM geplaas elke 2de week. Jy kan dit soos gewoonlik laai dit tel dan net vir jou dag se foto. Geniet!

At 2:03pm on April 1, 2018, Josef Steyn said…

Hannes, jy het gevra oor die gebruik van die LED liggies. Ek gebruik twee Godox liggies. (Nie die top model nie). Wat ek doen is die volgende: Ek stel my kamera so op dat daar 'n 10 sekonde vertraging is en ek stel 'n 5 skoot 'bracket' op met 1/2 stop intervalle en die middelpunt van die bracket op nul. Witbalans op 4000 of 4500K.  Dan skakel ek beide liggies aan en hou die een wat op die hoogste intensiteit gestel is in my een hand en lig op dit wat ek wil afneem. Op hierdie stadium sal ek die liggie dan sterker of swakker stel, afhangend van omstandighede. Dan druk ek die sluiter en in die 10 sekondes wat ek beskikbaar het neem ek dan die ander liggie en hou dit op 'n manier wat maak dat ek die beligting kry wat ek benodig. (Verder of nader of skuins om intensiteit aan te pas.) Soms gebruik ek 'n klein gorilla staander vir een liggie of as my vrou saam is help sy met die liggies. Ek maak vooraf seker dat ek fokus kan kry en vir die bedryf soos ek bo beskryf moet ek natuurlik 'n driepoot gebruik. Soms gebruik ek outomatiese fokus en soms fokus ek per hand. Die bracket is nodig omdat die ligintensiteit op die moment wat die kamera die lig gemeet het nie dieselfde is as nadat die tweede liggie bygekom het nie. Jy is enige tyd welkom om vir my te e-pos op superfoto7@gmail.com

At 9:29pm on March 30, 2018, Tina le Grange said…

Hannes ek het nou per ongeluk op julle gesprek afgekom. Ek kry so min tyd om nog meer aandag aan fotografie te gee en makro is nog op my doen-lysie. Dankie vir julle gesprek; klink soos 'n hospitaal-teater met al die buise.... :-)

Ek sal weer kom loer en baie dankie dat jy bereid is om jou kennis met ons te deel. Kaapse groete

At 1:57pm on March 25, 2018, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Hannes, hoop jy geniet die deelname hier en ons sien uit na jou foto's. Vra asb as jy iets nie verstaan op die blad nie.. ons help graag.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html