Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Suzanne Louw
  • Carl Joubert
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz liked Hans Myburg's photo
Monday
Marita McCabe liked Hans Myburg's photo
Saturday
Dine Potgieter commented on Hans Myburg's photo
Friday
Willie Schoombee commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Pragtige in vlug foto Hans......streng militaristies!"
Friday
Elna Geringer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Fokus is reeds genoem maar dis nou 'n raakvang foto die Hans"
Friday
Susan commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Ai, is dit nou nie wonderlik nie. Mens sien dit so baie dat hulle so in gelid vlieg maar kan nie altyd dit mooi vasvang nie. Jy het dit mooi reggekry hier. PRAGTIG Hans"
Thursday
Christa Snyman commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Oulike foto, Hans"
Thursday
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Baie oulik Hans. Geluk dat jy hulle kon vang. So 'n geleentheid kom selde voor."
Thursday
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3604 (2)

"Dier komposisie is uitstekend! Dis pragtig! Die fokus is bietjie sag, maar dit bly 'n besondere foto. Mooi!"
Thursday
Hans Myburg posted a photo

IMG_3604 (2)

Koperaal kyk dat hulle in gelid bly
Thursday
Marita McCabe liked Hans Myburg's photo
Dec 7
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_7995 (3)

"Mooi gedoen Hans."
Dec 7
Carl Joubert liked Hans Myburg's photo
Dec 6
Magda vd Merwe commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_7995 (3)

"Pragtig Hans"
Dec 6
Elna Geringer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_7995 (3)

"Ek kan net ditto met alles Hans. Lieflik"
Dec 6
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_7995 (3)

"Oe!!! dit is vreeslik mooi."
Dec 6

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:06pm on May 7, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hans.. hoop jy het 'n lekker bederfdag gehad.

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html