Hein Roos
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Hein Roos's Friends

  • Willie Schoombee
  • Gerhard Niemand
  • Elma Coetsee
  • Elna Geringer
  • Talitha
  • Louisa van Niekerk
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
  • Elaine van Tonder
  • Annelize Barnard
  • Pieter Steyn
  • Ronnie Bresser
  • Gene

Hein Roos's Discussions

Metadata en Toerusting

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Feb 20, 2015. 4 Replies

Goeie dag Fotoskolers.Wil graag die volgende versoek rig. Kan ons nie asb die toerusting (kamera en lense) asook die kamera se verstellings vermeld wanneer ons fotos plaas vir kritiek nie. Die rede…Continue

 

Hein Roos's Page

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:20pm on July 25, 2016, Tina le Grange said…

My olifante-foto:  Hein veels geluk met jou prys;  by die groot dam kan ek ure sit om al die aksie te sien. Dankie vir jou kommentaar.

At 6:21pm on May 15, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hein. Mooi jaar vorentoe!

At 5:54pm on May 15, 2016, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Hein

At 5:31pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

Hein veels geluk met jou verjaardag;  vreugde, vrede en baie voorspoed vir jou nuwe lewensjaar.

Hoop dit was 'n lekker bederf-dag gewees.

At 7:20am on February 9, 2016, Riaan said…

Môre Hein, ivm jou navraag of die wurm jou plante gaan beskadig. Wel enige sitrusplant is hul kos en hy gaan aan die blare vreet, maar hy alleen niks noemenswaardig. Dis egter nie 'n geval dat hy takkies sal kaalstroop nie, maar eerder selektief aan blare vreet, so niks wat ooglopend na verwoesting sal lyk.

leke dag mater

Riaan

At 1:56pm on May 15, 2015, Tina le Grange said…

Hallo Hein, van my kant af, ook baie geluk met jou verjaardag.

Mag jou foto-geleenthede meer en meer word;  altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk.

At 1:45pm on May 15, 2015, Elsa crous said…

Hello Hein hou lekker verjaarsdag hoop daars nog vele meer

At 9:46pm on May 14, 2015, Anita du Toit said…

Hi Hein, hoop jy het 'n stunning bederfdag more met jou verjaarsdag... geniet dit, mens is net een keer 21!!!!!!!!

At 5:35pm on August 5, 2014, Frikkie Venter said…

Hein. Ja dis ek. Werk nie meer voltyds nie, dis hoe ek elke dag n foto kan plaas

At 9:10pm on July 31, 2014, Tina le Grange said…

Hein, baie dankie vir jou wenke en hulp met my water-foto.  Ek waardeer jou moeite!!  

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html