Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Suzanne Louw
  • Carl Joubert
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1770

"Ek kyk ook na daai dik stert en dink nie ek sal naby daai pote dit waag nie"
14 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1869

"Altwee se kleure is baie mooi, goed geneem."
21 hours ago
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1869

"Mooi Hans. Pragtige bloedrooi kleur."
21 hours ago
Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1869

"Beide fotos is mooi, maar boonste een is vir my spesiaal!!!!!"
23 hours ago
Willie Schoombee commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1869

"Daardie gloed van die ondergaande son is pragtig Hans, wonderlike tyd van die dag!"
yesterday
Hans Myburg commented on Hans Myburg's photo
yesterday
Hans Myburg posted a photo

IMG_1869

Sonsonder op die kanaal,Foto soos geneem geen versteling net onder n bietjie gesny.{onder nog n foto op die kanaal sonder verstelings,kon nie besluit watereen om te plaas nie}
yesterday
Pine commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1770

"Dankie vir die deel met ons, jy het seker geskrik vir hom met die neem van die foto. LOL"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1770

"Ek weet nie wat het hier skeefgeloop nie, maar dis nogal 'n indrukwekkende dier - groot!"
yesterday
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1770

"Hy het darem 'n vreeslike dik stert en soos ek verneem gevaarlike pote."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1770

"mooi foto"
yesterday
Hans Myburg commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

implemente 4

"Mooi ,dit is deur die boere as n werkkop genoem,was deur n enjin aangedryf en water uit  n boorgat gepomp seker daar is nog baie in gebruik.mooi gesien en geneem"
Tuesday
Hans Myburg commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Sonsonder op die plaas

"Mooi en rustige plaastoneel ,Baie mooi geneem."
Tuesday
Hans Myburg commented on Ronell's photo
Thumbnail

Nature at its best

"Kolskoot,pragtig geneem."
Tuesday
Hans Myburg commented on Johan de Beer's photo
Thumbnail

_MG_6281

"Fantasties,mooi.seker n beleewenis om dit te sien"
Tuesday
Hans Myburg posted a photo

IMG_1770

Nie n wat wonderse foto nie maar wel my eerste kans van die Aussie in sy natuurlike habitat.
Monday

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:06pm on May 7, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hans.. hoop jy het 'n lekker bederfdag gehad.

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html